Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artzy's

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiels-weg 77, Sharonlea, Randburg, 2158, Gauteng
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Artzy's is in 'n pragtige privaat tuin in die Randburg-omgewing van Gauteng geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende.

Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n 3/4-bed het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit maak oop na die sitkamer met 'n etenstafel met sitplek vir 5, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n privaat patio wat vanaf die sitkamer lei met 'n tuinarea en sitplek buite.

Die woonstel het sy eie privaat tuin. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, gasstoof en oond. Daar is 'n 2-sitplekbank, groot slim-TV en gratis onbeperkte WiFi vir stroom. Alle linne en eetgerei word voorsien. Parkeerplek is beskikbaar.

Die ateljee is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n ekstra lengte koningingrootte-bed, rusbank en badstoel. Die kombuisie is toegerus met 'n oondjie met 2 kookplaten en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n groot slim-TV met onbeperkte Wi-Fi vir stroom. Daar is 'n privaat, omheinde patio vir ontspanning en skemerkelkies. Alle breekware, eetgerei en linne word voorsien.

Die eiendom is stapafstand van verskeie winkels af.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rooiels-weg 77, Sharonlea, Randburg, 2158, Gauteng
  • Gaste dink Artzy's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiels-weg 77, Sharonlea, Randburg, 2158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc4d561c1115dd921b6589fcfbc0d020907f444f4ac2a7bfbd780f0ee03314212ffe0777afe193ec692b5711510bb795faf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Rooiels Road 77 Sharonlea 2158 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.065950165791 27.96784727784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang