Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aruba Breeze 09

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Ane N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustig. Netjies. Mooiste uitsig! Ons was 'n groep van 5 vroue wat bietjie wou wegbreek van die alledaagse dinge en roetine. Aruba Breeze 09 was perfek! Dit is veilig geleë in die marina, naby aan heerlike restaurante en winkels. Die eenheid het 'n onderdak dek aan die voor- en agterkant. Voor kry jy heerlike middagson en agter kyk jy oor die meer uit. Die eenheid is ook ten volle toegerus met al die basiese benodighede en MEER! Daar was selfs ligte vir kragopwekking, sowel as 'n haardroër en ekstra 2-punt kragproppe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Very enjoyable. The place was awesome, we had a lovely stay. The only thing that was not great was the lack of toilet paper. Two rolls and two not full rolls for six people for a weekend? Toilet rolls are not a luxury and I would think at least six rolls, if not more, would be provided. The only other thing was the lack of rooibos tea bags. But we did bring our own, as well as Ceylon tea and coffee. Otherwise the place was really lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 141

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 240
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince-rylaan, Eenheid 9, Aruba Breeze-kompleks, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e1decc8df76f826cb6c3468bd16f4997132cfb0ca642c9d3ceab1674da4e6c4dbf0282a277e6f2c7b914a8f3a17b91413a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Port Au Prince Drive Unit 9, Aruba Breeze Complex 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077584245597 24.917122604454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang