Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Cottage

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 22 Nov 2024 tot 25 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hawe-weg, Huis B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 R757 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Arniston Cottage bied 3 selfsorgkothuise langs mekaar in die kusdorpie Kassiesbaai in Arniston.

Die eenhede is naby die strand en hawe geleë. Gaste moet asb. in ag neem dat Kassiesbaai 'n ou vissersdorpie met plaaslike kultuur en 'n ryk geskiedenis is. Sommige huise is nader aan mekaar terwyl ander meer oop ruimtes tussenin het. Daar is aangewese wandelpaadjies tussen sommige huise wat op privaatheid inbraak kan maak. Arniston Cottage het 'n muur wat 'n afskorting vorm en die huis van die wandelpaadjie aan die ander kant skei. Hierdie paadjies word deur bure en vissermanne op pad na die dorp en die hawe gebruik.

Die kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer wat goed toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer beskik oor 'n bad en word deur die kamers gedeel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n binnebraai-area, TV met sekere DStv-kanale en parkeerplek.

Kassiesbaai Holiday Apartment beskik oor 'n dubbelslaapkamer op die boonste verdieping, 'n badkamer, oopplan-leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n dubbelslaapbank vir klein kindertjies in die sitkamer. Daar is lieflike uitsigte vanuit die sitkamer en slaapkamer en gaste het braaigeriewe buite.

Die Waenhuis is 'n 2 slaapkamer eenheid met sitkamer, kombuis en binnebraai. Beide slaapkamers het dubbelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die DStv Easy View-pakket.

Gaste kan doendinge soos swem in die swembad, visvang, walviskyk, voetslaan en snorkel in die omgewing geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.7
Gaste se hoogtepunte
Shelton G
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Wonderful! We had an amazing time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Lorraine L
5.0
Fantasties. Die see uitsig is asemrowend. Baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese huis. Rustige atmosfeer en gebied. Vriendelik ontvang.
Okt 2024
Mia C
Saam met vriende
5.0
Just awesome would definitely recommend! Lovely cottage, clean and neat, great location, friendly caretakers, awesome views, value for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Mariska M
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n onvergeetlike naweek. Baie, baie dankie vir die pragtige verblyf. Ons het verskriklik lekker gekuier in die Arniston Cottage. Dis so pragti...
Sien meer
Okt 2024
Andrew H
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Ons het ons tyd baie geniet in Kassiesbaai. Dit was net te kort. Die woonstel is 'n klipgooi van die see af en is skoon en netjies. Die op...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hawe-weg, Huis B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arniston Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R 890 R 757
per nag (plek vir 3)
Vanaf R890
R 890 R 757
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hawe-weg, Huis B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe353e2db51380acb9038d807eb57a4fc59174ef37e09e285864d15e95a2ce61063a79c54ae292136ee60c85207b157929c84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R757 per nag (plek vir 3) 98 5 1 4 Harbour Road House B27, Kassiesbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.664633259602 20.231831262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang