Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artist's Cottage

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Rita D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie stil en gerieflik. Ja, dankie. Lekker warm komberse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2023

Oulike plekkie as jy van iets anders hou. Ek sal nie vir meer as 1 aand daar oorslaap nie. Daar is nie water as daar nie krag is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Thandi
Artist's Cottage
Yes, I am about to install a pump so there will be water pressure even when the water is off. My solar/battery system is now running so at least power now is constant.

Attie V
1 nag
4.2
Apr 2023

Ons het bloot hier oorgeslaap op pad na Lesotho. Thandi het ons baie vriendelik ontvang. Die Cottage is baie ruim en is goed toegerus. Alles was netjies en skoon. Die duvet op die stapelbed was egter baie klein en ek het gesukkel om myself toe te hou gedurende die nag, aangesien dit nogal koel was. Die handdoeke is ook baie klein vir 'n volwassene om te gebruik. Die strate van Ladybrand is in 'n toestand en dit is 'n uitdaging om die plek te kry. Jy moet koes tussen die slaggate deur en aangesien daar geen naambord op die sypaadjie is nie, is dit maklik om die Cottage te mis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Logan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2024

Good. My stay was good. The house was spacious and sufficient for our needs. The host is very concerned about the electricity bill, so you can't use the aircon as much, only at night. The WiFi is not very stable at night and is turned off every night. Other than that, the host is friendly and very helpful. Artist's Cottage is an awesome place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Thandi
Artist's Cottage
Yes, the Free state roads are terrible unfortunately. My garden is very lush after all the good rains.

Riekie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Baie gawe eienares. Was 'n heerlike oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patt F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Comfortable place to stay. Quiet, close to town, comfortable, great WiFi connection, good cooking facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag
4.2
Des 2019

Ons het heerlik gekuier. Die plek keurig uitgelê. Jy het sommer tuis gevoel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Thandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 10, Ladybrand, 9724, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0091fce6ef6df6b4b1d5119d6bbb1867b690d8dcc2fe53ae1634b1d59a7bb17d645e624dbd56a0d635447f43efb9a71b17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 10 Botha Street Ladybrand 9724 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.200132763828 27.457786997553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang