Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arizona

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Thabiso K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

It was just okay. No complaints. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Daleen S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Vinnige oorstop, maar ons verblyf was puik. Pragtige, rustige plek! Mooiste omgewing en blyplekkie. Baie vriendelike gasvrou. Netjies en vreedsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Laurene
Arizona
Daleen- Arizona is beslis’n plek wat met jou siel werk. God se teenwoordigheid is werklik sigbaar. Weet dat julle baie welkom is by Arizona.

Dirk M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Asemrowend mooi, uitstekende gasvrou, baie mooier as op die fotoplasings en 'n absolute belewenis. Wat Arizona betref, dink ek eerlikwaar dat dit 'n onontdekte Oos-Vrystaatse diamant is. Van die aankoms tot en met die vertrek was, om dit in een woord op te som, verstommend! Baie dankie. Ek en my gesin is dit eens dat Arzona nog baie kuiers verdien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurene
Arizona
Baie dankie. Om met positiewe en dankbare mense ‘n pad te stap, is ‘n plesier. Sout van die aarde mense.

Michelle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Heerlik gekuier, baie gasvry! Ons het in kamer 7 gebly. Dit was mooi versier en baie skoon en netjies met wit beddegoed. Die matras was heerlik en in 'n uitstekende kondisie, ek het so lekker geslaap! Ons het die ontbyt baie geniet en ons knuppeldik geëet. Regtig heerlik! Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurene
Arizona
Hi Michelle, Ons geselsies was heerlik en weet dat julle welkom is by Arizona. Baie dankie.

Melinda J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2020

Boere gasvryheid met styl Goeie geriewe, gasvrou was regtig hulpvaardig met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Laurene
Arizona
Dankie vir die waardering wat gedeel word. Wat n aansporing om te volhard. Laurene

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Lekker rustig Netjies, vriendelike staff.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Laurene
Arizona
Dankie vir u positiewe opmerking. Ons waardeer jul waardering en terugvoer. Laurene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Laurene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R707, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf729af1f72fbd0bb13762710caabf9ae8404183765c1155eb81927c545683e47c98ae1ec1c0bee85d1dd34b731a1494821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 R707 Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.447630210196 27.536987973425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang