Arista Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Svetlana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lonika J - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike en uitstekende diens.
Anthonie D - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Stephanus Johannes N - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Lynette S - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Arista Guesthouse se terugvoer
Lynette,
Baie dankie vir u pragtige woorde.
Dit was vir ons 'n eer om julle as gas te he.
Julle het ook die beste uit ons gebring.
Hoop om julle weer te sien.
Mag die jare wat voorlê vol gesondheid,geluk, vrede en voorspoed wees.
Warm en vriendelike groete.
Svetlana & Maria
Sanet M - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie goeie ervaring, nie net wat netheid betref nie, maar die personeel se vriendelikheid het ons so welkom laat voel.
Arista Guesthouse se terugvoer
Liewe Sanet en Gade, Baie dankie vir u pragtige woorde. Dit was vir ons 'n eer om julle as gas te he. Julle het ook die beste uit ons gebring. Hoop om julle weer te sien. Mag die jare wat voorlê vol gesondheid,geluk, vrede en voorspoed wees.
Warm en vriendelike groete.
Svetlana & Maria
Jacky W - Jan 2018
Algehele gradering
Will definitely book again.
Lenore L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangename en skoon verblyf. Vriendelike gasvrou en personeel.
Chris M - Jul 2017
Algehele gradering
A very friendly, clean, neat and tidy guesthouse.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Eddie De Beerstraat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang