Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arum Hill Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Arum Hill Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Danielle G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G

Asemrowende uitsig. Goeie diens.

Baie mooi uitsig. Vriendelike gasheer en heerlike ontbyt. Ons sal beslis weer terugkeer.

Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker.

Baie vriendelike ontvangs. Stil en rustig en pragtige omgewing. Goeie TV en WiFi.

Yolande P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

Pragtige uitsig oor die area en 'n lieflike kuierstoep.

Die gastehuis is regtig waarde vir geld in vergelyking met ander plekke in die area. Daar is matte in die kamers en elektriese komberse vir daardie koue aande. 'n Heerlike stoep om te sit en koffie te drink.

Barbara E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara E

Very comfortable with great views in a lovely setting.

We stayed in the self-catering cottage at Arum Hill Lodge, which was very spacious with a well-equipped kitchen and a large en-suite bathroom with a bath and a shower. The location allows easy access to most areas, although it is a dirt road. We had beautiful views from our cottage over the hills. The staff were very helpful and friendly.

Rupert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert P

Netjies en skoon. Kan doen met bystandkrag.

Baie netjies en skoon en goeie ligging. Geen bystand elektriese krag, so "loadshedding" kan 'n probleem wees.

Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Gerieflike blyplek.

Die ligging is goed vir die area. Alle besienswaardighede is in redelik maklike reikafstand. Die kamer was netjies, maar lyk bietjie moeg en begin tekens van agteruitgang te toon. Daar word nie nuwe kapitaal hier ingestoot nie en dit is seker redelik hand tot mond. Die "lock downs" het die plekke seergemaak. Eskom se load shedding help ook nie. Daar is nie rugsteunkrag by die plek nie. TV-kanale is beperk. Ons hou van sport, so was bietjie teleurgesteld. Mens pas maar aan. Die suite was lekker ruim. Die ontbyt was ingesluit by die prys en was werklik lekker. Die bed is gerieflik en ten minste ordentlik. Die gasheer was baie hulpvaardig en gasvry. Die kos by die restaurant was baie goed en die restaurant netjies en "presentable". Daar is 'n paar ander "dives" wat nie so great was nie. Die Italiaanse restaurant, La Lampara, was peperduur. Jammer, die Abingdon Kelder is net oop oor naweke. Die ander wynplaas kom nog op die been. Die "Wine Cellar" het 'n baie groot verskeidenheid Kaapse wyne, maar die opset het ons afgesit. Baie bouvallig. Nie regtig uniekheid nie. Die eienaar het egter goeie kennis van wyne gehad en was baie vriendelik en gasvry. Ons het egter nie gebly nie. Meestal restaurante en koffieplekke en snuisterytipe dinge om te doen. Daar is bietjie avontuur, maar as 'n bestemming dink ek nie die area is so great nie. Die 18-putjie golfbaan by Gowrie Farm sal 'n aanwins wees. Daar is ook 'n paar mikrobrouerye. Nie sleg nie, maar mens kan ook net soveel bier proe. Daar is 'n paar kaasplekkies ens. Dan is daar Trebadore Koffie wat nice was.

Lee-ann F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann F

Dit was 'n baie aangename, netjiese plek met die lekkerste stoep en uitsig.

Die bestuurder het ons so mooi gehelp in terme van aanduidings tot by die troue-bestemming as gevolg van swak sein in daai hele area en nog beurtkrag. Die ontbyt was heerlik, kamer was netjies.

Naomi C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C

Wonderful stay in a well appointed establishment.

We appreciated the lovely surroundings and all the amenities that were available. Making our own wood fire in the evening and having a restful sleep all added to our enjoyment. The breakfasts were tasty and well prepared. Thank you!

Natasha J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Natuurskoon is wonderlik, baie rustig, en sal ons dit definitief aanbeveel.

Die nuwe eienaar (blykbaar slegs 3 weke daar) Luke was baie op sy senuwees, maar met tyd glo ek sal hy 'n fantastiese gasheer wees. Ons het dit regtig geniet, heerlik oornag en sal definitief volgende jaar tydens ons seun se rugby te Michaelhouse, Arum Hill Lodge weer besoek.

Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Pragtige gastehuis met 'n baie mooi uitsig.

Pragtige gastehuis met 'n baie mooi uitsig, gasheer is ook baie vriendelik en aangenaam.

Edgar S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edgar S

Baie lekker gekuier by Arum Hill, bestuur en staff baie vriendelik en behulpsaam.

Jammer dat loadshedding ons 'n paar keer verontrief het.

Philip V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

What a pleasant surprise!

Not much to add, just a beautiful restful place in a wonderful setting with beautiful surroundings.

Karin V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Gerieflik.

Ruim, gemaklike bed, mooi uitsig, skoon.

Gerrit V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Excellent.

Mark was an excellent host following up and confirming details before our arrival. He even borrowed his own car for us to fetch take away food at a restaurant as we were on motorcycles. Breakfast was phenomenal and Mark had a fore going when we arrived as it was quite cold. Will return anytime and will highly recommend Arum Hill.

Wendy L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy L

Cheryl was welcoming. The view and place is nice.

The rooms are big which is good. The linen cover especially pillows have to be changed. Since there are made of feathers there are no longer comfortable to lean on. Carpets have to be vacuumed for people with sinus like me. Otherwise everything else is good.

Reinhard V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard V

Baie skoon en luukse kamer met 'n mooi uitsig en vriendelike diens.

Sien die sterre.

Arum Hill Lodge se terugvoer

Baie Dankie! We hope you will come visit us again!

Arum Hill Lodge
Sue N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue N

As Michaelhouse parents it offered us exactly what we wanted and needed.

Location was perfect, clean, comfortable, friendly atmosphere, well maintained, breakfast was good, lots of hot water, could have been better signposted from the road but we know the area and found it easily enough.

Arum Hill Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review our Property. We are glad to see that you found our facilities and service up to your satisfaction! We are in the process of applying for directional road signs which will hopefully be erected in the near future. We hope to welcome you back to Arum Hill Lodge B&B in the future!

Arum Hill Lodge
Marianne L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L

Great! Friendly!

Friendly and wonderful surroundings!

Arum Hill Lodge se terugvoer

So glad you enjoyed yourselves! We hope to see you in the new year!

Arum Hill Lodge
Morne J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J

Great accomodation. We will be back!

Ronel catered for all our needs and we were pleasantly surprised at the standard of accommodation. It is great to still get value for your money.

Arum Hill Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review. We hope to see you again soon!!

Arum Hill Lodge
Riaan R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R

Die ligging is baie goed met 'n fantastiese uitsig.

Die ligging is baie goed met 'n fantastiese uitsig.

Arum Hill Lodge se terugvoer

Baie Dankie, We hope to see you again soon!

Arum Hill Lodge
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post-weg, Arum Hil, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZjBjNDgxLWRhZGMtNDViYS04Yzg3LWY1NzQ3MDkyYzNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Currys Post Road Arum Hil 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.384252149314 30.07001410846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang