Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arikreukel

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 13 Des 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanningstraat, Arikreukel, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 R3 120 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Arikreukel is 2 pragtige villas op die seefront in Heroldsbaai. Elke villa bied ’n uitsig oor die Indiese Oseaan en op die berge, en het ’n ruim sondek.

Elke woonstel het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en beskik oor 'n kombuis, sitkamer, eetarea, 'n ruim stoep en ingeboude braaigeriewe. Elke kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in. Daar is ook TV's met sekere DStv-kanale in die sitkamers.

Die ligging is ideaal vir reisigers wat die Tuinroete en alles wat dit het om te bied, wil verken terwyl hulle 'n vakansie by die see geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Aneen C
5.0
Heerlik! Heerlik gebly, baie oulike plek! Goeie kommunikasie. Sal vir seker aanbeveel.
Aug 2024
Vera D
Besigheidsreis
5.0
Het dit baie geniet. Ons het, dankie, was 'n goeie sakereis.
Feb 2024
Lindie V
5.0
Heerlike kuier vir 'n groot gesin met 'n wonderlike uitsig. Moderne, maar tog gemaklike woning. Ongelooflike uitsig.
Feb 2023
Gert R
Gesin met tieners
4.8
Gemaklike vakansie by die see. Lekker naby see, publieke parkeerarea kan soms bietjie raserig wees deur die dag.
Jan 2024
Pierre B
Saam met vriende
4.4
Goeie ligging, eenheid kort opknapping en vernuwing. Uitstekende ligging, pragtige uitsig. Ons is baie vriendelik ontvang, alle reelings goed deurgege...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Correen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Uitspanningstraat, Arikreukel, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arikreukel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
R3 900 R3 120
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 900
R3 900 R3 120
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanningstraat, Arikreukel, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb184c26d020034fc83330a35d9c9185eab9d7872e9e5b7a04dd10568936b432dc8024eec7ee2291cbb29c290bbc178205bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R3 120 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Uitspanning Street Arikreukel 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053370254391 22.393572406746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang