Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arizona

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R707, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arizona bied verblyf op 'n skilderagtige plaas wat 19 km vanaf die dorpie Senekal via die R707 op pad na Marquard geleë is. Die lodge is binne maklike bereik van ontspanningsbesienswaardighede geleë wat gholfbane, tennisbane, fietsryroetes en voetslaanroetes insluit.

Gaste word voorsien van unieke verblyf in 'n verskeidenheid opsies om by hul vakansiebehoeftes te pas. Dit sluit in 12 losstaande eenhede met slaapplek vir 2, 4 of 6 gaste, en die aparte plaashuis wat geskik is vir 10 gaste. Die losstaande eenhede het almal privaat badkamers en beskik oor verhit-en-eetgeriewe asook 'n yskas.

Die hoofplaashuis is volledig toegerus vir selfsorg en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord. Die huis bied ook privaat braaigeriewe met 'n piekniektafel buite.

'n Gemeenskaplike swembad, sowel as kinderswembad, bied die perfekte plek om af te koel op 'n warm dag terwyl 'n gedeelde lapa met braaigeriewe ook beskikbaar is.

Arizona spog met 'n pragtige trou-venue met lieflike tuine en gazebo's wat die perfekte agtergrond vir die troufoto's maak. Die venue kan 'n maksimum 150 gaste akkommodeer en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg, en dit kan ook vir ander privaat funksies of konferensies gebruik word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Laurene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R707, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Gaste dink Arizona het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malotiroete Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R707, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf729af1f72fbd0bb13762710caabf9ae8404183765c1155eb81927c545683e47c98ae1ec1c0bee85d1dd34b731a1494821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 R707 Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.447630210196 27.536987973425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang