Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arista Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Svetlana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Arista Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lonika J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lonika J

Vriendelike en uitstekende diens.

Sal definitief weer gebruik maak van Arista.

Anthonie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

Uitstekend.

Dit is 'n baie mooi plek, het dit baie geniet. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Stephanus Johannes N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus Johannes N

Heerlik.

Selfs takeaway onbyt gekry a.g.v. vroeë hospitalisasie. Sal aanbeveel vir onderdakparkering omdat skielike haelbui jou naels kan laat byt! Vriendelik, tranquil.

Lynette S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Skoon, netjies en veilig.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie is baie netjies en skoon en sal vir enige iemand hoogs aanbeveel.

Arista Guesthouse se terugvoer

Lynette,
Baie dankie vir u pragtige woorde.
Dit was vir ons 'n eer om julle as gas te he.
Julle het ook die beste uit ons gebring.
Hoop om julle weer te sien.
Mag die jare wat voorlê vol gesondheid,geluk, vrede en voorspoed wees.
Warm en vriendelike groete.
Svetlana & Maria

Arista Guesthouse
Sanet M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Dit was 'n baie goeie ervaring, nie net wat netheid betref nie, maar die personeel se vriendelikheid het ons so welkom laat voel.

Ons was vir 2 nagte in die gastehuis en dit was 'n wonderlike ervaring. Die kamer was lekker ruim, asook die badkamer was baie skoon en netjies. Die eienaar het ons ontmoet en ons was verras met die vriendelikheid en omgee waarmee ons ontvang was. Die ontbyt wat heerlik, wat aan almal se smake voldoen het. Daar was veilige parkering, wat 'n groot pluspunt is. Ek sal beslis weer teruggaan.

Arista Guesthouse se terugvoer

Liewe Sanet en Gade, Baie dankie vir u pragtige woorde. Dit was vir ons 'n eer om julle as gas te he. Julle het ook die beste uit ons gebring. Hoop om julle weer te sien. Mag die jare wat voorlê vol gesondheid,geluk, vrede en voorspoed wees.

Warm en vriendelike groete.
Svetlana & Maria

Arista Guesthouse
Jacky W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky W

Will definitely book again.

Second time we have stayed here. Always nice and comfy. We'll be back!

Lenore L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore L

Baie aangename en skoon verblyf. Vriendelike gasvrou en personeel.

My seun is in 'n rolstoel. Die eenheid waar ons gebly het bied toeganklike badkamer en verblyf. Alles was baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Chris M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

A very friendly, clean, neat and tidy guesthouse.

The owner or her daughter is always in attendance and they are extremely service oriented. Our room was lovely, clean and you can see that they pride themselves in their establishment.

Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eddie De Beerstraat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyOGJmNzU4LTUzZTktNDg4Ny1hYWQ4LTIyZmM5NDJiMmUyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 166 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 15 Eddie De Beer Street Dan Pienaar 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.07919 26.21651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang