Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arianoglo Safari Lodge

Wildsplaas
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Plaas 36, Leeuwkloof Park Privaat reservaat, Cullinan, 1002, Gauteng
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arianoglo Safari Lodge bied selfsorgverblyf en kamp terrein, geleë tussen die berge in die bosveld in Leeuwkloof Park Privaat Wildsreservaat. Slegs 40 km buite Pretoria, naby Dinokeng. Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat uniek versier is.
Die eerste eenheid is 'n moderne chalet met slaapplek vir 4 gaste, opverdeel in 2 aparte kamers, met 'n deur tussen die kamers. Elke kamer het sy eie ingang van buite, en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Eenheid is toegerus met 'n yskassie en koffiestasie.

Die tweede eenheid, die Rondawel, het slaapplek vir 10 gaste in 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed met elk sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer met 2 dubbelbeddens. Opsie is beskikbaar om die twee dubbelbeddens te verander na vier enkelbeddens. Daar is 'n yskassie en 'n koffiestasie in die eenheid.

Die verblyf het 'n toegeruste gemeenskaplike kombuis en konferensie-area met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf. Dit is ideaal vir spanbou en saam eet. Daar is 'n gemeenskaplike boma met braaigeriewe, 'n vuurput en 'n gasstoof, asook 2 gemeenskaplike swembaddens met 'n dek bo die swembad wat 'n uitsig oor die bos bied.

Aktiwiteite sluit wildritte, voëlkyk, wildkyk en vir die kinders 'n klimraam en trampolien. Arianoglo Safari Lodge is oop vir groepbesprekings, verjaarsdagpartytjies, rampartytjies, troues, werksfunksies, spanbou en skool- en jeuggroepe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Julie F
Saam met vriende
5.0
Great venue, great hosts - just what the doctor ordered. We were a group of 7 ladies, with 1 child (10-year-old) - and we had a wonderf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Kgomotso N
Gesin met klein kinders
5.0
Best off the grid experience. Definitely our go-to holiday spot from now on. It was exceptionally the best stay ever. The host went out...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Neil S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plek vir 'n wegbreek saam met vriende of familie! Ons het ons verblyf by Arianoglo Safari Lodge baie geniet. Die plek is baie goed ingerig...
Sien meer
Okt 2023
Hayleigh A
Gesin met klein kinders
5.0
A nice and close get-away for the weekend. The chalet was modern and neat. It felt like a hotel room. Dune and her husband were accommo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Thinus V
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. Die gasvryheid van die bestuurders is uit die boonste rakke. Dit is vir seker 'n lekker wegbreekoord met alles wat jy nodig het op die oor...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dune Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plaas 36, Leeuwkloof Park Privaat reservaat, Cullinan, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Arianoglo Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Plaas 36, Leeuwkloof Park Privaat reservaat, Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32e984e9bc23528b7549c9519fc339f5825956bc7ed4c6dc70d9b1bc2dd6a12a65d33b931b69d644d7af9e45d56201c19238?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Plaas 36 Leeuwkloof Park Private Reserve 1002 Gauteng 021 201 8901 10:00-22:00 16:00 -25.502433087948 28.490156839734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang