Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arukah

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Therisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Arukah
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anje B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje B

Heerlike kuiertjie!

Baie lekker gebly. Vriende het die huis langsaan gehuur. Ideaal vir saamkuier en steeds elkeen eie privaatheid hê, aangesien dit tipe skakelhuis is. Baie lekker rustig en mooi op die plaas.

Tremayne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tremayne K

Farm living at its absolute best.

Peace and quiet at its best.

Marizanne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne B

Die verblyf het alles wat jy nodig het, met heerlike boeke om te lees en te koop.

Ons het heerlik gebly. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap in die toekoms.

Paul D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D

Lekker gewees.

Lekker behalwe stortkop wat vervang moet word. Jy moet met jou hand vashou.

Johan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie privaat, baie gesellig en baie cosy. Pragtige plek.

Verblyf baie goed en baie netjies. Kan aandag gee aan kombuistoerusting (potte, panne, utensils ens. wat kort). Skoon water is 'n probleem. WiFi 'n probleem, baie swak. Vir so 'n duur prys per nag kan hulle hout voorsien vir braaiplek.

Hans W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W

Dit was fantasties.

Baie goed en netjies. Mooi omgewing! Goeie mense.

Lelani O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani O

Amazing.

Ons het heerlik gebly! Was stil en rustig en net amazing.

Nanette H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette H

Gerieflik.

Arukah met aan al ons verwagtinge voldoen en meer. Ons sal beslis daar kuier!

Debbie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Baie lekker rustig en naby aan Oakdale vir sportbyeenkomste.

Ons het ons kuier baie geniet. Baie dankie vir die gasvryheid.

Leon D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Baie aangenaam.

Baie veilige en rustige akkommodasie, ideaal vir 'n paar dae as basisverblyf.

John H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

As jy net wil rus en herlaai is Aruka beslis die aangewese plek.

Die geriewe is is uitsetekend, dis so rustig jy raak weer bewus van die natuur jy hoor die veskilende voëls veral in die oggend. Die hele omgewing is asemrowend mooi en baie veilig. Arukha sal ek beslis aanbeveel by my vriende.

Heleen R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen R

Rustig en pragtig.

Ons baie lekker gebly en elke oomblik geniet.

Philip V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Oornag.

Super netjies en skoon, baie goed toegerus, selfs vir langer verblyf. Pragtige en stil omgewing. Baie naby aan Oakdale Landbou vir sportbyeenkomste. Vriendelike verwelkoming deur gasvrou.

Louis D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Dit was 'n baie lekker tyd.

Arukah is 'n mooi plek wat veilig, skoon en netjies is. Die mense is vriendelik en hulpvaardig.

Shandre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre B

It was worth the money and its 5 stars from me.

It's peaceful and has Christian books on display. We want to thank the hostess that made us comfortable.

Cuan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cuan J

Peaceful farm type stay that kids will love.

The stay at Arukah was good. The house(s) was clean and spacious. There was adequate parking, and the peaceful surroundings with the cows and chickens added a nice touch. We were informed that the pool was not open to use, but the owner did make an exception for us. We did not use the facility, though, as the pool was not completely clean. Overall, we had a good stay, and the host was good, accessible, and responsive.

Christo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Baie netjies en gasvry.

Baie lekker gebly, sal weer daar boek as ek in die omgewing is.

Annali J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annali J

Dit was gerieflik naby aan Oakdale waar ons Interskole gespeel het.

Ons het egter baie gesukkel met warm water vir die stort. Bietjie frustrerend. Indien hulle 'n "toaster" in die kombuis kan sit sal dit lekker wees.

Helene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene B

Goeie ligging, voldoende vir 1 aand se oorslaap.

Arukah toon potensiaal as gasteverblyf. Daar was wel 'n paar probleme. Van die messegoed en borde was nie skoon nie, en die beddens was nie almal opgemaak vir die hoeveelheid mense wat moes slaap nie.

Riaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Rustige plaas verblyf.

Verseker een van die beste keuses vir verblyf in Riversdal. Die rustigste atmosfeer op die plaas. Die woonstel is skoon en netjies en baie modern maar met 'n tuis gevoel atmosfeer. Sal dit ten hoogste aanbeveel.

Lettie Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie Z

Lieflike, rustige omgewing.

Dit lyk presies soos op die foto's. Die hoofslaapkamer is pragtig. Dit was veilig genoeg dat my dogter kon gaan draf. Ons het gebraai en daar was alles wat ons nodig gehad het. Heerlike beskuit was uitgesit saam met die koffie/tee. Kon selfs 'n paar Kersgeskenkies koop tussen die interessante goedjies wat uitgestal word. Dankie Therisa, dit was 'n lekker kuiertjie gewees.

Anita S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Die atmosfeer was rustig en dis steeds gerieflik naby aan alles wat mens nodig het.

Gesellig, rustig met als wat mens nodig het.

Christoph S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph S

Baie gerieflik en privaat.

Goeie waarde vir geld.

Wendy C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Ongelooflike ervaring. Jesus-liefde in oorvloed.

Pragtige huis, ek het gehou van die Christelike items wat te koop was. Lekker rondgesnuffel. Regtig 'n pragtige plek en heerlik ruim.

Bill H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill H

Very roomy, well-equipped.

Arukah is off grid, no load shedding. Enjoyed the experience of what can be done RE electricity. Big bonus for me, railway line next door with trains! TV set up but we did not use it. Useful to advise that you must just use your own subscription pin, if one wants to use the TV. Will be back.

Pierre B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Lekker naby Oakdale.

Interskole sportbyeenkoms bygewoon.

Lelani C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani C

Baie lekker!

Baie netjiese en rustige plekkie. Pragtige uitsig.

Henk L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Baie aangenaam.

Dit was 'n heerlike, landelike ondervinding!

Sophia S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia S

Uitstekend.

Ons het baie lekker gekuier. Sal definitief aanbeveel. Heerlike plaaservaring met die beeste en groenigheid om jou. Dit is 'n baie lekker selfsorgeenheid, maar die kombuisware kan net bietjie aangevul word om dit meer prakties te maak vir selfsorg, soos opskepbakke en 'n braaibak ens.

Gerrit V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Baie lekker gebly en baie netjies.

Die enigste probleem is dat daar geen beker of jug is nie, ook nie 'n bekertjie om melk mee warm te maak in die mikrogolf nie. Daar was ook nie koffie en suiker wat normaalweg in 'n gastehuis is, net bietjie tee en 'n botteltjie poeiermelk. Alles was leeg of die bietjie koffie was hard. Andersins is ons baie tevrede met die verblyf en sal ons dit weer besoek. Die dametjie, Edel, wat ons ontvang het, is 'n baie vriendelike en aangename persoon.

Werner H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Ons moes op kort kennis blyplek soek in Riversdal-omgewing.

Stuksgewijs was baie netjies en goed ingerig.

Lourens V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Met liefde ontvang. Baie lekker gebly en sommer nuwe vriende gemaak. Lekker spasie vir kinders om te baljaar.

Baie ruim, netjies en rustige atmosfeer. Dit maak dit ideaal vir langer kuiers. Sal definitief weer daar oorbly. Pragtige plek - 10 uit 10.

Judy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Dit was 'n wonderlike plek om te oornag!

Dit is so 'n pragtige plek met baie styl en laat 'n mens sommer tuis voel. Die beddens was so sag en die uitsig oor die berge 'n fees.

Betinea W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betinea W

Die rustigheid daar is ongelooflik.

Ons het dit verskriklik geniet om net af te skakel van ons bedrywige lewens, soveel meer dat ons lekker verslaap het vir die geleentheid waarvoor ons Riversdal besoek het, weereens baie dankie Arukah. Arukah is wonderlik!

Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustige, fantastiese atmosfeer.

Verblyf was ruim, uitstekend toegerus en algeheel skoon. Mal oor die boekrak met boeke te koop.

Rolando J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolando J

Fantasties

Die plek is uitstekend en ons het dit baie geniet.

Renaldo D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo D

Very quiet, very beautiful.

Very child-friendly. Relaxation.

Arlecia N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arlecia N

Baie lekker

Vriendelike diens, netjiese eenheid. Baie veilig en genoeg ruimte vir kinders om te speel.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Erf 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cc7ae957e84e34822d957a37bfc414ab8d2bbe5caf27331b2b1558985c7f8fba5b33c5038db3ba509bea83ab61901011b4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 R323 Plot 30 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.078096525107 21.238851398492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang