Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Seaside Cottages

  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Huxhamstraat 12, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Arniston Seaside Cottages is in die gewilde kusdorp Arniston geleë. Die instansie is net 1,1 km van Roman-strand af.

Verblyf word in verskeie grasdak-kothuise, wat net 'n paar meter van die strand af is, aangebied.

'n Paar van die kothuise het balkonne met panoramiese uitsigte oor die see en die ongerepte kus. Die kothuise word daagliks skoongemaak. Byna al die kothuis het kaggels vir daardie koue winterdae. Alle beddegoed en handdoeke, sowel as komplimentêre toiletware word voorsien.

Daar is onderdakbraai-areas buite vir alles gaste en hout kan op die perseel aangekoop word. Die kothuise is goed toegerus vir selfsorg en het TV's met die gastehuis DStv-pakket. Daar is genoeg gratis parkeerplek vir alle gaste. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable. Very convenient and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Ronel M
5.0
Fantastic, peaceful. It was lovely. Very clean and spacious unit. Walking distance from the beach. Hotel on the sea - walking distance ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Harry H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is wat sommige mense bejaardes noem, en was op 'n kort toertjie van ons eie. Baie lekker - gerieflike, goed toegeruste eenheid in 'n stil en veili...
Sien meer
Feb 2025
Jana D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Amazing! The staff were welcoming and keen to assist with anything we needed. We only stayed for 2 nights, but will definitely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Leon G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Die dorpie is pragtig. Baie stil. Strand en strate is mooi netjies.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Huxhamstraat 12, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arniston Seaside Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Huxhamstraat 12, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlswmNQOdj94MIVsfanpyVkwMUlfOArZE3HBPPFohahDxsZhz1M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 12 Huxham Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -34.667089156396 20.230511017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang