Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artist's Attic Self-Catering Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Artist's Attic Self-Catering Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bronwen S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen S

Had a wonderful stay.

Lovely space and neighbourhood. Great location.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jacquie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie M

Lovely, peaceful.

Comfortable self catering apartment with everything you need for an enjoyable stay.

Bronwen S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen S

Yet again - a wonderful stay.

Both units at The Artist's Attic are fabulous - highly recommend either. Hosts are super helpful and friendly. Will certainly use again and again and again.

Albert J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert J

Uitstekende oornaggeriewe.

Die gasvryheid is uit die boonste rakke.

Ronel H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Fantasties.

Naby CBD vir besigheid. Rustige atmosfeer. Gasvry. 'n Defnitiewe ja vir 'n volgende oorslaap.

Derick K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick K

Bo verwagting lekker. Baie goeie kliëntediens. Skoon, netjies puik waarde vir geld. Streng aanbeveel.

Baie vriendelik ontvang. Geriewe 100%. Alles was perfek.

Hendrieka K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka K

Baie gerieflik.

Ek het gehou van die privaatheid en aandag aan die klein besonderhede wat die eenheid interessant en gerieflik maak vir besigheid en veral vir iemand wie alleen reis.

Bronwen S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen S

Lovely, tranquil and peaceful

Highly recommended. Either for leisure or travel. Have stayed here a few times already and will always be my go to accommodation whenever I am in Nelspruit.

Martin V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

A good recharge.

We had such a nice stay. It is one of the better locations to just recharge, relax and forget about the everyday hustle. The hosts were accommodating and friendly. Loved the deck. Good location to explore the surroundings in the area.

Corne S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Fantastiese, skoon en rustige plekkie met flink diens.

Ons dogter het spesiale behoeftes en sy vind dit moeilik om by vreemde plekke te slaap. Sy was so rustig en kalm en het diep geslaap. Regtig lekker gebly. Reinette het vir haar een van haar skilderye ook gegee as geskenk. Dit was ’n lieflike gebaar wat vir ons baie beteken het. Sal beslis aanbeveel!

Annette V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Baie aangenaam.

Baie aangenaam en rustig.

Nina M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M

Heerlike plek.

Baie gerieflik, netjies en skoon. Ons sal beslis terugkom vir nog 'n kuiertjie.

Lance H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance H

Netjies, skoon en gasheer is baie aangenaam.

Braai onder die bome en rustig sal vir seker weer 'n draai maak.

Desire C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire C

Warm welcome and friendly.

The area is beautiful, safe and secure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike ontvangs.

Die area is pragtig en veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hein M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein M

Baie lekker omgewing en baie rustig.

Perfekte oornagplek.

Paulette B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette B

Asemrowend.

Baie dankie vir die lekker verblyf en dat jul ons baie welkom laat voel het met aankoms. Dis 'n baie mooi plekkie. En lekker rustig.

Werner V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V

Baie skoon en oulike plekkie. Buurman se honde blaf net die hele nag deur.

Mooi skoon, oulike plek in 'n stil buurt. Buurman se honde is egter 'n groot steurnis.

Artist's Attic Self-Catering Cottage se terugvoer

Jammer dat ons bure se honde gepla het. Daar is gewoonlik 'n goeie rede maar ons sal gaste vra in die vervolg om ons in kennis te stel. Ons bure is baie inskiklik en sal dadelik werk maak as hulle bewus gemaak word van die steurnis. Ons is ook gewoonlik beskikbaar om die saak aan te spreel en sou verkies as ons gaste oop kaarte speel. Nogmaals dankie vir die ondersteuning.

Artist's Attic Self-Catering Cottage
Mariza V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Unieke verblyf.

Reinette, dankie vir julle gasvryheid.

Spykstra K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spykstra K

Heerlike veilige atmosfeer.

Ons het heerlik gebly, was 'n rustige stil omgewing. Als wat mens nodig het. Sal weer daar oorbly.

Erimma A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erimma A

The place was nice and clean the host was very kind.

I really enjoyed my stay at this beautiful place. I would love to stay here again. We were in town for a 3 day convention at the stadium, it was the perfect distance.

Sophia K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia K

Verblyf was warm en huislik!

Sal die blyplek vir enige persoon aanbeveel. Dis baie netjies en huislik. Gasvrou laat mens tuis voel.

Yolandi O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O

Baie oulike plekkie.

Dit was heerlik by Artist's Attic. Ons het baie tuis gevoel, was baie vriendelik ontvang, plekkie netjies en skoon. Heerlike beskuit gekry om saam met ons koffie te geniet. Baie dankie, Reinette.

Lizl D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl D

Pragtige, smaakvolle verblyf in rusige en vriendelike omgewing.

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf in hierdie smaakvolle en uiters goed toegeruste cottage.

Zanie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanie M

Heerlik, rustig en knus.

Ons is vriendelik ontvang terwyl die arme gasvrou nog haar middagete probeer geniet het. Dit het haar behulpsaamheid egter nie belemmer nie. Gaaf, vriendelik en behulpsaam. Woonstel is pynlik netjies en skoon. Daar is geen TV nie, maar dit was nogal welkom met 2 tieners! Ons sal vir seker weer in die toekoms daar oornag.

Debbie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

Wonderful, suited my needs perfectly.

This cottage was clean, beautifully decorated, comfortable and well-equipped. I felt welcome and safe. At first, the lack of a TV concerned me as I was alone, but by the end of my week I was incredibly grateful because I was able to focus and achieve so much more than I would have done with the wasteful distraction, had it been there.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Ronnette B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnette B

Great hospitality and location.

Great for a short business trip. No TV in room. Great location. Friendly hosts.

Kobus N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Dit was rustig en net wat ons nodig gehad het, baie baie dankie.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly, dit was baie beter as van die ander plekke waar ons al was, baie dankie.

Marco D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco D

Friendly.

Very friendly lady with cute dogs and an awesome cottage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik.

Baie vriendelike dame met oulike honde en 'n wonderlike huisie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Janet V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Comfortable with all you need.

Comfortable, clean and quiet. Tasteful decorations with everything you need to make your stay comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik met alles wat jy nodig het.

Gerieflik, skoon en stil. Smaakvolle versierings met alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Carina R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R

Netjies en skoon, in 'n mooi, rustige en veilige omgewing.

Sal dit beslis aanbeveel en ons sal beslis weer daar wil oorbly.

Ilse R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R

Gerieflik en ruim, silverskoon en rustig.

Sien sterre.

Charlotte V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Baie nice, netjies en lekker stil.

Sal beslis weer daar oornag. Baie lekker.

Wilfried B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B

Baie aangenaam.

Baie netjiese en skoon verblyf. Uiters gerieflik.

Christine V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Dit was baie aangenaam.

Reinette is baie vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie lyk presies soos op die foto’s. Dit is net jammer ons tydjie was so kort. Baie dankie.

Chris S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Rus vir siel.

Artist's Attic is goed geleë and baie rustig. Die perseel is lieflik om in te sit and net te lees of te eet. Prys is waarde vir geld.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Michelle T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Baie Lekker gebly.

Ons sal weer van Artist's Attic Self-Catering Cottage se diens gebruik maak.

Albert V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Baie pragtig en gerieflik.

Baie mooi en netjies binne, en gasvrou en gasheer baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

Desree D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desree D

Pragtige plekkie, home away from home.

Vriendelike mense, mooi plek.

Rina B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B

Lieflike, stil omgewing en verblyf was puik!

Hoogs aanbeveel! Baie netjies en gerieflik.

Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlik,rustig en stil.

Dit is pragtig skoon en alles wat jy nodig het is daar. Die mense is baie vriendelik. Goeie waarde vir jou geld. Ek dink net as dit baie warm is soos die Laeveld kan wees dan gaan die gewone waaiers dalk nie voldoende wees nie.

Wj C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wj C

Gemaklike prag, goed toegerus en gerieflik.

Artist's Attic is 'n mooi toegeruste selfsorgeenheid. Dis privaat en het alle benodigdhede gehad. Die eenheid was skoon en netjies. Dis ruim en baie gemaklik vir kort en lang besoeke. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die eenheid se toerusting is gepas en voldoen aan al ’n mens se behoeftes. Die linne was vars en die handoeke was doeksag. 'n Heerlike ondervinding.

Sonet P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet P

Lekker bederfverblyf!

Netjies, gerieflik, smaakvol, goed versorg, met sorg toegerus, dekor met 'n oog op detail en 'n kunssinnigheid wat mens totaal laat ontspan! Heerlik koel te midde van die heersende hittegolf! 'n Moet vir enige kunstenaar, of iemand wat waardering vir kunssinnigheid het!

Albert V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Baie rustig en heerlik.

Baie aangename mense en vriendelik en 'n baie knus atmosfeer.

Jan W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Baie mooi en rustig.

Was net opsoek na 'n oornagplek en hierdie plek was ideaal en in 'n goeie area en naby alle geriewe. Het geen TV maar dit was eintlik baie lekker om rustigheid te hê.

Egmondt B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Egmondt B

Artist's Attic is 'n pragtige eenslaapkamer eenheid met ekstra slaapplek vir twee mense in die sitkamer, let wel nie geskik vir mense wat nie kan trappe klim nie.

Die eenheid is pragtig, geleë in 'n pragtige omgewing, die steiltes doen hul naam gestand, die eenheid bestaan uit 'n kombuis, sitkamer op die grond vloer en 'n kamer en badkamer op die boonste verdieping, 'n aangename verblyf bestemming, maar indien jy oor gebreke beskik om trappe te klim sal dit 'n uitdaging verskaf aangesien die badkamer op die boonste vloer is.

Gwen D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen D

Baie rustig!

Ons het vreeslik lekker gebly! Rustige plekkie en baie vriendelike mense (en honde). Indien jy kom met kinders, bring maar 'n iPad of ietsie saam om besig te hou, daar is nie plek vir rondhardloop buite nie, gelukkig was ons heeldag uit, hulle kon net die aand movies op die laptop kyk. Maar verder het ons baie lekker gebly, sal weer!

Johny R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johny R

'n Baie mooi, netjiese, skoon plekkie vir gesin van 3 of 4.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Reinette en Josef. Hulle het ons regtig tuis laat voel. Dankie vir die ekstra moeite met ons karavaan. Ons waardeer baie en sal enige tyd weer 'n draai maak.

Marlene M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Heerlik, salig en ontspanne.

Ek en my dogter het vir 'n week daar tuisgegaan. Dit was baie ontspanne en die omgewing is lieflik. Ons kom van 'n plaas af, so ons moes net weer aan die straatgeluide gewoond raak. Ons het nooit daar kosgemaak nie, maar die kombuis is baie goed toegerus. Die dekor is baie artistiek en alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Sal definitief sterk aanbeveel.

Marieth B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieth B

Baie aangename verrassing! Pragtig!

Reinette het ons baie vriendelik ontvang, gerieflike verblyf, goed toegerus en baie netjies en skoon! Ons het heerlik geslaap en gekuier, sal beslis weer by haar tuisgaan, baie gasvry, sy het moeite gedoen om te verseker dat ons alles het wat ons nodig het, tot die honde het ons vriendelik ontvang en dit was 'n bonus. Dankie Reinette, jou plekkie is iets besonders!

Spykstra K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spykstra K

Aangename verblyf.

Dis 'n prentjiemooi, stil, netjiese en veilige verblyf. Cottage is ruim vol lig met baie natuurskoon. Ons sal def weer daar gaan oorbly.

Artist's Attic Self-Catering Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Mense soos julle maak dit al's die moeite werd. Kom gerus weer!

Artist's Attic Self-Catering Cottage
Rene K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Baie behulpsaam.

Baie vriendelik, behulpsaam en mooi, ons sal enige tyd teruggaan!

Brenda T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda T

Absolutely beautiful and totally unique!

A definite worthwhile venue.

Mervin B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin B

Unieke ervaring!

Netjiese, unieke blyplek. Selfs die feit dat daar nie TV is nie, was 'n nuwe stil en kalm ervaring!

Heidi C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C

Heerlik!

Pragtige plekkie, ek sal dit aanbeveel. Lekkerste bak gesnyde veselperskes gekry vir ontbyt, 'n aangename verrassing.

Deon J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Vinnig tuis gemaak en lekker gesels deur die naweek. Selfs Saterdag vars slaaiblare uit die tuin gebring.

Ons gasheer het ons na 21:00 Vrydagaand ontvang en vinnig tuis laat voel. Saterdagoggend na ons welstand kom verneem en heerlik gesels. Die Saterdagmiddag ons selfs vars geplukte slaaiblare uit sy eie tuin gebring. Alles het gewerk en was rustig (veral omdat daar geen TV in eenheid is nie). Sal enige tyd weer daar oorbly as ons in Nelspruit is.

Artist's Attic Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie Deon vir julle positiewe terugvoer. Sal julle graag weer ontvang!

Artist's Attic Self-Catering Cottage
Marietjie C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie C

Netjies en gerieflik.

Sal aanbeveel en weer bespreek.

Yolande D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Heerlik rustig en gerieflik.

Baie gerieflik en netjies.

Sonya G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya G

Baie vriendelik ontvang.

Netjies, skoon en vriendelik ontvang. Sal weer daar gaan bly!

Carla O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla O

Lieflike ruim en netjiese eenheid.

Ons verblyf by Artist Attic was heerlik gewees met alles wat ons nodig gehad het plus 'n hele paar oulike ekstras. Baie dankie Reinette, ons sal vir seker terug wees!

Loretta V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta V

Baie lekker ervaring.

Die omgewing is rustig en pragtig. Met ons aankoms het Josef ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam om ons seuntjie sy bed reg te kry en seker te maak ons kon nessie skrop. Ons was bederf met heerlike koffie, beskuit en ontbytgraan wat vir ons gerief in die kombuis geplaas is. Die bediende het ons Saterdag verras toe sy ons klere gewas het en netjies vir ons op die droog rak gehang het. Die enigste nadeel is dat ons glad nie die sleutel van die binnedeur, (wat die hoof huis en die die eenheid skei) van die eenheid gehad het nie. Dus het dit ons effens ongemaklik laat voel, aangesien jy nie seker was wie, wanneer by die eenheid sou instap nie. Nota aan bestuur: Die hoofslaapkamer se blinds is baie deursigtig, en dus is dit moeilik vir iemand wat lig sensitief is om daar te slaap, of selfs bietjie laat te slaap. Die hondjie is ook baie oulik en ons seuntjie het lekker met hom gespeel (hy wou hom sommer saam vat huis toe), maar om voor 6 in die oggend wakker gemaak te word met sy getjank voor die deur is glad nie lekker nie. Verder was ons verblyf by Artist's Attic heerlik en ons sal beslis weer by julle boek. Julle is gasvry en vriendelik en dit is wat 'n mens laat tuis voel by julle! Nogmaals dankie Josef en Riette dat julle hierdie pragtige plekkie met ons gedeel het!

Artist's Attic Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie Chinè vir julle meestal.positiewe terugvoer. Die sluit van deur na hoofhuis is om ons privaatheid te behou. Alle gaste verblyfplekke het toegang tot eenhede om te diens en dus normaal. Sal in die vervolg gaste aannraai om die hondjie van die begin af te ignoreer en nie verwagtinge by hom te skep nie.

Artist's Attic Self-Catering Cottage
Bruce S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bruce S

An ideal place for 2 people to overnight.

Very pretty and ideal for what we wanted. The bedroom is great but the day bed in the lounge area was not that comfortable for a person of my age.

Artist's Attic Self-Catering Cottage se terugvoer

Thank you for your review, Bruce.
Kind regards.

Artist's Attic Self-Catering Cottage
Evert D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert D

Wat 'n wonderlike verassing.

Lieflike, gemaklike huisie. Pynlik netjies en skoon. Baie sentraal geleë. Was 'n absolute plesier om hier te kon oornag.

Artist's Attic Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie Evert. Dit is heerlik om sulke positiewe terugvoering te kry. Hoop dit inspireer gaste om self te kom kyk! Groete

Artist's Attic Self-Catering Cottage
Andreas B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andreas B

Vriendelik, netjies en karaktervol ingerig.

Die ligging van Artist Attic is in 'n rustige area van Nelspruit.

Kotie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V

Baie rustig en skoon, netjiese omgewing.

Vriendelike ontvangs. Skoon, netjiese en rustige verblyf.

Ronel M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M

Goeie waarde vir jou geld.

Dankie vir goeie diens, waarde vir geld en heerlike ontbyt. Ek is seker gaste sal van die ontbyt gebruik maak as julle dit aanbied. Ek sal julle cottage definitief aanbeveel.

Jacquelene D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacquelene D

Felt like home away from home.

It was cosy, clean and comfortable! Very peaceful atmosphere and a very kind hostess, Kirsten. We only wish we could have stayed longer!

Artist's Attic Self-Catering Cottage se terugvoer

Thanks for the positive review. We hope you will visit us again soon.
Kind regards,
Reinette Fourie

Artist's Attic Self-Catering Cottage
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbusstraat 81, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cd46a38cba769061163869259d58f976b855c123177273b1421d93ac82cf3947a788fb86dcb2c4726abf8ef3f7a9d613440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 81 Columbus Street Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.48852372406 31.013239026033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang