Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Napier Mountain Private Nature Reserve

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Krysia S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

It was what we wanted. Peaceful vista,extra spacious house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

'n Fantastiese woning in 'n pragtige omgewing. Hierdie verblyf is uiters geskik vir 'n groot familie. Ons was drie gesinne en het dit baie gerieflik gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Private and tranquil; the perfect spot. Everything you think you need for a weekend away is here. Super friendly hosts, and very helpful. Incredible views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina S
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

As jy hou van 'n wegbreek saam met jou gesin en honde, waar almal net kan rustig saam wees en kwaliteittyd saam spandeer en heerlik kan saam kosmaak en kuier, is dit die plek om te wees. Die huis is weggesteek in 'n fynbos eden. Die beddegoed en handdoeke is skitterwit en die huis is silwerskoon en toegerus met alles wat jy aan kan dink. 'n Groot bonus op die koue naweek was die gratis kaggelhout en die kas vol speletjies, wat ons familietyd saam so gesellig gemaak het. Die eienaars was daar om ons te kom haal by die plaashek en het met ons mooi deur die huis gegaan en alles verduidelik wat nodig was. Ons het dadelik tuis gevoel en in niks ontbreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2022

Perfect remote getaway. We spent the most fantastic long weekend at Aristea. The house is huge, the bedrooms huge, the stoep has different seating areas dotted around so you can get away from each other if you want to! We loved the fact that we could take our dogs and we walked and walked and walked. The house has everything you need to ensure you have a great stay. Cannot wait to return in the Summer to enjoy that pool. We loved the fact that we did not see one other person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarah
Napier Mountain Private Nature Reserve
Thank you so much for the positive feedback and we are so pleased that you enjoyed your stay. Aristea really is splendid isolation at its very best.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 1 van Plaas 144, Napier, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1a544f6e8d74f4381212f75c526144cdcce8df0fdfd36b4e278fc3e39ab90e4f57f98ebd48a20f9b22f2a64b79fab0bab02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Portion 1 of Farm 144 Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.513358642833 19.928546167493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang