Arpa Guest Farm
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arpa Guest Farm, 6 km van Fouriesburg af op die Clarens-pad. Fouriesburg is 'n Oos-Vrystaatse dorpie in die Brandwaterkom. Caledonspoort, een van Lesotho se grensposte, is sowat 8 km van Fouriesburg af. Die plaas het 'n 180º-uitsig op die berge en is sowat 20 tot 50 m van 'n dam af geleë.
Daar is 6 eenhede wat bespreek kan word. Die perseel bied slaapplek aan 35 gaste. Arpa Guest Farm is 'n "groen" plaas wat nie gebruik maak van die tradisionele kragnetwerk nie. Sonkrag word gebruik om die ligte aan te hou. 'n 800 liter-donkie word gebruik om die warm water te voorsien. Daar is 'n kragopwekker vir haardroërs.
Daar is nie TVs wat aandag aftrek van die lieflike aktiwiteite en plaaslewe wat die plaas bied nie. Daar is genoeg gratis vuurhout vir boma-vure, maar gaste moet asb. hul eie houtskool bring.
Die hele plaas kan bespreek word en is ideaal vir verjaardagpartytjies en troues teen 'n vaste koers. Doen asb. navraag oor die tariewe.
Die eenhede kan op versoek, teen geen ekstra koste, skoongemaak word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
- Gaste dink Arpa Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Gate Streek Clarens Vrystaat
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang