Arniston Blue
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirk-straat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R5 850 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Arniston Blue is 150 m van die strand af geleë en is 'n ruim selfsorghuis vir tot 10 mense.
Die dubbelverdiepinghuis het lieflike uitsigte oor die see en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die sonsitkamer en die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping geleë. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer.
Geleë op die grondvloer, 1 van die kamers het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer. Die vyfde kamer is buite geleë en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien. Gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel en ontbyttoonbank geniet word. Die huis het 'n alarmstelsel, asook 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket.
Die sitkamer het 'n knus kaggel en maak oop op die stoep wat oor die see uitkyk. 'n Buitebraai-area is beskikbaar vir gebruik, en parkeerplek is beskikbaar agter 'n hoë hek vir 2 motors. Die erf is toegemaak en troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Gaste kan op die lieflike strande ontspan, en Arniston bied verskeie restaurante en doendinge soos swem, ontspan of stap op die lieflike strande, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvanggeleenthede, walviskyk en duik tussen die wrakke wat aan die kus gevind is, en meer. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 55
Resensies 149
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dunkirk-straat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Arniston Blue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirk-straat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang