Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arnion Nature Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dominic S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Peaceful Farm in the country. Very warm welcome by the owner even with home-baked cookies and melk tert were a nice welcome. The accommodation is spacious and more than provides for all your needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Arnion Nature Retreat
Good afternoon Dominic Thank you for visiting Arnion with your family, we enjoyed having you here! We look forward to be seeing you again. Best regards Stephen and Rika Geldenhuys. Arnion Nature Retreat.

Hendrik K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Blommekyk en buitelug-wegbreek. Pragtige plaas! Heerlike braaiplek! Baie gawe, gasvry en vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jens B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Oasis of peace and silence. Beautiful restored old house with everything you could need for self catering. The hosts are very kind and helpfull and the baked surprises, yummie! You are always entertained by the Zebras and Springbucks. No TV, no cell phone, no internet. Digital detox! We would recommend this place to everybody who love nature, peace and silence and by being far away, very safe. Would love to stay there again. The only suggestion is to open a part of stoep and cover it with branches to have a half shade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Arnion Nature Retreat
Good afternoon Birgit Thank you for your very kind words and interesting suggestion! We really appreciate it very much. It was such a pleasure to meet you two and are looking forward to see you again. Best regards Stephen and Rika. Arnion Nature Retreat.

David Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Overnight stay on our way to see Namaqualand daisies. Really beautiful place and very friendly hosts. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Arnion Nature Retreat
Good morning David Thank you for visiting Arnion! It was lovely having you here and we look forward to seeing you again. Best regards Stephen and Rika. Arnion Nature Retreat.

Elisna T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Complete silence, peace and beauty. Dit was ons tweede naweek hier. Dit is doodstil pragtig en privaat. Rika en Stephen is die mees fantastiese mense. Jy wil net daar intrek en nooit weer huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Arnion Nature Retreat
Goeie middag Elisna Baie dankie vir jou bemoedigende woorde, dit beteken baie vir ons. Dit was heerlik om jullle en jul pragtige twee seuntjies hier te kon verwelkom. Ek sal die "dinausourus en gorillatjie" speelgoed wat agter gebly het, vir hulle hou. Ons hoop om julle weer te sien. Beste groete Stephen en Rika Geldenhuys.

Johan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Uitstekende verblyf en omgewing. Afgesonderheid met tog luukse verblyf maak 'n wonderlike rustige ondervinding in een van die puikste omgewings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Arnion Nature Retreat
Goeie middag Johan Ons het jul besoek hier by Arnion baie geniet. Ons wens julle alle voorspoed toe en hoop om julle weer te kan sien. Beste groete Stephen en Rika Geldenhuys.

Seamus M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Tranquil, relaxing, family bonding and peaceful. We planned a family holiday to completely disconnect. My husband found Arnion after a wide search. Stephen and Ryka are so warm, welcoming and made us feel at home. The self catering house was well equipped, with a French press and excellent pots/pan for the braai. Wood was available for braai and the boma was well situated. As per our kids the pool was 'epic' and made for hours of fun. The beds were firm with high-quality linens. The wildlife was incredible - the kids were entertained watching the zebras, peacocks, guinea fowl and springbokke. The night sky was majestic with full view of the Milky Way. Overall, this was one of the most rewarding and peaceful holidays we had in a very long time. We would highly recommend Arnion for people who want to explore the Cederberg mountains and disconnect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Arnion Nature Retreat
Good afternoon Seamus, It was such a delight having you and your lovely family here at Arnion. We appreciate your encouraging words so much, thank you. We are looking forward to see you again in the near future. Best regards, Stephen and Rika Geldenhuys.

Renate C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Rustig, veilig met alles wat benodig word. Die swembad was 'n wenner met die kinders. Daar is 'n lekker kaggel binne vir koue aande. Huis is skoon en netjies en nuut opgeknap. Die gasvrou het selfs muffins en melktert vir ons gemaak! Regte plaasgasvryheid en 'n lekker plek om af te skakel nie te ver van die stad af nie. Die Zebras is nuuskierig en kom tot naby aan die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephen
Arnion Nature Retreat
Hello Renate Baie dankie vir jou bemoedigende woorde. Ons waardeer dit so baie! Ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Stephen en Rika Geldenhuys. Arnion Nature Retreat.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Wonderlike, plattelandse gasvryheidmet rustige, pragtige omgewing. Voorwaar rus vir die siel! Gashere oortref alles in gasvryheid en detail in bestemming, selfs tert ontvang met aankoms, pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stephen
Arnion Nature Retreat
Goeie more Johan, Ons het julle besoek hier by Arnion baie geniet! Ons hoop om julle weer eendag hier te kan verwelkom. Baie groete Stephen en Rika Geldenhuys. Arnion Nature Retreat.

Elisna T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Mooiste plaas met sebras. Die huis is vreeslik mooi, die plaas is nog mooier. Die stilte en die sebras. Alles was wonderlik. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Arnion Nature Retreat
Goeie middag Elisna Ons het dit so geniet dat julle Arnion kom besoek het. Baie dankie vir jou bemoediging, ons waardeer dit opreg! Ons sien daarna uit om julle spoedig weer te sien. Beste groete Stephen en Rika Arnion Nature Retreat.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van die R364 af, Holfonteinplaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjU3MjMxLTdhNzEtNGMzZi1iZTNjLTMyYjkxZmIyYjcxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 Off the R364 Farm Holfontein 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.981666666667 18.668361111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang