Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arpa Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Veronica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lieflike oornag plek wat ons weer sal besoek wanneer ons in daardie omgewing is. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is asemrowend en die Uilhuis kyk uit oor die dam. Dis stil, rustig en goed om jouself weer te herlaai. Die huisie was skoon en toegerus met alles wat jy nodig het. Ons kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Was ongelooflik lekker. Ons het dit baie geniet. Hulle het puik diens en die uitsig is asemrowend mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig en rustic. Arpa Guest Farm is 'n awesome plek om te ontspan, stil, rustig en goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Premium Moeletsi Resources V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

See you next year. Well managed and very enjoyable visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Die stilte van die plaaslewe is kos vir die siel. Ongelooflik lekker op die plaas gebly. Die gasheer het ons hartelik ontvang en die donkie begin stook. Alles was skoon en netjies. Die hout vir die boma was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Baie mooi area. Ons het baie lekker gebly in hierdie baie mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Fantasties. Rustig. Pret! Ons kuier by Arpa was fantasties! Die kinders en die honde het hulle harte uitgespeel. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Arpa Guest Farm
Bly julle het lekker gekuier. Ek maak werk van die deur. Julle is altyd welkom, Christo.

Erick B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Was uitstekend en baie lekker. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Heerlik ontspannend. Arpa bied 'n heerlike ontspanningswegbreek, plaasatmosfeer, rustig en pragtige natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Lekker rus en ontspanning weg van alles met pragtige natuur. Baie lekker in die melkstal gekuier, so 'n rustieke plaaskuier. As gevolg van al die reën het die houtdeure bietjie uitgesit. Dit sou net lekker gewees het as die deure aan die binnekant dalk 'n handvatsel gehad het om oop te trek, want ons het bietjie gesukkel om die deure in die oggend oop te kry omdat daar nie 'n behoorlike vatplek aan die binnekant is om aan te trek nie. Die personeel was baie gaaf en altyd behulpsaam as mens ietsie gevra het. Baie dankie vir dit. Die donkie was lekker warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsbyZIZFeyXN2m3a5wlFZrFRlHiQ33sGlDSPtG4DgPMXR3ChCE9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Arpa Farm 203 District Fouriesburg 1111 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -28.636825619366 28.253713058981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang