Arnheim Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 104
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Antonio D - Sep 2024
Algehele gradering
A great place to stay.
Greg N - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean and secure.
Thomas V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Eugene K - Jul 2024
Algehele gradering
Splendid.
Jonathan K - Mrt 2024
Algehele gradering
My stay was very comfortable.
Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
A great stopover!
Wynand N - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker.
Mario K - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en warm.
Melisia M - Jun 2024
Algehele gradering
Te kort, dog kosbare herinneringe gemaak.
Marilie B - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi en skoon. Vriendelike diens.
Hannes V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker in n ou Kaaps-Hollandse huisie op die platteland.
Aimee S - Sep 2023
Algehele gradering
Anton was baie behulpsaam met reëling en om na ons versoeke om te sien.
Vince A - Jan 2023
Algehele gradering
Spacious, roomy establishment. Clean, neat and with lots of fans and aircons.
Lees meerBerqueline D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Liezel G - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf na lang dag by sportvelde.
Johan N - Jun 2023
Algehele gradering
Veilig, gerieflik.
Willie V - Jan 2023
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het vir 1 nag.
Jeannette M - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable and pleasant surroundings.
Gerhard K - Jun 2022
Algehele gradering
Was hartlik ontvang deur Anton en die eenheid het alles was nodig is om jou verblyf aangenaam te maak.
Madeleine C - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was so lekker en rustig, sal definitief weer teruggaan.
Janet H - Jul 2022
Algehele gradering
Close to the golf course which suited our visit perfectly.
Esther S - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik hier gekuier.
Carina S - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, groot, skoon, alles wat ons nodig gehad het.
Kobus N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik.
Johan N - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Deidre H - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is een van die min kere dat 'n advertensie onderbeklemtoon is. Arnheim Gatehuis is fantasties.
Danielle B - Jul 2021
Algehele gradering
One for the books.
Natasha K - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Carien P - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese ruim verblyf met perfekte geriewe en veilige parkering op die erf agter 'n hek.
Chante S - Feb 2021
Algehele gradering
Die beste kuier ooit.
Meshane Maud A - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. Ontspannend.
Helena B - Sep 2021
Algehele gradering
Kuier was baie kort, kan nie regtig kommentaar daarop lewer nie.
Jeanricht Pierre B - Des 2020
Algehele gradering
Phenomenal!
Andries D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik
Patricia J - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek
Carien P - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike goed toegeruste verblyf.
Jennifer S - Jan 2020
Algehele gradering
Was baie lekker, die huis is baie goed ingerig.
Danielle V - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect location, near all the wine farms.
Salome S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, stil en veilig.
Dale M - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely, neat accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike, netjiese verblyf.
Ons het 1 aand by Arnheim gebly en dit was baie gerieflik en naby die winkels en restaurante, asook die wynplase wat ons wou besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anna-marie R - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflike huis.
Davida S - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie netjiese plekkie.
Annemie L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Chantelle L - Sep 2019
Algehele gradering
Sal beslis die gastehuis aanbeveel.
Nikki N - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en skoon.
Kriel M - Sep 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Elmarie D - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Ann V - Okt 2018
Algehele gradering
Great overnight stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker oornagverblyf!
Goeie waarde vir geld, vriendelike eienaar en goeie ligging!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arthur S - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable stay in very well-equipped establishment.
Edna A - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf in pragtige ouwêreldse huisie.
Chane L - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing verblyf!
Arnheim Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Chané! Ons is bly julle het julleself geniet in Robertson.
Mariet V - Mei 2018
Algehele gradering
Lieflike plaas-styl huis.
Jan V - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf in 'n netjiese en goed toegeruste gastehuis in 'n stil omgewing.
Jay S - Feb 2018
Algehele gradering
Great stay.
Elmari P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie tevrede en sal die blyplek sterk aanbeveel.
Isabella S - Aug 2018
Algehele gradering
"Cosy" plekkie vir lekker kuier.
Riki B - Des 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Eckhard F - Des 2018
Algehele gradering
Had all we needed for the night.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het alles gehad wat ons nodig gehad het vir die aand.
Ons het vir een nag oorgebly en is deur die bestuurder ontmoet met aankoms by die gastehuis. Hy was baie behulpsaam en insiggewend. Die plek het 'n unieke, oorspronklike gevoel daarvoor met al die moderne noodsaaklikhede en sekuriteit wat ons nodig gehad het vir ons verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sandra T - Aug 2018
Algehele gradering
Very clean and most suitable for one night.
Karin M - Jun 2018
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Natashia B - Sep 2017
Algehele gradering
Die huis is baie goed ingerig.
Santie P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Lynne V - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome hospitality and a wonderful place to stay.
Melinda S - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon en goed toegerus.
Nicola F - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker ruim 3 slaapkamer huis met alle toebehore.
Colin T - Feb 2017
Algehele gradering
So enjoyed our stay at Arnheim!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het dit baie geniet!
Ruim kamers en badkamers, Lieflike en verfrissende dekor. Maklike toegang tot geriewe. Wonderlike eienaars. Ons het vir aandete gebly so lekker was die kothuis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ina M - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike, netjiese eenheid met al die geriewe wat jy kan nodig kry.
Louis L - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese goed toegeruste huisie met veilige parkeerplek.
Arnheim Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Estelle. Die gaste voor julle het een van die panele op die stortdeur gebreek en die is nou vervang. Daar is verwarmers in al die kamers maar ons het ook nou winterlakens aangeskaf :).
Lauren E - Des 2017
Algehele gradering
Nice and neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi en netjies.
Was heerlik en skoon. Die eienaar was ook baie gaaf. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Polackstraat 43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang