Arniston Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Antoinette K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Arniston Cottage se terugvoer
Hallo Antoinette, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is altyd bly as ons gaste ons pragtige dorpie waardeer en geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek. Kassiesbaai groete, Colette
Gadija D - Jan 2023
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Outentieke visserhuisie met al die moderne geriewe.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Christo
Baie dankie vir die mooi woorde en die goeie gradering.
Ons is so bly julle het jul tydjie by ons geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek by ons.
Kassiesbaai groete,
Bruce C - Feb 2023
Algehele gradering
Best place to stay in Arniston.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Bruce
Thank you for the kind review. We are glad you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.
Regards Colette
Karen M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig. Onvergeetlike uitsig. Kalmeerhend.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Karen
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is altyd bly as ons gaste ons pragtige dorpie waardeer en geniet.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete, Colette
Henrico F - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig in 'n baie mooi gebied.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Henrico
Baie dankie vir die mooi resensie en sal jou voorstel oorweeg.
Ons is bly julle het ons unieke plekkie geniet en sien uit na jul volgende besoek.
Kassiesbaai groete, Colette
Arthur S - Jun 2024
Algehele gradering
Arniston is a delight, not the accommodation.
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Dear guest,
Thank you for your feedback. Regarding the issue you raised, I would like to clarify a few points. Firstly, our units do not come equipped with bassinets, as this is not a standard feature that we provide. Additionally, it seems there may have been a misunderstanding about the attachment to the wall you mentioned.
In terms of the notices, we do have signage indicating the height of bedroom ceilings near the stairs. Due to our proximity to the ocean, there has been some degradation of the hot and cold water indicators. However, we do provide clear instructions in the kitchen to ensure that guests have access to hot water.
We understand your concern about the time it takes for hot water to reach the apartment from the geyser, and we regret any inconvenience this may have caused during your stay.
Vernon M - Jul 2024
Algehele gradering
It was quiet but did not feel safe after our incident.
Adamarie M - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtig en welkom gevoel.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Adamarie, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit regtig. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons terug te verwelkom.
Groete Colette
Cleo L - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Cleo
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het ons huis geniet. Julle is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai groete
Joseph V - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was in plek, skoon en netjies.
Arniston Cottage se terugvoer
Hallo Joseph
Ons stuur juis ons opsigters se kontak besonderhede aan gaste met die versoek dat julle met hulle kontak maak voordat julle inboek, sodat ons kan help met die rigting aanwysings. Ons het ongelukkig nie straat name nie omdat al ons huisies op een erf is. Ons is bly dat julle tog die plekkie geniet het en lekker gebly het. Julle sal altyd welkom wees by ons.
Kassiesbaai groete,
Giradot B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie koud.
Arniston Cottage se terugvoer
Ek het op 10 Julie vir jou 'n kennisgewing per epos gestuur wat jou ingelig het oor alles wat jy moet saambring. Die kennisgewing lys al die items wat jy benodig en verskaf ook my opsigter kontak besonderhede ens. Die kennisgewing is gestuur na die epos adres wat jy verskaf het. Ek is jammer as jy dit nie gesien het nie. Ons woongebied is 'n Erfenis gebied en ons word nie toegelaat om rondom ons wonings aftekamp nie. Ons moet ongelukkig 'n deurgang bied aan ons mede eienaars aangesien ons almal op erf woon. Daar is paaie aangewys en ons mense gebruik dit.
Elvina P - Jul 2023
Algehele gradering
Ons kuier was lekker, maar die warm water was nogals 'n probleem. Die veiligheid van ons motor was ook 'n probleem.
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Hallo Elvina
Ek woon nie self op Arniston nie, en vind dit onmoontlik om 600 km te ry indien daar 'n krisis is. My opsigters Patrick en Ann is heeltemal in staat om enige krisis te hanteer. Ek was heeltyd met die gaste en polisie in kontak en is steeds. Patrick lig gaste in om enige waardevolle items uit hul motors te verwyder. Ek het die dag voor die inbraak met my gaste gesels oor die saak rondom voertuig inbrake en hulle het steeds gekies om items in hulle bakkie te los nadat ek die gas gewaarsku het daarteen. Verlede week het gaste in ons area vergeet om in die aand die sekuriteitshek en voordeur te sluit en is beroof deur die nag. As hulle dit gesluit het, was daar moontlik nie 'n diefstal nie. Ons het almal 'n verantwoordelikheid om ook te verseker dat ons self ook veilig is soos deure en vensters sluit ens, net soos by ons eie huise.
Calvin L - Jan 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Ria S - Jan 2023
Algehele gradering
Misleidende ligging van huisie 'n groot teleurstelling.
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Goeie dag Ria
Dit is ongelukkig nie vir my moontlik om te reageer op jou resensie nie, aangesien dit nie van toepassing is op my eiendom nie.
Kassiesbaai groete
Colette
Noel B - Mei 2023
Algehele gradering
Not impressed!
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Hi Noel
There was hot water. Not once during your stay did you mention the water issue to my caretakers who are always available to help. The geyser is large enough to supply hot water to all the units, as we have been doing this for years. We apologise for the washing peg in the bedding, I will discuss the matter with my cleaning lady. We do not offer tea, coffee, braai wood, firelighters or toilet paper etc. That is the reason I sent you a notification via email requesting specifically that these are the things you had to bring that we do not supply. If I can make a suggestion, please make contact when things are not to your satisfaction. In my case, I fix what I can immediately and most of this review would have been eliminated.
Avene J - Sep 2022
Algehele gradering
Such a cosy atmosphere away from home.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Avene
Thank you so much for the very kind review. We are so glad you enjoyed your stay with us, and we look forward to your next visit.
Warm regards
Colette
Arnold A - Aug 2022
Algehele gradering
Die rustige see-atmosfeer was ongelooflik.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Arnold
Baie dankie vir die mooi woorde en sterre. Ons is so bly julle het dit geniet by ons. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Groete Colette
Chris-marié T - Jun 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Chris-Marie
Baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons is bly julle het ons plekkie geniet. Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom.
Kassiesbaai-groete
Madelein L - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig! Rustig.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Madelein
Baie dankie vir die mooi woorde en die goeie gradering. Ons is bly julle het lekker gekuier en sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Colette.
Marelize C - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Marelize
Baie dankie vir die mooi woorde en goeie gradering. Ons voel ook so. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons.
Kassiesbaai-groete
Colette
Dewald G - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie diens en baie vriendlike mense.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Dewald
Baie dankie vir die goeie resensie en die goeie gradering. Ons is bly julle het dit geniet. Julle sal altyd welkom wees by ons.
Groete
Colette
Clarissa D - Feb 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek mooi uitsig oor see, rustig al is dit geleë tussen ander mense wat daar woon.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Clarissa
Baie dankie vir die mooi woorde en goeie gradering. Ons is bly julle het lekker gekuier en ons sien uit daarna om julle by ons terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Colette
Michael C - Jan 2022
Algehele gradering
It was awesome. Walking distance to the beach and fishing areas.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Michael, thank you so much for the kind words. We are glad you enjoyed your stay with us. You are always welcome.
Regards, Colette.
Elmien K - Jul 2022
Algehele gradering
Ek is spyt ons kon nie langer bly nie. Ons het regtig lekker gebly.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Elmien
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet. Ons sien uit daarna om julle by ons terug te verwelkom.
Kassiesbaai-groete
Wilmaree A - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Wilmaree
Baie dankie vir die mooi resensie en die goeie gradering. Dis altyd vir ons lekker as julle kom kuier. Ons is bly dat julle na 3 besoeke dit steeds by ons geniet. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Colette
Wade G - Jul 2022
Algehele gradering
Good for the soul.
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Hi Wade, thank you for the review. We are glad you enjoyed your stay in our village.
Regards, Colette
Theuns S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Theuns
Baie dankie vir die goeie gradering. Ons is bly julle het dit geniet by ons.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Kassiesbaai groete
Ellen W - Okt 2022
Algehele gradering
I enjoyed my stay, after all it was my first time in Arniston.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Ellen, I am glad you enjoyed your stay in Kassiesbaai, Arniston. I have once again checked our advert on Lekkeslaap and we do not advertise free wi-fi or any wi-fi. The reception in our area is not good, so we decided not to offer wi-fi instead of offering it and it does not work. Once this changes in future, we will be adding it to our amenities.
We look forward to your next visit at Die Waenhuis.
Kassiesbaai Greetings
Alan V - Aug 2022
Algehele gradering
Die verblyf was goed en in order, die ligging is lekker, maar het nie verwag dat dit in die ou vissersdorp was nie.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Alan
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het jul kuiertjie by ons geniet. Ons lig wel ons gaste in om eie handdoeke en hout ens saam te bring aangesien ons selfsorg akkommodasie aanbied.
Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom.
Groete
Colette
Veronica M - Jun 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Veronica
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jou groep het die naweek geniet. Julle is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai-groete, Colette.
Rohan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker naweek!
Elma D - Okt 2022
Algehele gradering
Die visser village is 'n belewenis.
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Hi Elma, ons adverteer ongedienste selfsorg geriewe. In my bevestiging het ek dit ook aan jou genoem. Ons vensters word gereeld gewas, maar wanneer die Suid-Oos waai is daar niks wat ons kan doen nie. Dit is weer vuil binne 30 minute nadat skoongemaak is. Daar is 'n laaikas vir klere. Ek is jammer dat jy ons plek ongerieflik gevind het. Ons sal probeer verbeter daarop.
Marieta R - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Maryke M - Jan 2022
Algehele gradering
Jaarlikse gesinsvakansie.
Lees meerHannes V - Jun 2022
Algehele gradering
Tariewe hoër as gemiddelse akkommodasie pryse.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Hannes
Ek het jou opgradeer na 'n eenheid met 'n binne kaggel en het jou nie enige ekstra fooie gevra nie.
Die afval wat by die seefront gestort word het niks met my akkommodasie te doen. Jy is welkom om dit aan te meld by ons plaaslike munisipaliteit. Ons waarsku ons gaste teen bedelaars en inbrekers, want vorige gaste het al vensters en deure deur die nag oopgelos. Ons glo aan voorsorg is beter as nasorg, want ons gaste se veiligheid is ons grootste prioriteit. Ons het kantgordyne, so is nie seker hoekom jy nie jou gordyne kon oopmaak nie.
Naj M - Feb 2022
Algehele gradering
Our stay was ok. Did not like that the cottage is situated in the residential area but I suppose you get what you pay for.
Elzette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie vir oorslaap!
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Elzette
Ons gaste se veiligheid is ons grootste prioriteit. My opsigters se werk is om ons gaste te waarsku om alle vensters en deure saans te sluit en wanneer hulle uitgaan vir die dag. Ons woon steeds in Suid-Afrika, al is ons dorpie klein en veilig. Julle vensters was 22:00 die nag nog oop, daarom het my opsigter julle herinner om dit toe te maak, sodat julle nie die geleentheid skep vir ongewenste gaste nie. Daar is diefwering, hekkie en veiligheidshek voor die deure.
Nina D - Sep 2022
Algehele gradering
Teleurstellend, raserig, onaangenaam.
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Hi Nina
Ek is baie jammer dat jy nie lekker gekuier het nie. Ons het ongelukkig nie beheer oor die mense wat in die huisies rondom ons bespreek nie. Nes hulle, ken ons nie die gaste aan wie ons uitverhuur nie. Ons akkommodasie is op standaard, en moet nie verwar word met die steurnisse wat jy ondervind het in die omgewing rondom ons nie. Ek sal wel 'n punt daarvan maak om my bure te vra om hul gaste se gedrag aan te meld by die webtuistes waar hulle bespreek het, om dit in die toekoms te voorkom.
Lorenzo J - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Lorenzo
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het die kuiertjie geniet by ons. Ons sien uit daarna on julle weer by ons te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Celest P - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in ’n historiese omgewing
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Celest
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste lekker kuier. Ons verwelkom julle graag weer terug.
Kassiesbaai groete
Colette
Carina D - Mrt 2021
Algehele gradering
Gesellig.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Carina
Ons is bly julle het Kassiesbaai geniet. Baie dankie vir die goeie resensie. Ons plekkie is nou maar eers 2 maande aan die gang en ons beplan beslis om dit nog meer geriefliker te maak.
Kassiesbaai groete Colette
Jan S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Jan.
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Julle sal altyd by ons welkom wees.
Kassiesbaai groete
Sandra T - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik in Kassiesbaai!
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Sandra
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons plekkie is nou maar eers 6 weke aan die gang, so jy moet definitief weer kom kuier, veral as die courtyard se tuin eers rerig aan die gang is. Ons is bly jy het dit geniet. Jy is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai groete
Hennie B - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker naweekwegbreek.
Arniston Cottage se terugvoer
Hallo Hennie
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly as julle dit geniet het. Ons sal ook jou dank aan Patrick oordra. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Elize V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het onsself terdeë geniet.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Elize
Ons is baie bly julle het julle kuiertjie geniet. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug. Kassiesbaai groete
Lizaan F - Des 2021
Algehele gradering
Rustig vir wegbreek met vriende, familie of selfs alleen.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Lizaan
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste lekker kuier. Ek sal ook jou boodskap aan my opsigter oordra. Julle is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai-groete, Colette.
Carol-anne A - Des 2021
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Carol-Anne,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het die tydjie geniet. Ons hoop om julle weer in die nuwe jaar terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Janine J - Nov 2021
Algehele gradering
Great location and sea views.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Janine,
Thank you for the kind review. We are so glad you enjoyed your stay with us and thank you for supporting our local restaurants. We look forward to welcoming you back soon.
Kassiesbaai greetings
Danzel L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, rus vir die siel en 'n goeie wegbreekplek om te ontspan!
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Danzel
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is verjeug dat julle die kuiertjie geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Dawie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige vissershuisie met die regte atmosfeer.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Dawie
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai groete
Fadela V - Okt 2021
Algehele gradering
Tranquil.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Fadela
Thank you for the kind review. We are so glad you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back soon.
Regards
Colette
Francois V - Sep 2021
Algehele gradering
Interessante veblyfsopsie. Ons was in die Waenhuis tuis.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Francois,
Baie dankie vir die opregte resensie, ons waardeer dit. Ons is altyd bly as gaste lekker kuier en ons omgewing en huisie geniet.
Julle sal altyd welkom wees by ons.
Kassiesbaai Groete.
Belinda S - Mei 2021
Algehele gradering
We had a good time.
Arniston Cottage se terugvoer
Thank you for the kind review. We are glad that you enjoyed your stay. We are in the process of adding security gates and burglar bars to improve on the security measures. We look forward to welcoming you back in the near future.
Lorraine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Historical cottage, contains necessities and clean.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Lorraine
Thank you for the nice review. We look forward to welcoming you back to our establishment.
Regards
Colette
Bianca E - Feb 2021
Algehele gradering
Kassiesbaai is met reg die gesig van Arniston.
Estelle G - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon maar heelwat verbeteringe nodig.
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Môre Estelle
Ons doen elke jaar tydens die winter vakansie verbetering en opknappingswerk. Agv Covid kon ons nie alles doen wat beplan was nie, soos bv die wasbakkie.
Ons plek is selfsorg en nie 'n gastehuis nie, daarom moet ons gaste alles saambring. Ons het nie die geriewe om 15 handdoeke te was nie, daarom die rede hoekom ons gaste dit moet saambring.
Ons huis sê tarief is baie laer as ons kompetisie.
Eleen F - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Ons DSTV werk, ons huis het veiligheidshekke en diefwering. Ons gaste geniet die "local experience" en die "exact location" word aangedui op die webtuiste. Ons plekkie is 50m van die see, soos per ons advertensie.
Trudie V - Jan 2021
Algehele gradering
Was geskok toe ons sien waar dit geleë is, aangesien ons 'n vroue groep was.
Elize V - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het die beste van die verblyf gemaak. Kothuis benodig onderhoud.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Elize
Sedert ons besigheid begin het, het ons gaste direk gery tot by ons plek. Arniston is so klein, dis amper onmoontlik om te verdwaal. Die ligging is nie verleidelik nie, ons woonstel sê duidelik Kassiesbaai vakansie woonstel. Ons woonstel kort nie onderhoud nie, daar is 3 kragproppe wat meer as genoeg is vir n een slaapkamer woonstel.
Tamara N - Jan 2021
Algehele gradering
Unfinished project.
Lees meerArniston Cottage se terugvoer
Good day Tamara,
We explained that we tried our level best to finish the light and cupboard rails before your arrival. The lockdown prevented us from finishing the upgrades in time. The kitchen door and tap were in perfect working condition when you arrived and only became faulty 3 days after you checked in. Both were fixed immediately.
Shameema A - Sep 2020
Algehele gradering
Absolutely worth it.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Shameema
Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back soon!
Kassiesbaai greetings
Esmerelda P - Jan 2020
Algehele gradering
Ontspanne en ruim.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Esmerelda
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug.
Kassiesbaai-groete
Rashid D - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful of mind and safe.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Rashid
Thank you for the lovely words. We are glad that you enjoyed your stay. We gladly welcome you back in future.
Kassiesbaai greetings
Lydia S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Lydia
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste dit geniet in ons huis. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug.
Kassiesbaai groete
Andries D - Okt 2020
Algehele gradering
Nie vir lang mense nie ,kop stamp naweek
Zalia M - Jan 2020
Algehele gradering
We made the best of stay. Cottage needs maintenance.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het die beste van die verblyf gemaak. Kothuis benodig onderhoud.
Omgewing nie ideaal nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arniston Cottage se terugvoer
The surroundings are ideal as we are within 50 m of the ocean. The cottage is perfectly safe, therefore there are no security gates or burglar bars. The maintenance is done on a regular basis and the property is in good state of repair.
Beverley S - Jul 2019
Algehele gradering
Weereens 'n fantastiese, rustige vakansie.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Beverley,
Altyd lekker om julle terug te verwelkom. Ons waardeer die mooi woorde. Ons sien uit na volgende keer!
Thomas P - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese wegbreek gehad, dankie!
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Thomas
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste dit geniet. Ons sal julle graag terug verwelkom by ons!
Arniston groete
Christo P - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect.
Arniston Cottage se terugvoer
Dear Christo,
Thank you so much for the lovely words. We are so glad that you enjoyed your stay. We hope to welcome you back in the near future.
All the best,
Colette
Gabeba M - Okt 2019
Algehele gradering
Die perfekte plek as jy wil ontspan en 'n rustige tydjie wil deurbring.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Gabeba,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste hulleself geniet het. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete!
Jolynne M - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige plek.
Arniston Cottage se terugvoer
Beste Jolynne,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste die huis geniet.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Arniston Cottage
Ansie B - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was fantasmagories. Awesome!
Arniston Cottage se terugvoer
Beste Ansie,
Baie dankie, ek waardeer die mooi woorde. Ons is bly as gaste hulleself geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Kassiesbaai-groete,
Arniston Cottage
Georgina S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, onvergeetlike naweek.
Arniston Cottage se terugvoer
Goeiedag Georgina,
Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Ons het inderdaad die vensters vervang en ons beplan om binne die volgende 6 maande die badkamers op te knap. Ons sien julle gou weer!
Groete
Colette
Leslie D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Arniston Cottage se terugvoer
Goeiedag Leslie,
Altyd lekker om te hoor as ons gaste ons plekkie geniet het. Hoop om julle hou weer terug te verwelkom.
Groete
Colette
Anthony P - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons as hengelgroep geniet altyd ons tyd en verblyf in Arniston.
Esmeralda V - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was wow.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Esmeralda,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly dat jy die wegbreek geniet het. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Arniston groete,
Anthea A - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Arniston Cottage se terugvoer
Beste Anthea,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het die tydjie geniet by Arniston Cottage en ons hoop om julle gou weer by ons terug te verwelkom.
Groete vanaf Arniston.
Leslie D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie pragtig.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Leslie, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het die wegbreek geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons terug te verwelkom. Arniston groete
Beverley S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Beverley, baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is bly julle het ons huis geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Lizelle C - Feb 2018
Algehele gradering
Home away from home and so much more.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Lizelle, baie dankie vir jou pragtige boodskap. Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom.
Groete, Colette.
Esmari O - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en loopafstand van Arniston Hotel vir lekker middagetes.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Esmari,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is sterk besig met Eskom om nuwe koopkrag in te sit sodat die geyser afsonderlik van hoofwoning geskakel kan word. Sal teen einde Januarie gefinaliseer wees. Is nogtans bly jul het wegbreek geniet.
Bernalee D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Bernalee,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy lekker gekuier het en ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete,
Colette
Reuben N - Sep 2018
Algehele gradering
Cottage needs a little bit of work.
Hestia B - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het lekker in 'n regte ou vissershuis gebly tussen die "locals" van Kassiesbaai.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Hestia, dankie vir jou mooi boodskap.
Groete, Colette.
Nevita H - Jul 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Arniston Cottage se terugvoer
Ek vra om verskoning as jy gedink het dat ek jou beskuldig het, ek het net gevra of julle moontlik die kombers saam geneem het, aangesien gaste some dinge inpak wat aan die huis behoort. Ons laaste gesprek was dat ek jou sou kontak indien ek nie reggekom het nie. Arniston is nog een van die min veilige bestemmings in ons land, ook die rede hoekom ons nie hoe mure rondom ons wonings het nie.
Lelani P - Jan 2018
Algehele gradering
Onder gemiddeld vir die prys wat jy betaal.
Arniston Cottage se terugvoer
Beste Kobus,
Baie dankie vir die terugvoer.
In ons opinie, is Arniston een van die veiligste vakansie bestemmings in die land.
Ons huis maak voorsiening vir maksimum 8 mense en is beslis waarde vir geld indien selfs 6 of meer gaste bespreek.Ons fasiliteite word klokslag na gaste se vertrek deur ons hardwerkende personeel opgeruim en alle linne word onmiddellik gewas. Ons neem egter kennis van jou skrewe en hoop dat ons kan verbeter met u volgende besoek.
Pam V - Jan 2018
Algehele gradering
Not even any toilet paper!
Arniston Cottage se terugvoer
Arniston/Kassiesbaai is amoungst the safest towns in the country. The
Review posted by our guest is not a true reflection of our property, and most definitely not the way we do business. We did however take cognicance of the remarks and will improve where within our means.
Catherine W - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Arniston Cottage se terugvoer
Beste Catherine,
Baie dankie vir die pragtige boodskap. Ons is bly julle het die wegbreek geniet. en dat julle gou weer sal kom kuier.
Groete,
Colette
Leandre M - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Leandre, baie dankie vir die boodskap. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Danielle D - Des 2017
Algehele gradering
Nice, friendly and awesome place.
Arniston Cottage se terugvoer
Hi Danielle, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het dit geniet.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Colette
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hawe-weg, Huis B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang