Arum Lily Guest Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Deirdre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Piet S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Karin N - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, waarde vir geld. Baie vriendelik.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Hello Karin. Thank you for the review. Hope to accommodate you again.
Charles S - Mei 2023
Algehele gradering
Die tweede keer wat ons Arum Lily se oornagverblyf gebruik en weereens was dit 'n aangename ondervinding.
Louis B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goed, alles soos verwag. Ons sal weer van hulle gebruik maak.
Richelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful guesthouse and lovely service!
Anita O - Jan 2024
Algehele gradering
Goed en vriendelike personeel en eienaar.
Lees meerArum Lily Guest Cottages se terugvoer
Beste Anita
Dankie vir jou terugvoering. Dit help ons baie om te verbeter. Ongelukkig het die 'inverter' gegroet. Ons is besig om 'n nuwe een te probeer bekom. Sal dadelik aandag gee aan die lek.
Groetnis
D
Linda S - Jan 2024
Algehele gradering
Goed vir een aand.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Hallo Linda
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is belangrik dat ons kliënte gelukkig is en sonder terugvoering sal ons nie weet as daar 'n probleem is nie. Ons gee dadelik aandag daaraan.
Groetnis
Deirdre
Mymoena I - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent.
Wikus V - Des 2023
Algehele gradering
Kalm en tuis.
Lianie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig, rustig.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Hallo Lianie. Baie dankie vir die boodskap. Ja, die beurtkrag maak ons klaar. Ons is tans besig om te kyk na oplossings met sonkrag. Hoop om julle weer te huisves.
Marley S - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, mooi, oulik.
Leon D - Jun 2023
Algehele gradering
Room is a good size for two persons, also immaculately clean.
Lees meerArum Lily Guest Cottages se terugvoer
Hello Leon,
Thank you for your reply. If all goes well, we will have solar soon. We are, unfortunately, still recovering after 18 months without an income during COVID. We are trying our best to upgrade A.S.A.P. We hope to see you soon. Sorry that I missed you on departure. I run our resident's organization and were probably dropping off the workers. I Hope to see you again. Deirdre
Renier E - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, kamer opgradeer toe kamer 1 leeg was.
Eric M - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lees meerArum Lily Guest Cottages se terugvoer
Hallo Eric. Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ons het groot planne vir Arum Lily, maar ons herstel nog na die 18 maande sonder inkomste. Sodra dinge beter gaan, sal ons verseker die bogenoemde implimenteer.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Leon J - Aug 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Leon J - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent value for money.
Ilonka P - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie. Die kamer is onlangs oorgedoen. Nou vir Kamer 2 en Kamer 3.
Zelmarie V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Stiaan H - Okt 2022
Algehele gradering
Slegs benut as oornag.
Miggie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Chané J - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, skoon.
Martie M - Feb 2022
Algehele gradering
Het baie lekker oorgebly en vriendelik ontvang.
Wihann F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik personeel en eienaar.
Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Ek was teleurgesteld.
Lees meerArum Lily Guest Cottages se terugvoer
Hallo Michelle
Ek is regtig jammer vir julle slegte ervaring. Ons probeer om alles weer op standaard te kry na die 18 maande sonder inkomste, maar dit gaan maar moeilik. Ons het reeds kamer 1 oorgedoen en ons begin oor 'n week met die ander kamers. Ek hoop regtig julle sal ons weer in die toekoms gebruik sodra ons weer kon opgraderings doen.
Groetnis
Didi
Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Nico V - Nov 2022
Algehele gradering
Die kamer en fasiliteite het nie aan die verwagtinge voldoen nie.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Hallo Nico, ek is jammer om te hoor van jou slegte ervaring. Ons gee dadelik aandag aan die lugversorging. Groetnis, D.
Elize M - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike diens.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie. Ons probeer daagliks verbeter.
Ursula M - Aug 2021
Algehele gradering
Great hostess.
Theunis B - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik met vriendelike diens.
Daleen V - Apr 2021
Algehele gradering
Kuier was baie aangenaam.
Cila J - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en veilig.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Cila. Ons bestel sommer dadelik 'n blind vir die venstertjie.
Izanne S - Okt 2021
Algehele gradering
Oornag.
Piet P - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Graham H - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable, affordable, easy access accommodation.
Theunis B - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvry en vriendelike diens.
Willem J - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig en skoon
Eska B - Sep 2021
Algehele gradering
Voldoende.
Karen R - Sep 2021
Algehele gradering
The first night we were upgraded to Room 1, which is the bigger room.
Lees meerArum Lily Guest Cottages se terugvoer
Dear Guest
Thank you for your review.
We agree that some maintenance is needed. The industry was without an income for eight months last year and earlier this year on levels 3 and 4 we also had limited guests, while we still had all the expenses. We are still recovering. Please bear with us during this process. We look forward to hosting you again in the near future with a revamped look.
Kind regards,
Didi.
Arinda K - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was nie wat ons verwag het nie. Voel nie dat dit waarde vir jou geld is nie.
Lees meerArum Lily Guest Cottages se terugvoer
Beste Arinda. Jammer om te hoor. Ek sal dit verseker met Housekeeping opneem.
Sonder gaste se insette is mens nie altyd bewus van wat aangaan nie, maar ek probeer gereeld in die kamers ingaan.
Ons is egter een van die goedkoper gastehuise in die area en sal jy nie sommer beter waarde vir geld kry nie.
Angelique J - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklik en super netjies.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Angelique. Sien julle gou weer. Hoop julle sien 'n verbetering elke keer as julle ons besoek.
Veilig ry.
Deirdre
Yolande O - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Lizani M - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Julle is welkom.
Amy S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie dankie dit was heerlik.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om die boere-nooientjies van Kakemas te ontmoet.
Sien julle weer volgende jaar.
Chris P - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend en beslis bekostigbaar.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Goeie dag Chris,
Baie dankie. Bly julle was gelukkig.
Estelle G - Jun 2019
Algehele gradering
Beslis die moeite werd!
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie. Julle gerief is my doel.
Desiree N - Apr 2019
Algehele gradering
Ruim en netjiese akkommodasie.
Steven R - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Nicolette V - Jul 2019
Algehele gradering
Went the extra mile!
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Thank you, Nicolette, for the compliment. It is always nice to hear. Hope to accommodate you again in future.
Louis V - Jul 2019
Algehele gradering
Comfortable stay.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Thank you, Louis. Your comfort is my priority and hope to see you again!
Neil K - Des 2019
Algehele gradering
The adverts look way nicer.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die advertensie lyk beter.
Toe ek aankom het hulle vir my 'n parkeerplek gegee, ek het 'n wa gehad. Ek het uitgegaan en terug gekom toe het hulle die parkeerplek vir iemand anders gegee. Ek het toe lank gesukkel om by 'n ander parkeerplek in te kom. As ek aandete gaan koop het was daar nêrens om te sit en eet nie - ek hou nie daarvan om my aandete op my bed te eet nie. Die TV het nie gewerk nie - miskien omdat die broodrooster en mikrogolf aan beide kante van die TV is - en jy moet verby die yskas sukkel na die bed toe. Ek het dit te klein gevind en is nie prakties uitgelê nie. Die eienaar het uiteindelik die TV reggemaak - baie beperkte DStv-kanale. Oor die algemeen sou ek nie terugkeer na hierdie plek nie. Dit nadat ek op die webwerf meegedeel is dat ek opgegradeer is (?) weens 'n misverstand dat die betaling wat gemaak is, nie opgetel is nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Dear Neil,
Thank you for your feedback.
I am however a bit shocked by your remarks. We have 1 parking per room available. I went out of my way to accommodate you with your trailer which was standing next to my house.
The TV did not work because it was not plugged in. The moment that we plugged it in it was working.
I have all the hospitality channels and all the Supersport Channels. I do not know who upgraded you, but I know nothing about this as all my rooms were fully booked.
Kind regards,
Deirdré
Pieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Basies.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Hallo
Dankie vir jou terugvoering. Ons linne word geruil na elke klient die gastehuis verlaat en ook elke 3de dag vir langtermynbesprekings. Ek sal verseker ondersoek instel, maar glo dat dit dalk net nie gestryk was nie, maar dit bly steeds onaanvaarbaar. Ek sal 'n beter ogie hier hou. Sonder kritiek van ons gaste sal ons nie weet as daar 'n probleem is nie.
Groetnis
Deirdre
Barry D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie, Barry. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Samantha C - Des 2018
Algehele gradering
Had an awesome time.
Kobus W - Nov 2018
Algehele gradering
Verkwikkend.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Kobus. Hoop om julle gou weer te sien.
Angelique J - Nov 2018
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Angelique. Hoop om julle gou weer te sien.
Elsie K - Okt 2018
Algehele gradering
Netjiese, veilige, bekostigbare verblyf.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Faan. Hoop om julle weer te ontvang.
Sally B - Aug 2018
Algehele gradering
Didi was great, very accommodating and helpful. Lovely rooms.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Thank you Sally. It is always nice to accommodate international guests.
Charles S - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie ligging, baie stil omgewing end goeie prys.
Lees meerArum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Shelly. Ek beplan vir nuwe bedlampies.
Melissa L - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Alta D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en plek is baie netjies en skoon.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Alta, hoop om julle gou weer te sien. Ons sit Saterdag ekstra beligting in vir die hek.
Anna-marie M - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Cila J - Jun 2018
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelik.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie dat julle verstaan het, ek waardeer dit opreg.
Ronel B - Mei 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld. Netjies en keurig ingerig.
Anita L - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, sentraal geleë.
Cecilia S - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent place to stay, will go back any time. Friendly, kind, helpful and trustworthy staff.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Thank you very much. We hope to see you again.
Moses` E - Mrt 2018
Algehele gradering
The place is excellent.
Annelie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was puik! Kyk die sterre!
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Thank you Moses.
We hope to see you again.
Gerhard V - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie vriendelik.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Dankie Gerhard. Ons maak altyd 'n plan. Hoop ons sien julle gou weer.
Hannatjie D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie veilig en lekker gekuier.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Hannatjie. Sien julle weer volgende jaar met Afrikaans Is Groot.
Nico A - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Nico. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Belinda L - Jun 2018
Algehele gradering
Clean and neat.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Thank you Belinda, hope to see you soon.
Santa V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Hallo Santa, dankie. Daar kom nog heelwat verbeteringe en ons hoop om julle spoedig weer te sien.
A.j. R - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent stay.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Beste A.J,
Baie dankie, ek hoop om julle weer te sien in beter omstandighede.
Groetnis,
Deirdre
Gerrie N - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Eugénie E - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was lekker, net te kort.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie. Sien gou weer.
Madeleine G - Jul 2018
Algehele gradering
Nice place and clean. Like home.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Madeleine. Hoop om julle gou weer te sien.
Mari V - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Lizelle S - Des 2018
Algehele gradering
Ligging.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Goeiedag Lizelle,
Dankie vir jou terugvoering. Dit is vir my belangrik dat my gaste gelukkig moet wees. Kontak my asseblief rakende die punte wat jy genoem het. Ek wil dit graag wil regstel.
Groetnis
Japie L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en voldoende.
Arum Lily Guest Cottages se terugvoer
Dankie Japie. Hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wekkerweg 687, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang