Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arpa Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chantelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, natuurlewe, ontspannend net wat mens nodig het. Dienste was tops. Op aankoms so welkom gevoel en baie privaat. Sal definitief weer Apra besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker. Rustig, omring met natuur, 'n plek waar mens kan afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Weereens 'n lekker wegbreek. DIe uitsig is asemrowend, so lekker om oor die dam te kyk en die voëllewe dop te hou. Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig. Die huisie het my aangenaam verras, is goed toegerus en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Gesondste dam wat ek al beleef het. Sonsondergange asemrowend. Lekkerste damverblyf wat ek al gehad het. Die voëllewe was onbeskryflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Arpa Guest Farm
Dankie. Jy is altyd welkom. Uilhuis is op die perfekte plek.

Deon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome location. Nice, clean, and everything you need for a different experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lieflike oornag plek wat ons weer sal besoek wanneer ons in daardie omgewing is. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is asemrowend en die Uilhuis kyk uit oor die dam. Dis stil, rustig en goed om jouself weer te herlaai. Die huisie was skoon en toegerus met alles wat jy nodig het. Ons kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Premium Moeletsi Resources V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

See you next year. Well managed and very enjoyable visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Die stilte van die plaaslewe is kos vir die siel. Ongelooflik lekker op die plaas gebly. Die gasheer het ons hartelik ontvang en die donkie begin stook. Alles was skoon en netjies. Die hout vir die boma was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Baie mooi area. Ons het baie lekker gebly in hierdie baie mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Fantasties. Rustig. Pret! Ons kuier by Arpa was fantasties! Die kinders en die honde het hulle harte uitgespeel. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Arpa Guest Farm
Bly julle het lekker gekuier. Ek maak werk van die deur. Julle is altyd welkom, Christo.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsbyZIZFeyXN2m3a5wlFZrFRlHiQ33sGlDSPtG4DgPMXR3ChCE9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Arpa Farm 203 District Fouriesburg 1111 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -28.636825619366 28.253713058981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang