Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arnheim Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Arnheim Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Antonio D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio D

A great place to stay.

It was a great place to stay in Robertson, had everything one needs for a group to stay. A beautiful historical house.

Greg N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg N

Comfortable, clean and secure.

Anton was a great host. The house was very comfortable, clean and had everything that we needed.

Thomas V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Baie lekker gebly.

Die huis het baie karakter en ons het lekker gebly. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Sal enige tyd weer daar bly.

Eugene K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K

Splendid.

It was perfect. Everything was nice, clean and tidy, well balanced and cozy.

Jonathan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan K

My stay was very comfortable.

My stay was good. Nice fast internet, comfy bed and linen. Great shower. The host was very attentive.

Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

A great stopover!

Thank you to the host for all the info on restaurants in the area!

Wynand N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand N

Lekker.

Dit was aangenaam en privaat.

Mario K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario K

Netjies, veilig en warm.

Baie kort maar baie lekker gebly. Wens ons kon langer bly.

Melisia M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melisia M

Te kort, dog kosbare herinneringe gemaak.

Ons het 'n fantasiese, verwelkomende, warm vriendelike en bedagsame gasheer beleef. 4 van ons vriendinne het verjaardae in die laaste maand gevier. Tydens 'n onvoorsiene hobbeltjie in ons verblyf, hoor die gasheer dit, en kom later oor met koek en kersies vir almal van ons. Insluitend hy en Monnie (die koeie). Hy het ook 'n sy verjaardag gevier 'n week vroeer.

Marilie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B

Mooi en skoon. Vriendelike diens.

Wonderlike plek. Heerlik gebly. Lekker warm water. Bed het heerlik geslaap.

Hannes V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Baie lekker in n ou Kaaps-Hollandse huisie op die platteland.

Mooi netjies en skoon, als wat jy nodig het om te oornag.

Aimee S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee S

Anton was baie behulpsaam met reëling en om na ons versoeke om te sien.

Ons het op kort kennisgewing verblyf gesoek as familie vir 1 aand. Arheim bied al die nodige geriewe om te sorg vir 'n gemaklike kuier. Ons kon lekker as familie braai om 'n besige dag af te sluit.

Vince A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vince A

Spacious, roomy establishment. Clean, neat and with lots of fans and aircons.

Spacious, roomy establishment. Clean, neat and with lots of fans and aircons. The owner stays on the adjacent property. Mattresses are good. Large fridge and basic amenities are considered fair. Wifi excellent. On a lesser note, a number of random flies were noted, so be prepared in the summer months. Location is fair, although the street can be noisy at times (it's a throughway to an impoverished suburb).

Berqueline D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Berqueline D

Baie rustig.

Ja, ons het lekker gebly met vriendelike diens van Anton.

Liezel G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G

Gerieflike verblyf na lang dag by sportvelde.

Anton was baie akkommoderend met ons program wat verander het en het ook sonder om te huiwer vir ons geakkomodeer met ons kinders wat saam met ons moes bly, teen geen ekstra kostes nie. Die huis was skoon en gerieflik. Ons sal vir seker weer by Arnheim Guesthouse gaan bly. Dankie, Anton.

Johan N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Veilig, gerieflik.

Gerieflike blyplek. Ongelukkig nie binnebraai nie, wel Weber. Geen casserole bak vir braaivleis nie. Dit was ons tweede besoek en sal dit weer gebruik.

Willie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Net wat ons nodig gehad het vir 1 nag.

Ons het net 1 nag oorgeslaap.

Jeannette M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette M

Comfortable and pleasant surroundings.

Everything was ready and I could change to a single accommodation without any hassle. Owner very considerate and friendly.

Gerhard K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Was hartlik ontvang deur Anton en die eenheid het alles was nodig is om jou verblyf aangenaam te maak.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus, en dit is beslis goeie waarde vir geld.

Madeleine C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Dit was so lekker en rustig, sal definitief weer teruggaan.

Die eienaar (Anton) is vriendelik en was so hulpvaardig en niks was te veel nie - 'n regte plesier. Die plek was netjies en skoon en daar was alles wat ons benodig het. Ek sal dit enige tyd aanbeveel!

Janet H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet H

Close to the golf course which suited our visit perfectly.

Anton gave us Blitz and matches to get a braai going, however, as the weather was very cold, we decided to get takeaways instead. Surprised to find a bottle of milk in fridge for tea/coffee.

Esther S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Heerlik hier gekuier.

Huis is ruim en dit was lekker om al die DStv-kanale te hê. Die beddegoed en matrasse is van goeie gehalte, ons het heerlik geslaap. Die recycle-drom en skottelgoedwasser was 'n aangename verrassing gewees. Die gasheer was baie behulpsaam. Ek sal Arnheim Gastehuis aanbeveel.

Carina S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Gerieflik, groot, skoon, alles wat ons nodig gehad het.

Meer as genoeg spasie en ook mooi skoon en netjies met ons aankoms.

Kobus N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Netjies, skoon, vriendelik.

Alles soos beskryf. Vriendelik ontvang deur Anton. Lekker een nag stop.

Johan N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Uitstekend.

Gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt.

Deidre H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre H

Dit is een van die min kere dat 'n advertensie onderbeklemtoon is. Arnheim Gatehuis is fantasties.

Die ligging is perfek, die huisie is hemels, dit voel soos huis weg van huis. Alles is daar wat jy nodig het. Die Jaccuzi, die kersie op die koek met Anton se vriendelikheid ingesluit. Ons sal beslis weer gaan. Anton, baie dankie dat jy bygedra het om ons besties se reis overgeetlik te maak. Ons sal beslis weer kom. 10 uit 10.

Danielle B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

One for the books.

Definitely a place we will be visiting again. The owner was very friendly and helpful. An indoor braai would be great, but our stay were awesome.

Natasha K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Aangenaam verras!

Wat 'n pragtige plekkie! Skoon netjies kindervriendelik! Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Carien P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Fantastiese ruim verblyf met perfekte geriewe en veilige parkering op die erf agter 'n hek.

Die gasheer het baie moeite gedoen om ons in hierdie heerlike verblyf welkom te laat voel. Sal beslis weer by Arnheim Guesthouse oornag.

Chante S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S

Die beste kuier ooit.

Arnheim Guesthouse was regtig die beste plek waar ek nog vakansie gaan hou het. Die huis is verskriklik pragtig en baie gemaklik. Ek sal enige tyd Arnheim aan ander aanbeveel.

Meshane Maud A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meshane Maud A

Waarde vir geld. Ontspannend.

Die gasheer (Anton) het ons baie goed ontvang. Die jacuzzi was die hoogtepunt van ons verblyf. Alles was skoon en netjies. Ek sal Arnheim oor en oor aanbeveel.

Helena B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Kuier was baie kort, kan nie regtig kommentaar daarop lewer nie.

Alles was wel met gastehuis. Alhoewel ons nie rokers is nie het die hele vertrek na ou rook geruik. Dit sal raadsaam wees vir die eienaar om geen rook-tekens op te sit sodat gaste nie in die vertrek rook nie maar wel buite. Selfs die beddegoed het na rook geruik en die beddegoed was glad nie wat op die fotos is wat adverteer is nie.

Jeanricht Pierre B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanricht Pierre B

Phenomenal!

Customer service is exceptionally good. Safe, clean and friendly service rendered. The place is in a safe and good condition.

Andries D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Baie skoon en gerieflik

Het alles gehad wat ons benodig het

Patricia J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Fantastiese wegbreek

Ons het heerlik gekuier en daar was iets van alles. Ons is super vriendelik verwelkom, het ook n bottel wyn gekry wat n bonus was. Dis gemaklik en baie veilig. Ek sal beslis weer gan kuier.

Carien P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Heerlike goed toegeruste verblyf.

Die hartlike ontvangs deur die gasheer en die privaatheid van die netjiese goed toegeruste verblyf maak hierdie akkommodasie baie besonders.

Jennifer S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S

Was baie lekker, die huis is baie goed ingerig.

Veilig, en lekker ontspanne huis.

Danielle V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Perfect location, near all the wine farms.

The owner/managers of the guesthouse were incredibly kind and friendly. The house was neat and perfect for a group stay. Loved location as it was near plenty of wine farms. I will definitely book there again with friends.

Salome S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salome S

Rustig, stil en veilig.

Het lekker gebly. Plekkie is baie mooi en gesellig. Het bietjie gesukkel met die kommunikasie met die bestuurder. Die Wi-Fi het ongelukkig nie gewerk nie. Bestuurder was wel baie toegeeflik met ons uitkloktyd, wat baie waardeer word.

Dale M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale M

Lovely, neat accommodation.

We spent one evening at Arnheim and found it very comfortable and close to all the shops and restaurants, as well as the wine farms that we wanted to visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, netjiese verblyf.

Ons het 1 aand by Arnheim gebly en dit was baie gerieflik en naby die winkels en restaurante, asook die wynplase wat ons wou besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anna-marie R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R

Gerieflike huis.

What a gem! Great location, facilities and hospitality. Will definitely recommend to all.

Davida S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davida S

Dit was 'n baie netjiese plekkie.

Ek sal enige tyd daar boek.

Annemie L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L

Baie aangenaam.

Baie vriendelik ontvang deur die bestuurder, netjiese huis. Ons het lekker geslaap en sal weer besoek.

Chantelle L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Die gastehuis was baie netjies en ontvangs was baie vriendelik. Sal beslis weer daar gaan oorbly as ek in daardie omgewing is.

Nikki N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki N

Gemaklik, netjies en skoon.

Ons was in die 3-slaapkamerkothuis en daar is als wat 'n mens nodig het. Die DStv was 'n bonus vir die rugby!

Kriel M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kriel M

Alles wat jy nodig het.

Volle DStv, netjiese plek. Parkering vir een voertuig agter geslote hek.

Elmarie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Gerieflik en netjies.

Dit is gerieflik en netjies. Lekker naby aan die dorp en sentraal geleë om uit te ry na nabygeleë dorpe. Die huis is volledig toegerus en kort niks nie. Ons het die naweek se verblyf baie geniet en sal definitief weer terug keer.

Ann V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V

Great overnight stay!

Great value for money, friendly owner and great location!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker oornagverblyf!

Goeie waarde vir geld, vriendelike eienaar en goeie ligging!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Arthur S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur S

Comfortable stay in very well-equipped establishment.

We enjoyed a comfortable stay in a very well-equipped establishment.

Edna A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A

Baie gerieflike verblyf in pragtige ouwêreldse huisie.

Ons verblyf in Arnheim was baie aangenaam. Die ouwêreldse huise is baie skoon en netjies en beskik oor alles wat jy nodig het vir 'n selfsorgplek. Wat ons die meeste verras het was die lekker warm winterlakens op die beddens. Ons sal beslis weer Arnheim met ons volgende besoek in Robertson bespreek.

Chane L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane L

Amazing verblyf!

Alles van die verblyf was so lekker. Die plekkie is perfek geleë. Naby aan die dorp en ook naby aan al die wynplase. Die huisie was so mooi skoon. Die kamers het verwarmers en ekstra sagte kombersies vir die koue. Ek sal dit definitief aanbeveel en ook weer daar gaan bly!

Arnheim Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Chané! Ons is bly julle het julleself geniet in Robertson.

Arnheim Guesthouse
Mariet V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet V

Lieflike plaas-styl huis.

Sien sterre.

Jan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Dit was 'n aangename verblyf in 'n netjiese en goed toegeruste gastehuis in 'n stil omgewing.

Ons reëlings het goed verloop, die ontvangs was vriendelik en die verblyf aangenaam. Die slaapgeriewe is baie goed, die badkamers is modern en skoon en die kombuis is netjies en goed toegerus.

Jay S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay S

Great stay.

Thank you so much. Was a pleasure staying there. Clean and comfortable.

Elmari P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari P

Baie tevrede en sal die blyplek sterk aanbeveel.

Wat 'n heerlike huisie om in te bly. Was so verras met als wat daar was, skoon en netjies en keurig. Sal definitief aanbeveel. Ongelukkig is daar effe verkeer na die hospitaal, maar dit het ons glad nie gehinder nie. Heerlik geslaap. Baie dankie.

Isabella S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella S

"Cosy" plekkie vir lekker kuier.

Gerieflik en met alles toegerus wat nodig is. Jammer die binnebraai is nie meer in die huis nie.

Riki B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riki B

Alles wat jy nodig het.

Die gastehuis was netjies en skoon en ruim. Alles wat jy kon nodig hê was beskikbaar. 'n Heerlike verrassing.

Eckhard F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eckhard F

Had all we needed for the night.

We stayed over for one night and was met by the manager on arriving at Guesthouse, he was very helpful and informative. The place has a unique original feel to it with all the modern essentials and security we needed for our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het alles gehad wat ons nodig gehad het vir die aand.

Ons het vir een nag oorgebly en is deur die bestuurder ontmoet met aankoms by die gastehuis. Hy was baie behulpsaam en insiggewend. Die plek het 'n unieke, oorspronklike gevoel daarvoor met al die moderne noodsaaklikhede en sekuriteit wat ons nodig gehad het vir ons verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sandra T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra T

Very clean and most suitable for one night.

Nice and quiet abode for an overnight stay.

Karin M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M

Het dit baie geniet.

Het een aand oorgeslaap en het dit baie geniet. Sal weer so maak.

Natashia B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia B

Die huis is baie goed ingerig.

Dis 'n baie lekker huis, het alles way jy nodig het. Bly baie lekker daar, WiFi, DStv alles om 'n klein kind mee besig te hou. En winkels naby om goed te gaan kry, Spar tot 7 uur oop.

Santie P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P

Baie aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs, alles baie netjies.

Lynne V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne V

Awesome hospitality and a wonderful place to stay.

Wonderful, friendly service all round. Relaxing, comfortable, clean, just a lovely experience of good hospitality. Thank you.

Melinda S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S

Skoon en goed toegerus.

Dit was 'n goeie ervaring. Ek sal definitief weer daar oorslaap.

Nicola F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola F

Lekker ruim 3 slaapkamer huis met alle toebehore.

Lieflike 3 slaapkamer huis met twee badkamers.Die houtvloere is pragtig. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n Weber buite vir 'n braai. Die huis is maklik om te vind. Daar is veilige parkering agter 'n hek. Die kombuis is goed toegerus.Die badkamers is lekker ruim met 'n groot bad en stort.

Colin T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin T

So enjoyed our stay at Arnheim!

Spacious bedrooms and bathrooms. Lovely fresh decor. Easy access to amenities. Great hosts. We stayed in for supper as we so enjoyed the cottage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het dit baie geniet!

Ruim kamers en badkamers, Lieflike en verfrissende dekor. Maklike toegang tot geriewe. Wonderlike eienaars. Ons het vir aandete gebly so lekker was die kothuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ina M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Heerlike, netjiese eenheid met al die geriewe wat jy kan nodig kry.

Baie aangename, netjies en toegeruste eenheid. Sal dit definitief aanbeveel.

Louis L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis L

Netjiese goed toegeruste huisie met veilige parkeerplek.

Die stortdeur het aandag nodig en winterlakens sal baie help in die winterseisoen.

Arnheim Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Estelle. Die gaste voor julle het een van die panele op die stortdeur gebreek en die is nou vervang. Daar is verwarmers in al die kamers maar ons het ook nou winterlakens aangeskaf :).

Arnheim Guesthouse
Lauren E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lauren E

Nice and neat.

Was very nice and and clean. The owner was nice and friendly. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi en netjies.

Was heerlik en skoon. Die eienaar was ook baie gaaf. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polackstraat 43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdx9oiIMdWYnkuzfrHUbhIrIVRtMWQsubsRUjAQV9suqOEInLYv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 6 mense 69 5 1 5 43 Polack Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.797745 19.888024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang