Arendzicht
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Arendzicht se woonstelle bied 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is naby die strand geleë. Lambertsbaai is die ideale plek om te seil, branderplank te ry, vis te vang en seilplank te ry. Dié kusdorpie is aan die Weskus geleë. Dis naby Clanwilliam en net 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad. Gaste kan 'n draai maak by tientalle opelug-restaurante langs die see wat smullekker seekos bedien.
Arendzicht het 6 eenhede met slaapplek vir altesaam 28 gaste. Elke eenheid is volledig toegerus en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n óf 'n bad óf 'n stort, 'n oopplan-eetarea, -sitarea en binnenshuise braaigeriewe.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel, konferensiegeriewe en WiFi. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Aktiwiteite in die area sluit, perdry, visvang, fietsry, swem, tennis en wildkyk in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 85
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Arendzicht het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang