Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arpa Guest Farm

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arpa Guest Farm, 6 km van Fouriesburg af op die Clarens-pad. Fouriesburg is 'n Oos-Vrystaatse dorpie in die Brandwaterkom. Caledonspoort, een van Lesotho se grensposte, is sowat 8 km van Fouriesburg af. Die plaas het 'n 180º-uitsig op die berge en is sowat 20 tot 50 m van 'n dam af geleë.

Daar is 6 eenhede wat bespreek kan word. Die perseel bied slaapplek aan 35 gaste. Arpa Guest Farm is 'n "groen" plaas wat nie gebruik maak van die tradisionele kragnetwerk nie. Sonkrag word gebruik om die ligte aan te hou. 'n 800 liter-donkie word gebruik om die warm water te voorsien. Daar is 'n kragopwekker vir haardroërs.

Daar is nie TVs wat aandag aftrek van die lieflike aktiwiteite en plaaslewe wat die plaas bied nie. Daar is genoeg gratis vuurhout vir boma-vure, maar gaste moet asb. hul eie houtskool bring.

Die hele plaas kan bespreek word en is ideaal vir verjaardagpartytjies en troues teen 'n vaste koers. Doen asb. navraag oor die tariewe.

Die eenhede kan op versoek, teen geen ekstra koste, skoongemaak word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Veronica S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike oornag plek wat ons weer sal besoek wanneer ons in daardie omgewing is. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is asemrowend en die Uilhuis ky...
Sien meer
Apr 2024
Janice R
Saam met lewensmaat
5.0
Was ongelooflik lekker. Ons het dit baie geniet. Hulle het puik diens en die uitsig is asemrowend mooi.
Okt 2023
Shane V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en rustic. Arpa Guest Farm is 'n awesome plek om te ontspan, stil, rustig en goed vir die siel.
Sep 2023
Jp C
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek en uitstekende diens. Sal Arpa Guest Farm beslis aanbeveel. Pragtige plek en bekostigbaar. Sylvester is 'n ster. Sal beslis terugkeer in...
Sien meer
Aug 2023
Bronwyn M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly. Ons het baie lekker gebly. Amal was baie vriendelik en gasvry. Plek is mooi en in die natuur. Sal definitief weer gaan.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
  • Gaste dink Arpa Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Arpa Plaas 203, Fouriesburg-distrik, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsbyZIZFeyXN2m3a5wlFZrFRlHiQ33sGlDSPtG4DgPMXR3ChCE9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Arpa Farm 203 District Fouriesburg 1111 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -28.636825619366 28.253713058981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang