Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aristocrat Family Room With A View

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesjesfontein 63, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Aristocrat Family Room With A View is in Springbok, die grootste dorp in die Namakwaland-area van die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek aangesien dit deur die natuur omring word en vrede en ontspanning bied.

Die kamer het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamer beskik ook oor 'n etenstafel met stoele en 'n mikrogolfoond. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ontspan op die dek wat oor die pragtige Namakwaland uitkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Biesjesfontein 63, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesjesfontein 63, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee42fa417ef6b1ebc7770202a2e44ccad09261d4a7fd4397811836d07d5f7db180d84a41bad68356033de03c11299bcbcff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 4 mense 63 Biesjesfontein Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.705573787161 17.879991531372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang