Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artspace Guest Suite

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hettylaan 3, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
  • Vanaf R1 960 R1 372 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Artspace Guest Suites bied selfsorgverblyf op die eienaar se Kaaps Hollandse eiendom in Fairland, Johannesburg. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en dit dien as die ideale basis vanwaar die omliggende omgewing en besienswaardighede verken kan word.

Verblyf by Artspace Guest Suites word aangebied in 'n tweeslaapkamereenheid met slaapplek vir 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is in die solder en dit het 'n enkelbed en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n lessenaar in die leefarea.

Gaste het toegang tot die swembad, stoep en braai-area op die perseel. Dit is geskik vir 10 gaste en het 'n HD-skerm met sekere DStv-kanale, 'n raadsaaltafel, kroegarea, rusbanke en 'n privaat badkamer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
TV
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Varinia L
Besigheidsreis
5.0
Fabulous. Fabulous and comfortable, has everything I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Joelene N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig, skoon en netjies. Verblyf was skoon en netjies, die eenheid beskik oor alles wat mens nodig het en die gasvrou is vriendelik en baie be...
Sien meer
Sep 2024
Robyn E
5.0
Home away from home. Absolutely blissful and serene.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hazel C
5.0
Very pleasant. I was made to feel most welcome. Beautiful cottage, beautiful garden, friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Cornelis K
Saam met lewensmaat
5.0
Geskikte ligging vir ons doel, lekker blyplek, mooi tuin, vriendelike staf. Baie lekker gebly. Mooi plek, vriendelike staf, behulpsaam en doeltreffend...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hettylaan 3, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
  • Gaste dink Artspace Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 372
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 372
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hettylaan 3, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69196d6d32006e4681c126c9871e2e1590cad249bfc4fbc45caea5192450c9048fddddda385ff67dcf7318252b0c0fd74305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 960 nouVanaf R1 372 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 3 Hetty Avenue Fairland 2030 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.142148266915 27.944440150332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang