Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ARK Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudebrugweg 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

ARK Gastehuis bied heerlike oornagverblyf in 'n pragtige gastehuis wat ideaal geleë is in die hartjie van Potchefstroom en gerieflik naby Noordwes Universiteit en ander skole is, wat dit ideaal maak vir sport- of besigheidsuitstappies.

Dié gastehuis bied 'n opsie van óf 1 gesinskamer wat 3 gaste kan akkommodeer óf 3 dubbelkamers wat elk 'n kapasiteit van 2 gaste het. Die gesinskamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed, terwyl die oorblywende kamers almal 'n koningingrootte-bed het.

Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Hierdie kamer het ook 'n tee- en koffieskinkbord, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv.

Die ligging van hierdie uitgestrekte eiendom is slegs 800 m vanaf die naaste winkelsentrum. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oudebrugweg 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudebrugweg 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be0aafa8f6d757f9ff8d0c08538586d1e90f8d5d1c4d369b4a51b38060467bf9380e83f4ccf656015ed1f9dcfb91e290252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 24 Oudebrug Road Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.683135395967 27.110103008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang