Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art Nebula Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Elmien A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Mariana, die gasvrou, het ons van die begin af baie welkom laat voel. Ons verblyf by Art Nebula Guest House was aangenaam. Mariana, die gasvrou, het ons van die begin af baie welkom laat voel en uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en al ons versoeke is vervul. Haar warm en vriendelike houding het ons onmiddellik tuis laat voel. Baie dankie, Mariana!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lyzette H
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Rustige huislike atmosfeer met mooi binne-versiering. Daar is 'n lieflike stoep om op te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Art Nebula Guest House
Was heerlik om saam met jou te kuier op die stoep. Dankie vir hou vriendelikheid.

Naomi O
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2021

Vriendelik en baie gasvry. Baie moeite gedoen om ons te akkomodeer en tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Art Nebula Guest House
Dankie, jul was uitstekende gaste.

Anica L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Wat 'n absolute wonderlike gasvrou en huislike atmosfeer, sal beslis aanbeveel! Ons gasvrou is 'n engel wat op die aarde rondloop in menslike vorm dink ek, haar huis is onberispelik netjies en dis fantasties geleë 2 strate vanaf die Afridome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2018

Genotvol. Mariana het uit haar pad gegaan om al ons versoeke te akkommodeer. Ligging in die nabyheid van die AfriDome is 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2018

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R470
R470 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R470
R470 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3618f58b85b2b34ff2af2e6d3c9c5deedd056ee5f7f96edc6bbab50c7e43c2fb00eb2120e7bf14fd14458e129065fca86e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R470 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2B 2nd Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.921659438291 27.449162713057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang