Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artist's Attic Self-Catering Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbusstraat 81, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Artist's Attic Self-Catering Cottage is 2 tuin-eenhede langs 'n woonhuis in Steiltes, Mbombela (Nelspruit). Dié stil woonbuurt grens aan 'n natuurreservaat aan albei kante. Die verblyf is ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin en Mosambiek.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Artist's Attic Self-Catering Cottage en The Porcupine Suite. Hierdie eenhede het slaapplek vir altesaam 6 gaste. Artist's Attic Self-Catering Cottage se boonste verdieping beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort wat na 'n balkon lei. Onder is die oopplan-leefarea met nog 2 enkelbeddens en 'n kombuis wat met 'n yskas, vrieshokkie, mikrogolf, induksiestoofplaat, breekware, potte en panne toegerus is.

Die Porcupine Suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, eetgerei en 'n yskassie in. Daar is ook 'n stoepie.

Gratis WiFi word voorsien en buitebraaigeriewe kan gereël word. Die oorspronklike kunswerke teen die mure skep 'n aangename, kunstige atmosfeer.

Doendinge in die omtrek sluit perdry, wynproe, wildritte, begeleide staproetes, Groot 5-kyk, fietsry, wildkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Columbusstraat 81, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Artist's Attic Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbusstraat 81, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cd46a38cba769061163869259d58f976b855c123177273b1421d93ac82cf3947a788fb86dcb2c4726abf8ef3f7a9d613440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 81 Columbus Street Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.48852372406 31.013239026033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang