Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arum House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Arnold T
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Excellent. Great venue, wonderful service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunell T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Wonderlike kuier by Arum House. Dit was ons tweede keer by Arum House en elke keer was nog 'n wonderlike ervaring. Die ontbyt is heerlik en hulle het uitstekende gasvryheid. Die kamers is netjies en het alles wat jy nodig het. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Besigheidsreis
3.8
Feb 2024

Gerieflike oornagkeuse. Die akkommodasie is heel gerieflik wat die kamers betref met alles wat benodig word. Die openbare ruimte soos die sitvertrek is maar knap en eintlik net aangrensend aan die eetkamer. Ontbyt was baie lekker met 'n klein buffet en besteldiens. Goeie diens van die bestuurder. Daar was 'n groep buitelanders wat bietjie laatnag gekuier het, en dalk kan daar kennisgewings wees om ander gaste in ag te neem as gaste wil 'kuier'.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

It was very pleasant stay. Everyone who assisted us that weekend was very helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Arum House
Thank you for a wonderful review, It was lovely having you stay with us. Looking forward to having you back on your next trip. Keep well and stay safe.

Ruan S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2021

Excellent It felt like home, the rooms were neat and everything was in working order. The guesthouse is in the perfect location. The breakfast each morning was world class with friendly staff greeting you as you go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Arum House
Thank you so much for this wonderful review. We are so happy you had an enjoyable stay with us. Looking forward to hosting you on your next trip. Keep well and stay safe.

Morne H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Veilig, stil en netjies. Ons was geskok toe ons die vooraansig van die huis sien. Vuilgoed staan hoog op die sypaadjie. Die binnekant is heeltemal anders. Netjies, veilig en mooi. Baie lekker kamers. Die kaste was net vuil. Ontbyt baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2020

Friendly reception and enjoyable stay. Breakfast was a treat. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

A great value for money stay. Arum House was a great value for money stay. We stayed 3 nights. Breakfast was something special every morning and the coffee was the best. I can unconditionally recommend Arum House for business people and casual travellers like myself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Arum House
Thank you for a wonderful review. It was a lovely having you and your family staying with us. You are very welcome back anytime. Warm regards, Arum House

Neil G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Excellent accommodation and friendly staff. See star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Arum House
Thank you for a wonderful rating, it is wonderful to hear that you had a peaceful and relaxing stay with us. We hope to have you here again soon. Best wishes, Camryn

Keith F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2016

Gemaklik, rustig en netjies met vriendelike diens. Wonderlike atmosfeer en vriendelike diens, kamers is baie netjies MET lugversorging. Dit is baie rustig en voel asof 'n mens tuis in jou eie huis is. Heerlike ontbyt. Baie dankie Marius.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Belinda
Arum House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het julle tyd geniet en sien uitna julle volgende besoek. Mooi dag, Marius

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keynon-singel 19A, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6965b00bf7b8e26711b72640a72f9503a451d32c421d54d1d0a9a138c9a5e496e0d9a5fab06f3d89c18d79da8d6a08b11cb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 19 A Kenyon Crescent East London 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.984100309045 27.928734719753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang