Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arotin Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Arotin Game Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Duvan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duvan L

Baie lekker verblyf en rustigheid by die lodge.

Rustige en netjiese verblyf, kamergrootte is baie gerieflik.

Khanyi S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyi S

It was beautiful and friendly staff.

We enjoyed our stay.

Tebogo M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

Perfect - Steve is awesome.

Exceptional service from the owner Steve. Planning to go back again.

Wouter M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter M

Pragtige plek met vriendelike diens.

Baie lekker gebly, en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Kefilwe M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefilwe M

We neese to recharge from our hectic lives in Johannesburg and Arotin Game Lodge managed to do that.

The staff at Arotin is so friendly and they made us feel at home. Steve checked on us several times to make sure we were at ease, encouraging us to take a walk to the resort park and dam.

Mpinane P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mpinane P

Tranquility.

Good place to unwind. Had a good stay.

Tiaan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan B

Lekker gerus.

Ons het baie lekker gekuier en gerus. Personeel was behulpsaam en vriendelik.

Anna-marie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Baie mooi en gerieflike plek. Met bietjie ekstra hulp sal die plek meer as 100 sterre kry.

Baie mooi en gerieflike plek. Ruim en kan maklik beweeg. Beligting kan bietjie beter - kamers donker en sien nie mooi as jy sigprobleme het. Sal ook aanbeveel dat kerse en blakers of dalk ander tipe beligting ingesit word vir wanneer die krag afgaan. Het na 12:00 ingekom en die krag was af a.g.v. storm. Daar was egter geen flitse of kerse en blakers en moes noodgedwonge mense vir hulp opklop - dit terwyl dit buite erg reën. Dak in ons kamer het ook gelek. Verder is die plek pragtig met diere - glo as dit nie reën sal dit nog lekkerder wees om daar te oornag.

Tabea M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tabea M

Relaxing, peaceful place.

Enjoyed my stay at Arotin.

Elsie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie F

Dit was heerlik.

Rustig, mooi natuurskoon en vriendelike mense.

Nzondi L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nzondi L

Very nice.

We enjoyed the time and the game drive.

Cohen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cohen M

Nice and welcoming

Place is nice and welcoming very clean i will re visit the area again.

Hennie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Rustig en awesome.

Baie lekker gebly, alles was skoon en netjies. Goeie ontvangs.

Christo V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christo V

Aanvaarbaar, maar effe afgeleef.

Die dekor en beddegoed het 'n "revamp" nodig.

Cindy E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E

Fantastiese plek!

Arotin Lodge het ons beste verwagting oortref. Dis 'n pragtige plek, vriendelike personeel en altyd skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir enige reisiger.

Gerhard C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Baie aangenaam.

Die ontvangs was voorwaar baie vriendelik gewees. Ons was laat gewees maar hulle het nog steeds gewag. Die kamers is baie mooi uiteengesit en gemaklik. Die verblyf sal ek beslis aanbeveel. Ons gaan beslis weer gebruik maak daarvan.

Marinda G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda G

Baie lekker en rustig.

Ons het dit baie geniet, was rustig. 'n Klein yskassie in die kamer sou lekker gewees het. Dit is baie veilig by Arotin Game Lodge.

Tasmine R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasmine R

Dit was wonderlik en so 'n mooi plek om by tuis te wees.

Arotin is die beste plek om tuis te wees baie netjies baie professionele diens en baie vriendelik.Ons het so die game drive geniet en die hele naweek daar. Sien uit om weer daar tuis te wees.

Chris V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Rustig en baie netjies.

Baie netjies, skoon en aantreklik. Chalets gerieflik en met sorg gemeubileer. Vriendelik en ligging goed geleë.

Charel P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charel P

Baie netjies en gasvrye ondervinding.

Ons het ons naweek baie geniet. Dit is pragtige, moderne kamers en goed onderhou. Al nadeel is dat mens nie kos in jou kamer kan maak nie, daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat deur 4 kamers gebruik word vir kosmaak. Uitstekende plek vir 'n familie-naweek as jy die hele lodge uitboek. Lorraine-hulle was baie hulpvaardig.

Annelia T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelia T

Baie netjies, skoon en gasvry!

Die lodge is besonders netjies en die natuurskoon is asemrowend! Sal definitief 'n naweek daar bespreek.

Arotin Game Lodge se terugvoer

Baie dankie Annelia, dit is altyd lekker om sulke reviews te lees, dit maak ons werk soveel makliker.
Dit was heerlik om julle hier te he al was dit vir so klein rukkie.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Arotin Game Lodge
Liezel D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel D

Baie stil en rustig. Lekker plek om jou kop skoon te maak.

Die natuur is pragtig. Die verblyf was baie mooi skoon en netjies. Sal definitief weer teruggaan.

Natasja K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja K

Dit was als wat ons wou hê op ons wegbreek.

Ons het 'n netjiese, rustige plekkie gesoek om ons tiende huweliksherdenking te vier en Arotin Lodge het dit vir ons gegee. Die mense is voorwaardelik baie vriendelik. Die oord is netjies en baie goed ingerig. Hulle is ook nie ver van die dorp af nie, so mens kan gou ry om ietsie te gaan doen. Die natuur is asemrowend! Ons gaan definitief weer Arotin Lodge besoek!

Willie En Janetha J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie En Janetha J

Ons is baie vriendelik ontvang.

Arotin is baie naby aan Brits. Blyplek baie mooi en nietjies. Baie rustig en baie veilig gevoel.

Pieter J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Bo verwagting goed!

Ek sal in die toekoms beslis verder ry om weer hier tuis te gaan! MOENIE verder soek nie - Arotin Game Lodge is jou verblyf plek! 5 STER in ALLES!

Ilse V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Arontin Game Lodge is 'n plek om te sien en te beleef om jou batterye te herlaai en om huppel in jou stap te kry.

Ons het ons verblyf baie geniet ─ gestap en wild besigtig, baars gevang ─ saam lekker gekuier om die boma. Die wildritte was leersaam. Eienaar en span was gasvry, die uitleg is pragtig, alles mooi skoon.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 10 Of the farm Krokodilpoort, , Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiOTkzNjEyLWFiZTgtNDM2OC04NGFlLTFjZDhlNTJiOTRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Section 10 Of the farm Krokodilpoort 418 JQ 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.561936111111 27.771497222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang