Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art Deco Villas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het lekker gebly en geslaap. Die gasvrou van die annex was baie vriendelik en het regtig uit haar pad gegaan vir haar gaste. Daar was 5 ekstra goed uitgestel vir gaste. Hierdie was die negende plek waar ons oorgeslaap het en dit was die eerste plek wat so baie ekstras vir gaste gehad het. Daar was selfs stortseep vir sensitiewe velle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Art Deco Villas
Baie dankie, Andrew. Julle was dierbare gaste! Groete Louis

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie R
1 nag
5.0
Mrt 2024

Jesus liefde vanaf 'n moederhart. Ek was soos 'n prinses behandel en wil asb. weer bespreek by die annex vir 5 April 2024.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik en stil. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Ons gasvrou was baie vriendelik. Sal vir seker weer by die Art Deco Villas bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wolf-dieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Ons sal 'n plan maak om weer daar oor te slaap. N' soete nagrus en 'n warm bed. Dis al wat 'n mens op pad nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2024

An absolute ripoff at R990 for the night. No fridge, no stove plate, no anything regarding self catering. Just a kettle and some cups. The fancy looking shower did not offer a single drop of water. We were told they were full. Only one other vehicle, a double cab bakkie, was in the parking area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Louis
Art Deco Villas
Goeie more Roland Ek is jammer dat jy 'n negatiewe ondervinding gehad het. Die stort se kontroles word nie verstaan deur almal, die gaste bel ons dan net en dan wys ons hulle! Daar was heerlike warm water beskikbaar. Indien julle 'n yskas en stoof benodig het, kon julle net gevra het, dan kon ons die volledige kombuis vir julle oopgesluit het. Ek het vir jou by aankoms gesê indien julle iets benodig moet julle net vra, ek woon op die perseel. Die meeste oorslaapgaste benodig dit nie. Indien ons vol was, hoe kon jy plek kry? Vriendelike groete.

Theunispotgieter D
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2024

Not a memorable stay. The rooms were very cold, and the decor and cleanliness overall were not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Louis
Art Deco Villas
Dit is vreemd om so 'n reaksie te kry nadat ons jou gehelp het om jou karavaan te parkeer deur dit met die hande te stoot in 'n veilige parkeerarea. Daar is ondervloerse verhitting, 'n elektriese kombers op die bed en 'n elektriese verwarmer in die kamer waar julle gebly het. Die meubels, eetkamer tafel met stoele en sitkamerstel is van soliede stinkhout. Die skilderye is oorspronklik. Dit wil voorkom of julle nie gehalte decor kan waardeer, of miskien verwar jy ons pragtige plek met iets anders.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker halfweg oorslaap. Die oorslaap was 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Kan aanbeveel vir 2 mense! Ons het in die Aneks gebly en dit was 'n baie goeie ervaring na 'n lang dag se ry. Stil en rustig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kozette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige plek en goed ingerig. Dankie Louis, ons het heerlik gebly. Geniet die plaas-atmosfeer. Sal graag weer by jou oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Art Deco Villas
Baie dankie Kozette. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smidstraat 14, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjd4DPTArpTmzA5qWtF7OuvXdn5jVSmq4R1u3WnF353YpQgUfPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 14 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.49633 25.01113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang