Art Gallery Guest House
Beskrywing
Dié luukse kamer het 'n privaat ingang en is toegerus met 'n koningingrootte-hemelbed en die badkamer het 'n dubbelwasbak en 'n ruim stort. Daar is DStv Premium-pakket en WiFi. Die kamer lei na 'n sonnige balkon met 'n pragtige uitsig oor die boomkwekery en die berge in die verte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Etes is nie beskikbaar nie, maar sjerrie, beskuit, tee, koffie en water word in die kamers voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed en bied 'n pragtige uitsig oor die boomkwekery en berge in die verte. Die badkamer het 'n groot stort en 'n wasbak. Hoë-gehalte toiletware word voorsien. Daar is 'n dek met 'n Franse-kafee tafel. Die kamer het ook 'n klein etenstafel/werksbank met 4 stoele en 2 leunstoele. Daar is DStv Premium-pakket met 2 ingestelde kanale. Gratis WiFi is beskikbaar sowel as 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Etes is nie beskikbaar nie, maar sjerrie, beskuit, tee, koffie en water word in die kamers voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse wittebroodsuite is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en is op die eerste verdieping. Dit het 'n oopplan-uitleg en 'n ruim badkamer met 'n losstaande pootjiesbad, 'n ekstra groot stort, en 'n dubbelwasbak. Hoë-gehalte-toiletware en badskuim word voorsien. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n keramiek vuurpot en 'n uitsig oor die boomkwekery en berge in die verte vanaf die Juliet-balkon. DStv Preium-pakket, WiFi, veilige parkeerplek en 'n privaat ingang is ook beskikbaar. Sjampanje is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Etes is nie beskikbaar nie, maar sjerrie, beskuit, tee, koffie en water word in die kamers voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang