Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arum Hill Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Danielle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Asemrowende uitsig. Goeie diens. Baie mooi uitsig. Vriendelike gasheer en heerlike ontbyt. Ons sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker. Baie vriendelike ontvangs. Stil en rustig en pragtige omgewing. Goeie TV en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Pragtige uitsig oor die area en 'n lieflike kuierstoep. Die gastehuis is regtig waarde vir geld in vergelyking met ander plekke in die area. Daar is matte in die kamers en elektriese komberse vir daardie koue aande. 'n Heerlike stoep om te sit en koffie te drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Very comfortable with great views in a lovely setting. We stayed in the self-catering cottage at Arum Hill Lodge, which was very spacious with a well-equipped kitchen and a large en-suite bathroom with a bath and a shower. The location allows easy access to most areas, although it is a dirt road. We had beautiful views from our cottage over the hills. The staff were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rupert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Netjies en skoon. Kan doen met bystandkrag. Baie netjies en skoon en goeie ligging. Geen bystand elektriese krag, so "loadshedding" kan 'n probleem wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Gerieflike blyplek. Die ligging is goed vir die area. Alle besienswaardighede is in redelik maklike reikafstand. Die kamer was netjies, maar lyk bietjie moeg en begin tekens van agteruitgang te toon. Daar word nie nuwe kapitaal hier ingestoot nie en dit is seker redelik hand tot mond. Die "lock downs" het die plekke seergemaak. Eskom se load shedding help ook nie. Daar is nie rugsteunkrag by die plek nie. TV-kanale is beperk. Ons hou van sport, so was bietjie teleurgesteld. Mens pas maar aan. Die suite was lekker ruim. Die ontbyt was ingesluit by die prys en was werklik lekker. Die bed is gerieflik en ten minste ordentlik. Die gasheer was baie hulpvaardig en gasvry. Die kos by die restaurant was baie goed en die restaurant netjies en "presentable". Daar is 'n paar ander "dives" wat nie so great was nie. Die Italiaanse restaurant, La Lampara, was peperduur. Jammer, die Abingdon Kelder is net oop oor naweke. Die ander wynplaas kom nog op die been. Die "Wine Cellar" het 'n baie groot verskeidenheid Kaapse wyne, maar die opset het ons afgesit. Baie bouvallig. Nie regtig uniekheid nie. Die eienaar het egter goeie kennis van wyne gehad en was baie vriendelik en gasvry. Ons het egter nie gebly nie. Meestal restaurante en koffieplekke en snuisterytipe dinge om te doen. Daar is bietjie avontuur, maar as 'n bestemming dink ek nie die area is so great nie. Die 18-putjie golfbaan by Gowrie Farm sal 'n aanwins wees. Daar is ook 'n paar mikrobrouerye. Nie sleg nie, maar mens kan ook net soveel bier proe. Daar is 'n paar kaasplekkies ens. Dan is daar Trebadore Koffie wat nice was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lee-ann F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Dit was 'n baie aangename, netjiese plek met die lekkerste stoep en uitsig. Die bestuurder het ons so mooi gehelp in terme van aanduidings tot by die troue-bestemming as gevolg van swak sein in daai hele area en nog beurtkrag. Die ontbyt was heerlik, kamer was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Wonderful stay in a well appointed establishment. We appreciated the lovely surroundings and all the amenities that were available. Making our own wood fire in the evening and having a restful sleep all added to our enjoyment. The breakfasts were tasty and well prepared. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Natuurskoon is wonderlik, baie rustig, en sal ons dit definitief aanbeveel. Die nuwe eienaar (blykbaar slegs 3 weke daar) Luke was baie op sy senuwees, maar met tyd glo ek sal hy 'n fantastiese gasheer wees. Ons het dit regtig geniet, heerlik oornag en sal definitief volgende jaar tydens ons seun se rugby te Michaelhouse, Arum Hill Lodge weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtige gastehuis met 'n baie mooi uitsig. Pragtige gastehuis met 'n baie mooi uitsig, gasheer is ook baie vriendelik en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post-weg, Arum Hil, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZjBjNDgxLWRhZGMtNDViYS04Yzg3LWY1NzQ3MDkyYzNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Currys Post Road Arum Hil 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.384252149314 30.07001410846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang