Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aries Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arieslaan 57, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die tuin en 'n swembad.

Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, kan tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit verkieslik 2 volwassenes, 2 kinders. 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die groot slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n slaapbank, 'n en suite-badkamer en 'n balkon wat oor die tuin uitkyk. Daar is 'n ekstra slaapbank in die leefarea met 'n toilet op die onderste verdieping.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met alle kombuistoebehore. Die groot sitkamer het 'n slaapbank en 'n gastebadkamer, en lei na 'n groot patio wat oor die tuin en swembadarea uitkyk. Die woonstel het ook WiFi en Netflix en het lugversorging.

Gaste is meer as welkom om van die swembad gebruik te maak. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Die woonstel is binne 10 km vanaf Honeydew, Kya Sands, Strijdompark, Randburg en Cresta en Clearwater Mall. Olivedale Clinic en Wilgeheuwel Lewenshospitaal is 3 km weg, die Ticket Pro Dome en Northgate is 1 km weg, en Monte Casino is net 12 km weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Arieslaan 57, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Aries Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arieslaan 57, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe704ae34edde3f2ef0c8cfa5e46718b064e1071895d224fb394e0e962e4cac7838aabbd4547f2d01b64653b1cd0c3dc25f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 57 Aries Avenue Sundowner 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.071531907113 27.945174408051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang