Arnion Nature Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Dominic S - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful Farm in the country.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Good afternoon Dominic
Thank you for visiting Arnion with your family, we enjoyed having you here!
We look forward to be seeing you again.
Best regards
Stephen and Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Hendrik K - Aug 2023
Algehele gradering
Blommekyk en buitelug-wegbreek.
Jens B - Mrt 2023
Algehele gradering
Oasis of peace and silence.
Lees meerArnion Nature Retreat se terugvoer
Good afternoon Birgit
Thank you for your very kind words and interesting suggestion!
We really appreciate it very much.
It was such a pleasure to meet you two and are looking forward to see you again.
Best regards
Stephen and Rika.
Arnion Nature Retreat.
David Z - Aug 2024
Algehele gradering
Overnight stay on our way to see Namaqualand daisies.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Good morning David
Thank you for visiting Arnion!
It was lovely having you here and we look forward to seeing you again.
Best regards
Stephen and Rika.
Arnion Nature Retreat.
Elisna T - Okt 2022
Algehele gradering
Complete silence, peace and beauty.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Goeie middag Elisna
Baie dankie vir jou bemoedigende woorde, dit beteken baie vir ons.
Dit was heerlik om jullle en jul pragtige twee seuntjies hier te kon verwelkom.
Ek sal die "dinausourus en gorillatjie" speelgoed wat agter gebly het, vir hulle hou.
Ons hoop om julle weer te sien.
Beste groete
Stephen en Rika Geldenhuys.
Johan A - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en omgewing.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Goeie middag Johan
Ons het jul besoek hier by Arnion baie geniet.
Ons wens julle alle voorspoed toe en hoop om julle weer te kan sien.
Beste groete
Stephen en Rika Geldenhuys.
Seamus M - Apr 2022
Algehele gradering
Tranquil, relaxing, family bonding and peaceful.
Lees meerArnion Nature Retreat se terugvoer
Good afternoon Seamus,
It was such a delight having you and your lovely family here at Arnion.
We appreciate your encouraging words so much, thank you.
We are looking forward to see you again in the near future.
Best regards,
Stephen and Rika Geldenhuys.
Renate C - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig met alles wat benodig word.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Hello Renate
Baie dankie vir jou bemoedigende woorde. Ons waardeer dit so baie!
Ons hoop om julle weer te sien.
Beste groete,
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Johan B - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike, plattelandse gasvryheidmet rustige, pragtige omgewing. Voorwaar rus vir die siel!
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Goeie more Johan,
Ons het julle besoek hier by Arnion baie geniet!
Ons hoop om julle weer eendag hier te kan verwelkom.
Baie groete
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Elisna T - Aug 2021
Algehele gradering
Mooiste plaas met sebras.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Goeie middag Elisna
Ons het dit so geniet dat julle Arnion kom besoek het.
Baie dankie vir jou bemoediging, ons waardeer dit opreg!
Ons sien daarna uit om julle spoedig weer te sien.
Beste groete
Stephen en Rika
Arnion Nature Retreat.
Tersia L - Nov 2021
Algehele gradering
Wat 'n goeie afsluiting vir ons naweek!
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Hallo Tersia
Baie dankie dat julle Arnion kom besoek het.
Ons waardeer jou bemoedigende woorde en het julle kuier hier baie geniet.
Ons hoop om jule weer in die toekoms hier te verwelkom.
Baie groete,
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Paul V - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties, net die plek om weg te kom van alles
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Goeie middag Paul
Dis so lekker om van jou te hoor! Baie dankie vir jou pragtige bemoedigende woorde. Ons waardeer dit so baie! Ons hoop om julle drie weer spoedig te sien.
Baie groete
Stephen en Rika
Arnion Nature Retreat.
Nick H - Aug 2019
Algehele gradering
An absolute gem of a place which exceeded our expectations.
Lees meerArnion Nature Retreat se terugvoer
Good afternoon Nick
We were so looking forward to your visit and enjoyed your stay here at Arnion so much! We really hope that you will visit us again soon. Daizie, the baby zebra, sends her love! There are now two baby springbucks, too.
Best regards,
Stephen and Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Carol-anne S - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome retreat.
Lees meerArnion Nature Retreat se terugvoer
Hello Carol-Anne,
We enjoyed your stay here at Arnion very much. Your kindness and positive outlook were very refreshing and stayed with us after you left! We hope to be seeing the two of you again in the near future.
With best wishes,
Stephen and Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat
Sadia B - Des 2019
Algehele gradering
Uitstaande Weskus-ervaring.
Lees meerArnion Nature Retreat se terugvoer
Hallo Sadia
Baie dankie vir die pragtige woorde so uit jou hart.
Ons waardeer dit oneindig baie.
Ons het jul verfrissende kuiertjie hier by Oujaar so baie geniet.
Ons hoop dat ons julle weer spoedig sal sien.
Alles wat mooi is vir hierdie jaar vorentoe.
Geniet jul kleinkinders.
Groete
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Anke J - Des 2018
Algehele gradering
Blaaskans vir die siel.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Goeiedag Anke,
Dit is so verfrissend om van jou te hoor!
Baie dankie vir jou bemoedigende woorde en mooi foto's wat jy ook met ons gedeel het. Ons dink met mooi herinneringe terug aan jou, Steven en baba Joshua en hoop om julle spoedig weer hier op Arnion te kan verwelkom!
Groete
Stephen en Rika
Arnion Nature Retreat.
Elna C - Aug 2018
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Lees meerArnion Nature Retreat se terugvoer
Goeie middag Elna
Baie dankie vir jou pragtige opbeurende woorde, dit raak ons harte op 'n besonderse wyse aan. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle spoedig weer hier te kan verwelkom.
Baie dankie vir die uitstekende raad, ons neem dit ter harte.
Baie groete
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Armand F - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik, pragtig en sielvoedend.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Hallo Armand,
Ons het julle kuier hier by ons so baie geniet. Baie dankie vir jou bemoedigende woorde, ons waardeer. Ons sien baie daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Henk H - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en vreedsaam.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Goeie middag Henk
Dit was wonderlik om julle te leer ken. Baie dankie vir jul bemoedigende woorde en die lekker geselsies, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n voorreg dat julle, jul huweliksherdenking hier kom vier het.
Ons hoop om jul in die nabye toekoms weer hier te verwelkom.
Met beste wense
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Patricia K - Sep 2018
Algehele gradering
Salig en rustig.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Hallo Patricia,
Baie dankie vir jul lekker kuier by Arnion. Dit was heerlik om jul te leer ken.
Groete,
Stephen en Rika Geldenhuys
Arnion Nature Retreat.
Hestie M - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en so rustig.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Hallo Hestie
Baie dankie vir jou bemoedigende woorde, ons waardeer dit so baie.
Ons het dit oneindig baie geniet dat jul pragtige gesin ons kom besoek het.
Ons hoop om julle spoedig weer te kan sien.
Groete
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.
Salome V - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik! Rustig. Gerieflik. Gasvry. Pragtige diere.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Goeiedag Salome,
Dit was vir ons heerlik dat julle Kersfees hier by ons op Arnion kon deurbring! Ons waardeer jul goeie wense en aanmoediging baie en hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Stephen en Rika.
Arnion Nature Retreat.
Paul C - Okt 2017
Algehele gradering
Ideal place to disconnect from the things that are distracting and recharge while surrounded by nature in all its glory.
Lees meerArnion Nature Retreat se terugvoer
Goeiedag Paul,
Dit was so bemoedigend om jul boodskap oor Arnion te lees. Kon nie help om swaar aan die knoppe in ons kele te sluk nie! Baie dankie, ons waardeer jul bemoedigende boodskap oneindig baie. Dit was absoluut 'n plesier om julle te ontmoet. Julle het 'n vars briesie hier ingebring. Ons sien uit om jul weer te sien.
Alles wat mooi is vir julle twee en jul hondjies by die huis!
Liefde groete
Stephen en Rika.
Anita Leonie S - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerArnion Nature Retreat se terugvoer
Hallo Leonie
Baie dankie vir die bemoedigende woorde, ons waardeer dit so baie!
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Mag hierdie jaar vir julle pragtige gesin 'n wonderlike jaar wees.
Ons hoop om julle gou weer te kan sien!
Groete
Stephen en Rika.
Arnion Nature Retreat.
Niel V - Jun 2017
Algehele gradering
This is a hidden gem! Couldn't ask for anything better.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Verskuilde juweel! Ons kon nie vir iets beters gevra het nie.
Die was so 'n aangename ervaring wat ons met die eienaars en die akkommodasie self gehad het. Ons kan dit regtig aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arnion Nature Retreat se terugvoer
Hi Niel,
Thank you so much for visiting Arnion Nature Retreat. It was such a pleasure meeting you and your family.
We hope to be seeing you again soon.
Regards,
Stephen and Rika Geldenhuys.
Noel D - Des 2017
Algehele gradering
The cottage is beautifully appointed and we had three blissful days enjoying the pool in the heat!
Lees meerArnion Nature Retreat se terugvoer
Hallo Noel and Ellen,
It was such a pleasure having the two of you here.
Thank you for encouraging us and your good wishes. It was lovely to have met you. We are looking forward to be seeing you again.
Regards,
Stephen and Rika
Arnion Nature Retreat.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van die R364 af, Holfonteinplaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang