Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arpa Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Arpa Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Veronica S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Lieflike oornag plek wat ons weer sal besoek wanneer ons in daardie omgewing is.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is asemrowend en die Uilhuis kyk uit oor die dam. Dis stil, rustig en goed om jouself weer te herlaai. Die huisie was skoon en toegerus met alles wat jy nodig het. Ons kan dit definitief aanbeveel.

Janice R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice R

Was ongelooflik lekker.

Ons het dit baie geniet. Hulle het puik diens en die uitsig is asemrowend mooi.

Shane V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane V

Rustig en rustic.

Arpa Guest Farm is 'n awesome plek om te ontspan, stil, rustig en goed vir die siel.

Premium Moeletsi Resources V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Premium Moeletsi Resources V

See you next year.

Well managed and very enjoyable visit.

Frans V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Die stilte van die plaaslewe is kos vir die siel.

Ongelooflik lekker op die plaas gebly. Die gasheer het ons hartelik ontvang en die donkie begin stook. Alles was skoon en netjies. Die hout vir die boma was die kersie op die koek.

Jaco B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Baie mooi area.

Ons het baie lekker gebly in hierdie baie mooi area.

Helga B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga B

Fantasties. Rustig. Pret!

Ons kuier by Arpa was fantasties! Die kinders en die honde het hulle harte uitgespeel. Sal vir seker weer gaan.

Arpa Guest Farm se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier. Ek maak werk van die deur. Julle is altyd welkom, Christo.

Arpa Guest Farm
Erick B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erick B

Was uitstekend en baie lekker.

Ongelooflik lekker gebly.

Madelein B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B

Heerlik ontspannend.

Arpa bied 'n heerlike ontspanningswegbreek, plaasatmosfeer, rustig en pragtige natuurskoon.

Heidi D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Lekker rus en ontspanning weg van alles met pragtige natuur.

Baie lekker in die melkstal gekuier, so 'n rustieke plaaskuier. As gevolg van al die reën het die houtdeure bietjie uitgesit. Dit sou net lekker gewees het as die deure aan die binnekant dalk 'n handvatsel gehad het om oop te trek, want ons het bietjie gesukkel om die deure in die oggend oop te kry omdat daar nie 'n behoorlike vatplek aan die binnekant is om aan te trek nie. Die personeel was baie gaaf en altyd behulpsaam as mens ietsie gevra het. Baie dankie vir dit. Die donkie was lekker warm.

Gideon H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon H

Die ondervinding by Arpa was gemiddeld aangenaam.

Die ondervinding by Arpa was aangenaam. Wonderlike natuurskoon & uitsig! Gemiddelde waarde vir geld. Vriendelike kommunikasie met eienaar en gasheer & gasvrou. Ons verstaan die afwesigheid van 230V krag in die eenheid, met solar vir ligte en 'n "donkie" vir warm water. Enigste nadeel is dat daar geen warm waterdruk in die stort is nie, met 'n klein hoeveelheid in die kombuis. Ongelukkig het hierdie aspek die terugvoer redelik beïnvloed. Maar andersins was dit aangenaam.

Arpa Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Die waterdruk hang af van die hoeveelheid water in die opgaardam. Ek glo dit was laag. Sal in die toekoms aandag gee daaraan. Dankie, Christo

Arpa Guest Farm
Leon S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Heerlik ontspanne, natuurskoon (sterre en vars lug) met hartsmense om jou.

Ons was in Fouriesburg vir 'n troue by Affilande, so dit was lekker naby. Ons twee Jack Russels het ook saam gegaan en ons (en die hondtjies) het dit baie geniet. Die vuurmaak was ook baie spesiaal in die aande. Daar is niks soos om na die natuur TV te sit en staar en te kuier nie. Die Bass dam (Emden Bass) was ook redelik naby, so my seun was lekker bederf met 'n paar visse wat hy kon vang en terug gooi. Volgens hom was dit een van die mooiste damme waar hy nog gevang het met mooi helderskoon water. As opbouende kritiek sal ek net aanbeveel op 'n goeie stortkop. 'n Plek wen punte by my wanneer die matras goed is vir goed uitrus (wat Arpa het) en goeie stortgeriewe. Ek het die stortkop se gaatjies probeer oopmaak, so dit is dalk nou beter vir die volgende gaste. Ook net jammer wanneer die krag af is, is die water vloei na die krane ook af. Dit was nie 'n krisis vir ons nie. Ons het gestort wanneer ons kon .

Arpa Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Ons het die stortkop al klaar vervang. Stem saam met 'n lekker warm stort.
Julle is altyd welkom.
Christo

Arpa Guest Farm
Marlis D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlis D

Rustige wegbreek sonder geraas.

Vir 'n selfsorg was daar geen opwasgeriewe in die woonplek nie, deur het nie 'n handvatsel aan die binnekant gehad nie - moeilik oopgemaak. Geen braai plek by die blyplek nie. Ligging is puik en harte was seergemaak vir die gebrande omgewing rondom ons. Puik plek as jy wil ontkoppel van alles elektronies. Voel lewe was baie en die dam is pragtig skoon.

Arpa Guest Farm se terugvoer

Duiker kamers word gebruik vir ekstra gaste in die ander eenhede.
Dis 'n aparte eenheid met 'n eie badkamer.
Duiker kamers is geskik vir oorslaap. 'n Losstaande braai is beskikbaar.

Arpa Guest Farm
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jp C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp C

Pragtige plek en uitstekende diens.

Sal Arpa Guest Farm beslis aanbeveel. Pragtige plek en bekostigbaar. Sylvester is 'n ster. Sal beslis terugkeer in die toekoms.

Bronwyn M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Heerlik gebly.

Ons het baie lekker gebly. Amal was baie vriendelik en gasvry. Plek is mooi en in die natuur. Sal definitief weer gaan.

Sandra M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Fantastic.

Surroundings are amazing. Hiking is amazing, especially with a guide. Birdlife is incredible. Staff are amazing, helpful and friendly. Nothing was too much for them. It was a lovely relaxing time away.

Marna K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna K

Vriendelike diens heerlik en stil.

Ons het dit vreeslik geniet. Dis stil, skoon en die mense is baie vriendelik. Daar is nie elektrisiteit nie, slegs solar vir ligte en 2 USB proppe. Yskas en stoof werk met gas en geyser met vuur. Dit was 'n heerlike naweek. Naby Clarens en Golden Gate en 4 km van Fouriesburg met oulike restaurante. Die werkers is baie behulpsaam en vriendelik.

Janice R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice R

Dit was asemrowend.

Het dit vreeslik baie geniet. Hulle diens was puik met 'n prentjiemooi uitsig.

Josua V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua V

Uitstekende keuse vir waarde vir geld.

Arpa se tariewe is baie billik - soveel so dat ons bekommerd was! Volgens die eienaar bespaar hy hoofsaaklik op bedryfskoste deur nie beddegoed of Eskom krag te voorsien nie. Daar is wel elektriese ligte en selfoon/USB herlaai punte wat d. m. v. sonkrag en batterye werk. Ons hele gesin het die tyd baie geniet. Vriendelike en behulpsame personeel.

Tertia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D

Heerlik gerus! Fantastiese natuurskoon en vars plaaslug. Plekkie het alles gehad wat ons nodig het. 'n Ware 'gem'!

Dis wonderlik om in vrede waķker te word met die begroeting van 'n pragtige sonsopkoms en berge wat jou omring. Die solar, gas en donkie het bygedra tot die stilte, rus en vrede. Genoeg warm water gehad en die yskas het koel gehou en vleis was gevries. Fantasties dat die hond kon saamgaan.

Andre L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Arpa is rus vir die siel. Netjiese plekkies met vriendelike diens.

Dit was ons tweede kuier op Arpa, hierdie keer het ons in Bleshoender gebly omdat ons as 'n familie van 8 gegaan het. Dit was 'n baie lekker kuiertjie en Sylvester het ons vriendelik ontvang en gesorg dat daar altyd hout en warm water was soos ons dit nodig gehad het. Hy het ook die kinders die grot gaan wys, iets wat hulle terdeë geniet het. Die uitsig uit die kombuis is prentjiemooi, slaapplek gemaklik en die kuierplek op die stoep lieflik ingerig. Ons kuier gou weer by Arpa.

Francois B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B

Sielerus.

Goeie ligging, gasheer en staf is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer besoek as ons in die area is.

Sheralee C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheralee C

A rustic yet cozy house surrounded by God's awesome creation!

We had an enjoyable stay. We were welcomed by the friendly staff who took great care of us ensuring we had hot water morning and night. The house is compact and cozy. The furnace provided much-needed warmth in the evenings. It was a great time for family one-on-one time, hiking, photography and relaxing with the beautiful nature and views surrounding you. Our dog also had an amazing time!

Petro D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Baie besonders. Baie vriendelike gasheer. Pragtige natuurskoon.

Dit was regtig elke sent werd. Sal vir seker weer gaan. Baie oulik ingerig.

Sonia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Brilliant!

Very beautiful and personal care, super comfy beds and made to feel at home.

Arpa Guest Farm se terugvoer

Hi Sonia,
Thank you, you are always welcome.
Christo

Arpa Guest Farm
Ina V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Pragtige, rustige plek om te oornag.

Neem jou eie beddegoed en handdoeke saam. Asook koffie en melk. Jy kan teen R10 cappuccinos by Ismail koop.

Dries K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K

Gerieflik, skoon en netjiese verblyf.

Rustig en ideaal geleë om Clarens en Golden Gate te verken.

Magda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Baie lekker in die natuur langs 'n dam. 'n Paradys vir voee4lkykers.

Genoeg speelplek vir kinders en stappers kan ook heerlik in die veld gaan stap. Gasyskas en stoof en ligte wat met sonpanele gelaai word.

Riaan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Naweek weg van die stad in die berge.

Dit was heerlik. Die uilhuisie het ons gesig perfek gepas. Die uitsig oor die dam en die berge was pragtig, en die nag geluide van die jakkalse en die paddas was iets besonders. Die ligging is puik, ver genoeg van Clarens om die toeriste te mii, maar naby genoeg om vinnig te gaan besoek. Dankie Christo vir die gasvryheid en die goeie diens.

Zanmarie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zanmarie T

Baie lekker gekuier sou net 2 dinge wou anders hê

Eerstens asb. elektrisiteit om ten minste foon te laai en tweede asb. die ligte. Dit het die hele tyd aan en af geflikker die ogend toe ek moes klaarmaak. Baie lekker gekuier net elektrisiteit en 'n mikrogolfoond benodig.

Arpa Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Die baie reen en min son laai die baterye nie vol nie. Daar is 'n 12v selfoon laaier in die kombuis.
Eskom krag sal die verblyf baie duurder maak.
Dankie vir die ondersteuning.
Christo

Arpa Guest Farm
Clement D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clement D

Baie ontspannend.

Ons het dit vreeslik geniet, baie rustige atmosmosfeer, uitstekende diens ontvang van die personeel en vir 'n lieflike wegbreek van die gejaag van die stadslewe is dit die ideale plek vir ons gewees, ek beveel dit sterk aan. Sal beslis weer van die plaas gebruikmaak.

Andre L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Asemrowende natuur met die mooiste uitsig en die vriendelikste diens.

Arpa het al ons verwagtinge oortref. Christo het deurentyd seker gemaak ons is gelukkig en toegerus met alles wat ons kon nodig kry. Die mooiste uitsig omring jou en saans is die sterre 'n fees om te beleef. Ons het in Uilhuis gebly, wat oulik toegerus is met alles wat mens nodig kan hê. Die tieners kon roei op die dam, visvang en Ishmael het ons die kop uitgevat en staaltjies vertel oor die omgewing. Hy het ook gesorg dat ons genoeg vuurmaakhout het en die donkie kom stook soos ons warm water benodig het. Christo, baie dankie vir 'n onvergeetlike wegbreek naweek. Arpa sien ons beslis vinnig weer!

Arpa Guest Farm se terugvoer

Julle is altyd welkom.
Dankie vir julle ondersteuning.
Christo

Arpa Guest Farm
Leske V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leske V

Netjies, skoon, baie goeie waarde vir geld.

Arpa Gasteplaas is baie goeie waarde vir geld. Die kamers is baie skoon. Daar is alles wat jy nodig het. Ishmael het ons rondgewys en die donkie vir ons gestook, hy is 'n ware juweel.

Toinette S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette S

Asemrowend!

'n Stukkie hemel. Die feit dat daar nie krag is nie laat mens werklik voel jy kom weg van die rat-race. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Annamarie F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F

Rustig, pragtige omgewing, uitstekende diens.

Ons het in die Uilhuis gebly. Dit is 'n snoesige huisie met 'n lekker stoep wat op die dam uitkyk. Dit is ook effens eenkant van die ander verblyf wat dit redelik privaat maak. Die huisie het alles wat mens nodig het, potte, panne, eetgerei, breekware, skottelgoedseep, lappies ensovoorts. Daar is 'n braaiplek aan die kant van die huis. As dit koud is, is dit ook lekker om net in die huisie te sit en lees. Die son skyn heerlik by die groot vensters in. Daar is ook 'n stofie/kaggeltjie wat ons aangesteek het toe dit bietjie koud was. Ons het die koppie uitgestap saam met die kinders en honde, visgevang in die dam, geroei en sommer net lekker in die sonnetjie gesit. Christo en sy span het deurentyd seker gemaak dat ons tevrede en gemaklik is. Die feit dat daar nie elektrisiteit is nie, het ons glad nie gepla nie. Die ligte in die huis werk met sonkrag en Christo se span maak heerlike warm water met die donkie. Ons kon ons fone laai d.m.v. 'n USB-punt wat van sonkrag gebruik maak. Ons het 'n plek gesoek waar ons kon rus en dit was Arpa beslis.

Arpa Guest Farm se terugvoer

Dankie, ons kan Arpa graag met ons gaste deel.

Arpa Guest Farm
Liza V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Prentjie mooi.

’n Heerlike naweek - van niks doen, tot visvang vir die kinders by die dam en bergklim vir die manne. Dis prentjie mooi daar met die dam wat reg voor die uilhuisie is en by die kamervenster uit is die berge. Ek het foto’s op my status gesit en het soveel navraag gekry. Sal vir seker Arpa aanbeveel.

Lisa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Perfekte, alles-wat-jy-nodig-het-wegbreek.

Arpa Adventure Farm was 'n fantastiese langnaweekbestemming. Daar was alles wat ons kon nodig hê. Die uitsigte is so mooi en die verblyf is eenvoudig met die fokus op die natuur om mens. Dis ook lekker dat dit naby genoeg is aan Clarens, Fouriesburg en die Golden Gate Natuurreservaat! Ons sal vir seker weer by Arpa kuier!

Nicole D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Brilliant getaway for you and your dogs!

My husband wanted fishing, I wanted mountains and hiking, and we wanted to have our dogs with us. Arpa has it all! The Uilhuis is basically on the water, so my husband could literally fish from our deck, and there is a mountain a few hundred meters away! Our dogs loved swimming (even in the pouring rain) in the dam. The house is fully kitted, neat, tidy and clean! Loved every second! We were stuck inside for about 2 days due to rain, but with the fireplace going, cosy couch and something good to read, we didn't mind it for one second! Christo is a great host! Called me as soon as the booking was made to chat, and got in touch throughout the stay to ensure we want for nothing! Thank you, Christo, for caring and we will definitely see Arpa again!

Gerrik K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrik K

Heerlike paar dae. Arpa is skoon en netjies en alles werk. Lekker gerus!

Baie naby aan Fouriesburg en Clarence.

Janke H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke H

Ongelooflik.

Dit was so lekker om by Arpa te bly, die mense is engele van bo en die diens is ongelooflik. Ek gaan definitief weer daar gaan bly. Dankie.

Maralize S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize S

What an awesome weekend.

Even though it rained just about the entire weekend, we enjoyed every moment. The Uil Huis was so cute and cozy. The kids loved keeping the fire going and fishing off the deck. They rowed and played in the dam. We had such an awesome time and Christo and Sylvester were so so amazing. Thank you.

Jana V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Dit was fantasties!

Arpa was amazing. Ons het baie lekker gekamp en geboer op die bootjies! Sylvester is awesome.

Arpa Guest Farm se terugvoer

Dankie.

Julle is altyd welkom,
Christo

Arpa Guest Farm
Marié S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié S

'n Heerlike wegbreek-naweek na aan die natuur en nie ver van Clarens nie met 'n vriendelike gasheer en goeie diens.

Arpa is 'n rustige, ekovriendelike plaas met oulike huisies en 'n lieflike dam om op te roei. Dit is in 'n pragtige omgewing geleë nie ver van Clarens nie. Christo was 'n goeie gasheer met voorstelle vir aktiwiteite in die omgewing en Sylvester was baie gaaf en behulpsaam. Hy het selfs daagliks ons skottelgoed gewas wat 'n aangename verrassing was. Ons het baie lekker gekuier en sal Arpa definitief aanbeveel.

Hanlie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Ontspanne.

Die gesin het heerlik gerus, vis gevang en geswem, die werkers is baie behulpsaam en vriendelik.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jacques S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Pragtig, stil, rus vir die siel.

Christow as vreeslik gaaf en het 'n paar dae voor die tyd geskakel om reëlings te tref. Hy het seker gemaak dat ons gemaklik is en Sylvester het ons ontvang op die plaas. Sylvester het ook die kaggels aangesteek en die ketels volgemaak selfs sonder dat ons daarvoor moes vra. Dit was wonderlik. Dit was vreeslik koud, maar met die kaggels en genoeg warm klere het ons die oorbly so baie geniet. Die sterre is asemrowend!

Natasha F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha F

Baie lekker en rustig.

Baie netjiese en goed toegeruste eenhede. Die feit dat daar nie elektrisiteit is nie, het glad nie gepla nie. Daar was warm water en LED-liggies. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Bruce L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce L

Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly! Die mense by die gastehuis was baie vriendelik! Sal graag weer Arpa bespreek!

Therina G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina G

Beste waarde vir geld!

Soveel gasvryheid, vriendelikheid en diens is skaars. Dit is ideaal geleë as jy die omgewing wil verken of selfs 'n dagstap in die Drakensberge wil gaan doen. Dit is ook naby die grens na Lesotho vir 'n oornagstop voor jy die grens oorsteek. Dit is baie goed toegerus, skoon, baie hout, heerlike warm water.

Rosemarie G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie G

Asemrowend mooi, rustig! Hier kan jy weer stil word, nuut word.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Ishmael wat ons mooi gewys het waar wat is. Hy het ons bederf met hope hout om heelnag mee vuur te maak, want dit was ysig koud. Christo het laat middag kom groet en ons het lekker gesels. Ons as gesin het baie lekker gekuier en ons sal Arpa enige tyd aanbeveel!

Leonie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Gesinsontspanning van 'n leeftyd.

Woorde kan eintlik nie beskryf hoe lekker ons familie reünie op Arpa was nie. Dit was absoluut 'n awesome wegbreek van die stad se gejaag. Die ablusie-geriewe is mooi en modern, altyd skoon. Die werkers was so vriendelik, veral Sylvester, elke dag met 'n groot glimlag op sy gesig en so behulpsaam. Ons moes nooit twee keer vir iets gevra het nie. Ons familie was heel uitgerus na die week en baie hartseer om weer daar weg te ry. Die samekoms elke dag om die kamp vuur was priceless. Die vars lug en uitstappies was baie lekker. Ons het selfs 'n visvang kompetisie gehou onder mekaar en 'n paar lekker grotes uitgetrek. Ek sal Arpa enige tyd aan beveel en ons beplan om weer daar te gaan ontspan. Nogmaals baie dankie aan Christo en sy spannetjie.

Len M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len M

Heerlik rustig en voel so tuis soos in my eie huis.

Arpa is heerlik rustig en in 'n pragtige omgewing. Ons was eers bietjie huiwerig oor die feit dat Arpa "groen" is maar ons het die afwesigheid van elektrisiteit nie eers agtergekom nie. Die diens van Ishmael was uitstaande en Christo is die volkome gasheer. In 'n kort tydjie het Christo van gasheer na vriend verander. Ons sal Arpa met oorgawe aan enigiemand aanbeveel. Baie dankie Arpa... Hallo "groen"... Koebaai TV!!

Brumilda K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda K

Idillies en ontspannend.

Vir iemand wat hou van rustige, ongerepte natuur met uitsigte wat jou stom sal laat is die plek perfek. Daar is meer as genoeg braaihout. Ismael en Sylvester bied heeltyd 'n helpende hand. In een woord: sielskos.

Mandi L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi L

Goeie waarde vir geld!

As jy enigsins van 'n meer eenvoudige, "rustic" blyplek hou sal Arpa nie teleurstel nie! Die huise is toegerus met alles wat nodig is, baie karakter met besonderse afwerking. Die fasiliteite is basies maar ons het dit baie geniet! Dit is effens te naby aan die pad, dit is die enigste negatief wat ligging betref maar dit was nie steurend nie. Sylvester was dierbaar en het uit sy pad gegaan om ons te help! Ons moes hare droogblaas vir 'n troue en toe die kragopwekker nie wil saamwerk nie, het Christo baie vinnig gereël dat ons by 'n buurplaas kon gaan klaarmaak. Dit was dierbaar en het net die diens van baie goed na uitstekend gevat! Ons het groot waardering! Baie beslis die moeite werd gewees.

Japie S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S

Die moeite wat Christo doen om seker te maak als loop reg is merkwaardig.

Ons het net een nag oorgeslaap so het nie al die beskikbare fasiliteite benut nie. Die eenhede is ruim, netjies en gemaklik. Regtig waarde vir geld.

Esmé N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé N

It was amazing and the place where you stay is so beautiful!

We stayed there for 2 day and we had a nice time! It is close to the boarder of Lesotho and also to Clarens. There are enough bedrooms and the bathroom is so amazing! There is a nice place to braai and also to make a fire! The view is so beautiful, it is between the mountains and if you want to, you can hike to the top of the one that is closed to the place you stay. At Arpa Farm there is also a little lake and they have raftboats. The owner is so friendly and nice. The same for the two persons who work there! They were so nice and wanted to do everything for you! We had a wonderful two days.

Marthinus J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus J

Dit is veilig, netjies en goed geleë.

Sien asb. die sterre hieronder.

Jenny N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N

Rustig en tog pret!

Ons het baie lekker gekuier op die plaas. My seun het die dam terdeë geniet. Hulle het ook die koppie uitgeklim. Dit was 'n belewenis! Baie mooi wêreld.

Eddie & Marinda P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie & Marinda P

Wow - an absolutely great stay!

All we can say that Christo is really a warm hearted, friendly person who cares for his guests. Ismael is a wonderful person, who is helpful, friendly and cares and checks to see if guests are happy. It was really relaxing to get away from the city. Thank you Christo for the great time we had on the farm. Eddie had the best Birthday and Rani enjoyed the farm. It is incredible and we will go again! Blessings, Eddie Marinda & Rani your PAW Friend :):)

Cornel D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel D

Lekker en eenvoudige verblyf met 'n mooi uitsig!

Ons het Arpa gebruik om oor te slaap na 'n troue. Dit was presies wat ons nodig gehad het aangesien ons nie baie tyd daar spandeer het nie, en nie te veel wou betaal nie.

Ria M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria M

Regtig die moeite werd om soontoe te gaan!

Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer gaan. Die kamers is ook pragtig gemeubileerd, elkeen met sy eie vuurherd. Ons het gekamp, en als was reggemaak voor ons koms. Vriendelik ontvang deur Christo. Hout is aan ons gegee vir 'n vuurtjie. Die badkamers was netjies en skoon. Ons het heerlik gekamp en pragtige foto's by die dam geneem.

Hein Z - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein Z

Netjies, skoon en baie rustig.

Arpa was meer as wat ons verwag het. Die gasheer het gereeld kontak gemaak om seker te maak alles is reg.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsbyZIZFeyXN2m3a5wlFZrFRlHiQ33sGlDSPtG4DgPMXR3ChCE9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Arpa Farm 203 District Fouriesburg 1111 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -28.636825619366 28.253713058981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang