Art Nebula Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elrie J - Okt 2024
Algehele gradering
Vriendelik en verwelkomend.
Anton S - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, skoon fasiliteite en gasvryheid ervaar vir die tydperk wat ek daar was.
Elmien A - Jun 2024
Algehele gradering
Mariana, die gasvrou, het ons van die begin af baie welkom laat voel.
Lyzette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige huislike atmosfeer met mooi binne-versiering.
Art Nebula Guest House se terugvoer
Was heerlik om saam met jou te kuier op die stoep.
Dankie vir hou vriendelikheid.
Naomi O - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie gasvry.
Art Nebula Guest House se terugvoer
Dankie, jul was uitstekende gaste.
Anica L - Apr 2018
Algehele gradering
Wat 'n absolute wonderlike gasvrou en huislike atmosfeer, sal beslis aanbeveel!
Hennie M - Okt 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang