Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aristocrat Guest Room

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesjesfontein 63, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aristocrat Guest Room is in Springbok, die grootste dorp in die Noord-Kaap se Namakwaland, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste om in die natuur te kom ontspan.

Die oopplankamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is ook 'n etenstafel met stoele en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Hiér word gaste deur berge en 'n trop springbokke omring en sal hulle na aan die natuur voel. Gaste kan die plaas verken en interaksie met wild hê.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Biesjesfontein 63, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesjesfontein 63, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ad550f61f383623945c0de223e950e1cf2879688d79bff262e613b3913dc657a728ca4ac8441f87b33e98c84acb28d902b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 63 Biesjesfontein Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.705573787161 17.879991531372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang