Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arista Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lonika J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Vriendelike en uitstekende diens. Sal definitief weer gebruik maak van Arista.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Uitstekend. Dit is 'n baie mooi plek, het dit baie geniet. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus Johannes N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Heerlik. Selfs takeaway onbyt gekry a.g.v. vroeë hospitalisasie. Sal aanbeveel vir onderdakparkering omdat skielike haelbui jou naels kan laat byt! Vriendelik, tranquil.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Skoon, netjies en veilig. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie is baie netjies en skoon en sal vir enige iemand hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Svetlana
Arista Guesthouse
Lynette, Baie dankie vir u pragtige woorde. Dit was vir ons 'n eer om julle as gas te he. Julle het ook die beste uit ons gebring. Hoop om julle weer te sien. Mag die jare wat voorlê vol gesondheid,geluk, vrede en voorspoed wees. Warm en vriendelike groete. Svetlana & Maria

Sanet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Dit was 'n baie goeie ervaring, nie net wat netheid betref nie, maar die personeel se vriendelikheid het ons so welkom laat voel. Ons was vir 2 nagte in die gastehuis en dit was 'n wonderlike ervaring. Die kamer was lekker ruim, asook die badkamer was baie skoon en netjies. Die eienaar het ons ontmoet en ons was verras met die vriendelikheid en omgee waarmee ons ontvang was. Die ontbyt wat heerlik, wat aan almal se smake voldoen het. Daar was veilige parkering, wat 'n groot pluspunt is. Ek sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Svetlana
Arista Guesthouse
Liewe Sanet en Gade, Baie dankie vir u pragtige woorde. Dit was vir ons 'n eer om julle as gas te he. Julle het ook die beste uit ons gebring. Hoop om julle weer te sien. Mag die jare wat voorlê vol gesondheid,geluk, vrede en voorspoed wees. Warm en vriendelike groete. Svetlana & Maria

Jacky W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Will definitely book again. Second time we have stayed here. Always nice and comfy. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenore L
Kort verblyf
4.8
Jan 2018

Baie aangename en skoon verblyf. Vriendelike gasvrou en personeel. My seun is in 'n rolstoel. Die eenheid waar ons gebly het bied toeganklike badkamer en verblyf. Alles was baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

A very friendly, clean, neat and tidy guesthouse. The owner or her daughter is always in attendance and they are extremely service oriented. Our room was lovely, clean and you can see that they pride themselves in their establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Svetlana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 295
R1 295 R1 166
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eddie De Beerstraat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyOGJmNzU4LTUzZTktNDg4Ny1hYWQ4LTIyZmM5NDJiMmUyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 166 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 15 Eddie De Beer Street Dan Pienaar 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.07919 26.21651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang