Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art Nebula Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Art Nebula Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elmien A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien A

Mariana, die gasvrou, het ons van die begin af baie welkom laat voel.

Ons verblyf by Art Nebula Guest House was aangenaam. Mariana, die gasvrou, het ons van die begin af baie welkom laat voel en uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en al ons versoeke is vervul. Haar warm en vriendelike houding het ons onmiddellik tuis laat voel. Baie dankie, Mariana!

Lyzette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette H

Rustige huislike atmosfeer met mooi binne-versiering.

Daar is 'n lieflike stoep om op te kuier.

Art Nebula Guest House se terugvoer

Was heerlik om saam met jou te kuier op die stoep.
Dankie vir hou vriendelikheid.

Art Nebula Guest House
Naomi O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi O

Vriendelik en baie gasvry.

Baie moeite gedoen om ons te akkomodeer en tuis te laat voel.

Art Nebula Guest House se terugvoer

Dankie, jul was uitstekende gaste.

Art Nebula Guest House
Anica L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica L

Wat 'n absolute wonderlike gasvrou en huislike atmosfeer, sal beslis aanbeveel!

Ons gasvrou is 'n engel wat op die aarde rondloop in menslike vorm dink ek, haar huis is onberispelik netjies en dis fantasties geleë 2 strate vanaf die Afridome!

Hennie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie M

Genotvol.

Mariana het uit haar pad gegaan om al ons versoeke te akkommodeer. Ligging in die nabyheid van die AfriDome is 'n wenner.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R470
R470 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R470
R470 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3618f58b85b2b34ff2af2e6d3c9c5deedd056ee5f7f96edc6bbab50c7e43c2fb00eb2120e7bf14fd14458e129065fca86e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R470 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2B 2nd Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.921659438291 27.449162713057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang