Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arnheim Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polackstraat 43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Arnheim Guesthouse is 'n selfsorghuis in die pragtige dorpie Robertson, ideaal geleë in die hartjie van die wynroete van die Wes-Kaap.

Die huis het 3 slaapkamers en kan tot 6 mense akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens toegerus is. Daar is 2 en suite-badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus met breekware, toebehore, stoof, yskas, mikrogolf, ens. Die leefarea het 'n sitarea met DSTV Premium. Daar is ook 'n buite-ruimte met stoepmeubels en braaigeriewe. Parkering is agter 'n staalhek.

Robertson, wat langs Roete 62 geleë is, het 'n oorvloed wonderlike besienswaardighede in en om die area, soos die Robertson-gholfklub, die Dassieshoek-natuurreservaat en die Arangieskop-staproete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Arnheim Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Polackstraat 43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arnheim Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polackstraat 43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdx9oiIMdWYnkuzfrHUbhIrIVRtMWQsubsRUjAQV9suqOEInLYv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 69 5 1 5 43 Polack Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.797745 19.888024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang