Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arquila Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Arquila Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Karen H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Goedkoop, lekker.

Dit was baie lekker. Sal weer daar gaan bly.

Beatrice W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W

Gerieflik en goeie ligging.

Kamer baie gerieflik. Fasiliteite baie goed met lieflike buite-area en veilige parkering.

Desiree B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Feeling safe.

It was comfortable and slept well.

Bardene T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardene T

Fantasties en onverbeterlik!

Baie gerieflike kamers. Ons het baie lekker gebly - selfs elektriese komberse op beddens om die winterkoue te trotseer!

Nomandla M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomandla M

Enjoyed our stay in a peaceful environment.

Our stay was very pleasant. We were allowed to check in very late at night after 22h00 due to the travelling and commitments in Upington, much appreciated. The family room was very clean, with clean linen and blankets provided in cold weather. A very quiet environment at night provided a peaceful sleep, and we felt very rejuvenated in the morning. I will definitely book again when visiting Upington.

Elize V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Goeie oornag plek.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Na die lang rit van Pretoria, is daar nie 'n beter plek om by te gaan rus.

Erika B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Een nag oorgeslaap. Beddens slaap baie lekker. Eienaar baie gaaf.

Alles was pragtig. Baie gerieflik. Ons het ontbyt geëet, dit was heerlik. Waarde vir geld.

Ladine B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ladine B

Pragtige plek in 'n rustige area.

Pragtige gastehuis, sal definitief hulle aanbeveel. Het baie lekker gebly.

Santelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santelle G

Sentraal, veilig en stil.

Ons het baie lekker geslaap na 'n lang reis.

Deon V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Lekker

Arquila is goeie waarde vir geld. Vriendekike ontvangs.

Francois V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Lekker oornag plek tussen Namibië en SA.

Als was baie mooi en skoon. Al wat gepla het was eenheid se badkamer was 'n bietjie klein. Verder was als in orde.

Willie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Sal beslis weer daar tuis gaan en sal dit aanbeveel.

Baie vriendelike gasvrou en gasheer, lekker gesels en het ons vriendelik ontvang. Het selfs ekstra veiligheidswag gereël vir die veiligheid van gaste se voertuie deur die nag.

Ian K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian K

Lekker geslaap.

Was baie lekker, dankie.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lavona N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavona N

Awesome.

My en my man se verblyf was baie baie lekker. Ons ontvangs was baie goed en alles was in orde. Ek sal beslis weer by Arquila wil gaan slaap, volgende keer vir baie langer en sommer die hele gesin saam vat. Was 'n rustige atmosfeer wat ons beslis nodig gehad het na 'n baie lang jaar. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Alezander M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alezander M

Uitstekend.

Sal dit enigetyd my tuiste maak in Upington! Baie vriendelike en netjiese diens net wat jy nodig het na 'n warm dag op die pad.

Leandre K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre K

Die lekkerste plek om te bly, rustigheid en goeie sekuriteit. Die beste.

Alles is baie pragtig. Daar is so baie om oor hierdie plekkie te sê. Die eienaar is die vriendelikste persoon. Ons het dit baie geniet.

Arquila Guest House se terugvoer

Kom kuier weer, geniet ons gaste

Arquila Guest House
Alroy M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alroy M

Goeie en vriendelike diens.

Goeie ligging, sal enige tyd aanbeveel.

Marnel K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel K

Gasvryheid is uitmuntend.

Veilig en netjies. Die moeite werd.

Nico L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Hidden gem!

Awesome gasvrou! Baie lekker geslaap! Netjes. Sal definitief as ek weer in Upington is daar bespreek!

Louw En Antonette E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw En Antonette E

Baie aangenaam.

Sal beslis weer daar oornag. Kamers is netjies en skoon. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Ruan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan W

Fantasties en hoop om weer eendag te kom.

Wonderlike diens en vriendelikheid.

Ursula R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula R

Uitstekend.

Was baie vriendelik, kamers was baie netjies. Die swembad was 'n wenner met die hitte!

Gus Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gus Z

Beslis waarde vir jou geld.

Uitstekende diens. Gerieflike beddens en beddegoed. Die lafenis van die swembad het die kersie op die oornag tuisywer geplaas.

Jamy-lee C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamy-lee C

Tranquil & peaceful.

Perfectly splendid stay. The lady & husband were extremely friendly & welcoming. Traveling was so stressful but they quickly made us feel comfortable.

Cheryl J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl J

Gerieflik.

Ons het oornag oppad Namibië toe. Die bed was bietjie hard, maar die plek was baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Zama D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zama D

Wonderful hosts, beautiful guesthouse, especially when traveling as a large family.

We enjoyed our stay. The only detractor was that our toilet could not flush. We loved the fact that they have backup power, and we were not negatively affected by load shedding.

Alicia H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Was heerlike verblyf met netjiese kamers en vriendelike personeel.

Alles was baie baie mooi en vreeslik gerieflik!

Luiz T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luiz T

Home away from home.

We were offered another room as the initial room shown to us was only for 2 people when we had booked for 3 persons.

Liezel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Heerlik gekuier, Lizelle en haar man was baie vriendelik en hulp vaardig.

Sal vir seker weer kom kuier by Arquila.

Lucy R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R

Wonderlike ligging.

Ons het heerlik gebly by Arquila. Die huis is gerieflik geleë in 'n stil area met veilige parkering. Die kamer was ruim en daar is 'n heerlike stoep area buite om te sit en met ander gaste te gesels. Ons het nie van etes gebruik gemaak nie maar die eetkamer was wel oop vir gebruik van die heerlik koel water filtermasjien en ketel ens. Die beddens was groot en gemaklik en ons het heerlik geslaap. Ek sal beslis weer hier oorbly.

Heinrich S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S

Uitstekend.

Die kuier was uitstekend.

Christa S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Christa S

Vriendelike gasvrou, netjies.

Die gastehuis is baie netjies en die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ek het aanlyn bespreek en spesifiek gevra vir die groter, duurder kamer. Waarvoor ek by bespreking volledig betaal het. Ons het spesifiek die meer ruimte gesoek. Ons het 'n kleiner kamer gekry wat goedkoper was. As ek daardie kamer wou hê kon ek van die begin af minder daarvoor betaal het. Andersins kan ek die gastehuis aanbeveel.

Andries V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Netjies, skoon, vriendelike diens, rustige atmosfeer.

Sal die plek beslis aanbeveel.

Robert E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Robert E

Too many irritating little problems. Below standard bathroom. Broken toilet seat, unfinished work, old and skew glass shelf, horrible sliding door, room only has 1 bedside cupboard and lamp etc.

An establishment aimed largely at a certain, noisy group of regular contractors and government staff. Not suitable for the average traveller passing through.

Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Was net 'n vinnige oorslaap, maar kinders kon darem swem. Plek is netjies en skoon en slaapplek was genoeg gewees.

Baie veilige omgewing, Arquila is skoon en netjies. Presies gekry waarvoor ons bespreek het.

Erika S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Ontspannende oase na lang pad.

Ons gasvrou was vriendelik en het ons vinnig gehelp om krag vir ons kar yskaste te reël. Die binnehof kuierarea was 'n groot bonus, asook die swembad, die warm water vir koffie of yskoue water was 'n groot bederf. Dankie vir die melk in die yskas. Elke kamer was stylvol en gerieflik. Ontbyt en personeel van uitstaande gehalte en baie vriendelik. Sal beslis aanbeveel en weer kom kuier.

Fanie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Heerlik en aangenaam.

Skoon en netjies. Baie stil vir 'n Vrydagaand. Heerlike ontbyt en personeel vriendelik. Dankie.

Lawren O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lawren O

Sien sterre.

Sien sterre.

John Rossouw P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Rossouw P

Fantasties. Gasvryheid van uitstaande gehalte.

Sal eerlikwaar enigeen aanraai om daar te slaap.

Liza R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R

Ons het 1 nag oorgeslaap op pad Kaap toe, kon vroeër inboek omrede kamer toe al reg was.

Pragtige Gastehuis, baie skoon met lieflike verkoeling in die erge Upington hitte. Eienaars is so gasvry en vriendelik.

Theo H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H

Die mense is baie vriendelik en doen alles om jou welkom te laat voel.

Baie dankie vir alles wat julle vir ons gedoen het. Dit was baie lekker om by julle oor te bly.

Charles C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Great and awesome experience.

We will definitely recommend this guest house to any one travelling through Upington.

Heinrich C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C

Die atmosfeer was lekker, baie rustig, veiligheid was tops, die eienaar was baie vriendelik ons het die tydtjie baie geniet.

Dit was 'n baie lekker om tyd by die gastehuis te spandeer, die lugverkoelers was definitief 'n pluspunt. Ons sal weer enige tyd by julle tuisgaan en ook ons vriende en familie na julle gastehuis verwys in die toekoms.

Tanya S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

6 mense gemaklik geakkommodeer.

Arquila is 'n baie lekker plek om te bly. Daar is genoeg spasie en die kamers is gemaklik ingerig. Natuurlik is die swembad 'n groot aanwins.

Glen E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen E

Well appointed, neat and good location.

Arquila is an top notch guesthouse. Central A/C, Wi-Fi and a pool created a nice respite from long hot travel days. The owners were extremely accommodating of our changed travel plans. They made sure all needs were met. The house is in a quiet suburb, even though only 100 m from the N14 on its way out of Upington. As such, the location is prime!

Henri-john K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri-john K

Pragtige gastehuis, uitstekende diens.

Ek en my gesin (Ma, Pa, 4 en 8-jarige seuns) was op pad na Namibië en het in Up[Upington oorgeslaap. Arquila se mense het uit hul pad gegaan om ons te help om die plak te vind, om in te boek en om ons pad rondom die gastehuis te vind. Die fasiliteite is puik en ek sal enige tyd weer daar oorslaap. Baie dankie!

Sanett U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanett U

Baie mooi gastehuis. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Van aankoms tot vertrek was die personeel en eienaars baie gaaf en vriendelik. Ons het baie lekker daar gebly en sal definitief weer daar oornag. Die ontbyt was heerlik en ons het baie lekker gebraai die aand. Hoogs aanbeveelbaar.

Theo H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H

Baie dankie vir jul wonderlike vriendelikheid.

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Wilna G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna G

Pragtig en netjiese gastehuis. Waarde vir geld.

Baie dankie vir die heerlike filterkoffie. Sal beslis weer kom kuier.

Arquila Guest House se terugvoer

Baie dankie Wilna ons wag vir julle.

Arquila Guest House
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokkewietstraat 3, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvW2G849bCkvC0A5flOEkyIigOYB70pEyfFe3cmzG32EAzbsSNC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 3 Kokkewiet Street Keidebees 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -28.43582 21.296618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang