Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arukah

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anje B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlike kuiertjie! Baie lekker gebly. Vriende het die huis langsaan gehuur. Ideaal vir saamkuier en steeds elkeen eie privaatheid hê, aangesien dit tipe skakelhuis is. Baie lekker rustig en mooi op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tremayne K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Farm living at its absolute best. Peace and quiet at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die verblyf het alles wat jy nodig het, met heerlike boeke om te lees en te koop. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lekker gewees. Lekker behalwe stortkop wat vervang moet word. Jy moet met jou hand vashou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Baie privaat, baie gesellig en baie cosy. Pragtige plek. Verblyf baie goed en baie netjies. Kan aandag gee aan kombuistoerusting (potte, panne, utensils ens. wat kort). Skoon water is 'n probleem. WiFi 'n probleem, baie swak. Vir so 'n duur prys per nag kan hulle hout voorsien vir braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Hans W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Dit was fantasties. Baie goed en netjies. Mooi omgewing! Goeie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Amazing. Ons het heerlik gebly! Was stil en rustig en net amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gerieflik. Arukah met aan al ons verwagtinge voldoen en meer. Ons sal beslis daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie lekker rustig en naby aan Oakdale vir sportbyeenkomste. Ons het ons kuier baie geniet. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Baie aangenaam. Baie veilige en rustige akkommodasie, ideaal vir 'n paar dae as basisverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Therisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Erf 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cc7ae957e84e34822d957a37bfc414ab8d2bbe5caf27331b2b1558985c7f8fba5b33c5038db3ba509bea83ab61901011b4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 R323 Plot 30 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.078096525107 21.238851398492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang