Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arum Lily Guest Cottages

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 81 resensies vir Arum Lily Guest Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Piet S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Baie aangenaam.

Dit was baie lekker. Ons het dit geniet.

Karin N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N

Pragtig, waarde vir geld. Baie vriendelik.

Net soos die foto's was die plek perfek. Pragtig!

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Hello Karin. Thank you for the review. Hope to accommodate you again.

Arum Lily Guest Cottages
Charles S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Die tweede keer wat ons Arum Lily se oornagverblyf gebruik en weereens was dit 'n aangename ondervinding.

Die personeel was besonder hulpvaardig, al het ons bietjie laat daar aangekom. Alles was gereed en het die TV en dekodeerder aangeskakel. Selfs vir ons ys aangebied dat dit nie nodig was om weer te ry na die winkels nie.

Louis B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Baie goed, alles soos verwag. Ons sal weer van hulle gebruik maak.

Uiters gerieflike kamer met alles wat jy nodig het. Vinnige in- en uitboek. Baie naby aan Pta-oos hospitaal asook verskeie restaurante (binne loopafstand).

Richelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richelle L

Beautiful guesthouse and lovely service!

See stars.

Anita O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita O

Goed en vriendelike personeel en eienaar.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Skoon en netjies en rustig! Naby Pta Oos hospitaal. Die stort se drukking is net baie laag en het nie warm water die aand gehad nie, het wel warm water in die oggend gehad. Die toilet of wasbak lek en maak vloer nat, moet net daarna kyk. Dankie vir alles. Daar word wel gesê dat daar 'n kragopwekker is vir ligte en TV vir loadshedding, wat nie so was nie, maar daar is wel 'n gasstofie met ketel en noodlig.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Beste Anita

Dankie vir jou terugvoering. Dit help ons baie om te verbeter. Ongelukkig het die 'inverter' gegroet. Ons is besig om 'n nuwe een te probeer bekom. Sal dadelik aandag gee aan die lek.

Groetnis
D

Arum Lily Guest Cottages
Linda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S

Goed vir een aand.

Plek was baie mooi, vurk was ongelukkig vuil, en die handdoeke het soos muf geruik, anders as dit was dit 'n aangename plek met vriendelike diens.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Hallo Linda

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is belangrik dat ons kliënte gelukkig is en sonder terugvoering sal ons nie weet as daar 'n probleem is nie. Ons gee dadelik aandag daaraan.

Groetnis
Deirdre

Arum Lily Guest Cottages
Mymoena I - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mymoena I

Excellent.

Excellent facility and friendly guests. Very impressive and spacious unit, and cleaning services are available.

Wikus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Kalm en tuis.

Die verblyf was gerieflik. Hier en daar is klein goedjies soos afwerkings op die vertrekke wat nie voltooi is nie of so lyk. Verder is alles mooi en rustig en kon 'n goeie nagrus inkry.

Lianie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lianie E

Netjies, veilig, rustig.

Ons het gesukkel om die plek te kry, want dit was baie donker. Ek het gebel en die man het vir ons in die straat gewag. Ons was baie dankbaar daaroor. Hy het gehelp met ons tasse en ons alles mooi verduidelik. Ons het lekker geslaap. Dis goeie waarde vir geld.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Hallo Lianie. Baie dankie vir die boodskap. Ja, die beurtkrag maak ons klaar. Ons is tans besig om te kyk na oplossings met sonkrag. Hoop om julle weer te huisves.

Arum Lily Guest Cottages
Marley S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marley S

Skoon, mooi, oulik.

Heel mooi, skoon en oulik. Geen probleme nie.

Leon D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Room is a good size for two persons, also immaculately clean.

Bed quite comfortable, relaxing atmosphere, basic commodities available in the room e.g. bar fridge, crockery, cutlery, microwave and TV. A definite plus factor is the provision of a gas bottle and cooker plate available as a standard feature in the room for periods of load shedding. Upon arrival at 17h50, it was already very dark, the guest house sign board and street number on the dark background of the perimeter wall were completely illegible, we missed the entrance and eventually had to call the manager for assistance. He waited for us on the pavement with a torch to guide us toward the gate entrance. Very irritating not to be able to clearly see the name of the place in the dark. Further, there was no hot water the following morning in the shower. When we departed at 09h00, we would have liked to mention these issues to the owner, but she was not on the premises at the time. Apart from the lack of hot water, which we believe was a minor mishap for some reason, we would like to stay again at Arum Lily Guest Cottages, when my wife needs to visit the Netcare Hospital again. It must be emphasised, the location of Arum Lily is ideal for people attending treatment at the nearby Netcare Hospital. Furthermore, the price for accommodation of this quality was really affordable.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Hello Leon,
Thank you for your reply. If all goes well, we will have solar soon. We are, unfortunately, still recovering after 18 months without an income during COVID. We are trying our best to upgrade A.S.A.P. We hope to see you soon. Sorry that I missed you on departure. I run our resident's organization and were probably dropping off the workers. I Hope to see you again. Deirdre

Arum Lily Guest Cottages
Renier E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier E

Baie vriendelik ontvang, kamer opgradeer toe kamer 1 leeg was.

Alles netjies - ons het heerlik oornag.

Eric M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eric M

Netjies en skoon.

Alhoewel die plek netjies en skoon is, voorkom dit afgeleef. Geverfde betonvloer, Noodbeligting swak en badkamergeriewe nie wat 'n mens van 'n 4-ster plek verwag nie. Handoeke skoon, maar oud en hard. Geen hangplek vir klere/nagklere in badkamer nie. Die gordyn voor die enorme stort kan gerus met 'n stortdeur vervang word. Die stortarea kan kleiner gemaak word en 'n Europese tipe stort ge-installeer word. Eintlik kort die badkamer 'n totale vernuwing. Die parkeerarea is baie beknop. Die muur in die slaaparea agter die deur kan verwyder word vir nog 'n bedkassie. Daar kan beslis 'n beter plan gemaak word met die mikrogolf- en ketel-opset. Op die oomblik staan die ketel bo-op die mikrogolf en kan tot besering of elektriese skok lei. Verder is die plek goed geleë en as die verbeteringe, soos voorgestel, aangebring word, 'n uitstekende oornagplek wees.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Hallo Eric. Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ons het groot planne vir Arum Lily, maar ons herstel nog na die 18 maande sonder inkomste. Sodra dinge beter gaan, sal ons verseker die bogenoemde implimenteer.

Arum Lily Guest Cottages
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Leon J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J

Home away from home.

Friendly and clean.

Leon J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J

Excellent value for money.

Friendly, clean, home away from home.

Ilonka P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka P

Rustig en gemaklik.

Die kamer is persies soos die prentjie. Pragtig, mooi en baie gemaklik. het als wat mens benodig. Atmosfeer is baie rustig. En die plek is goed geleë.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie. Die kamer is onlangs oorgedoen. Nou vir Kamer 2 en Kamer 3.

Arum Lily Guest Cottages
Zelmarie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie V

Lekker geslaap.

Goed vir oornag en my honde was welkom. Lekker skoon, groot bed. Erf is mooi toe vir honde.

Stiaan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan H

Slegs benut as oornag.

Ons het nie 'n beskuitjie of soortgelyks gekry nie. Daar was nie 'n afdrooglap of vadoek in die kombuisie nie. Spasie vir voertuie beknop, kan maklik beskadig. Baie behulpsaam.

Miggie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miggie V

Aangenaam.

My privaatheid is gerespekteer. Alles wat benodig was, was beskikbaar in die kamer.

Chané J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané J

Gemaklik, skoon.

Alles was baie netjies en skoon toe ons daar gekom het. Al wat ek wel sal aanbeveel is die parkeerplek. Daar het gaste voor ons daar aangekom en ons kon toe nie langs hulle voertuig in kom om onder die dak te parkeer nie. Anders as dit was alles perfek. Gemaklik geslaap, gebad en daar was genoeg warm water.

Martie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Het baie lekker oorgebly en vriendelik ontvang.

Baie goed geleë tussen restaurante en gholfbaan.

Wihann F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wihann F

Baie vriendelik personeel en eienaar.

Die DSTV was wel buitewerking en die een kamer het 'n snaakse reuk gehad met aankoms. Verder is als netjies en skoon, sal plek definitief aanbeveel.

Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle V

Ek was teleurgesteld.

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang deur William. Ons is na ons kamers geneem. Met die eerste aansig het alles netjies vertoon, maar hoe meer ons gesien het het ek besef hierdie kamers kort onderhoud. Die plankvloere in die een kamer moes op 'n stadium waterskade gekry het en die planke was gelig. Die badkamervenster was 'n gewone venster en het geen gordyn of blinding opgehad nie so enige iemand kon daar inkyk. Die onderste laken het ook gelyk of dit nie geruil was nie, dit was vuil en het hare opgehad. Die "skylight" was ook met wat lyk soos 'n blikkie spuitverf toegespuit. Die ander kamer het waterskade op die plafonne in die kamer en die badkamer gehad. Ons het Vrydagaand nie warm water gehad nie en het gedink dat die ander gaste moontlik die water kon opgebruik het. Saterdagoggend het ons nogsteeds nie warm water gehad nie en William het probeer om die saak te red, maar ons het uitgeteken en elders gaan bad. Die een kamer is ook direk aan die huis en teen 1 uur die oggend het my dogter my wakker gemaak want sy kon nie slaap nie a.g.v. die persoon in die huis wat gesnork het en die TV wat nog aan was - alles kon deur die deur wat na die huis gaan, gehoor word. Ek het die vorige resensies gelees en gesien dat daar 'n vorige keer al melding gemaak was van die venster sonder gordyn/blinding en daar gesê is dit gaan vervang word. Ook dat Covid - met al sy beperkings - gemaak het dat onderhoud nie uitgevoer kon word nie, maar as dit die geval is, moet eerder nie gaste daar ontvang totdat alle onderhoudswerk uitgevoer kan word nie. Die prys is ook gemiddeld vir die area so dis beslis nie dat ek die goedkoopste akkommodasie gevat het nie. Ek sal beslis nie weer by Arum Lily tuisgaan nie.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Hallo Michelle
Ek is regtig jammer vir julle slegte ervaring. Ons probeer om alles weer op standaard te kry na die 18 maande sonder inkomste, maar dit gaan maar moeilik. Ons het reeds kamer 1 oorgedoen en ons begin oor 'n week met die ander kamers. Ek hoop regtig julle sal ons weer in die toekoms gebruik sodra ons weer kon opgraderings doen.
Groetnis
Didi

Arum Lily Guest Cottages
Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Netjies en skoon.

Sou dalk Sunlight Liquid wou gehad het om koppies uit te spoel. Sondagoggend het die tuinwerkers voor ons venster begin vee en gesels, wat ek voel mens nie op 'n Sondag doen nie. Verder het ons lekker gebly!

Nico V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nico V

Die kamer en fasiliteite het nie aan die verwagtinge voldoen nie.

Die lugreëling het nie gewerk nie.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Hallo Nico, ek is jammer om te hoor van jou slegte ervaring. Ons gee dadelik aandag aan die lugversorging. Groetnis, D.

Arum Lily Guest Cottages
Elize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Ongelooflike diens.

Deirdre is baie vriendelik en ontvang gaste met 'n glimlag. Personeel is behulpsaam. Die area is baie rustig en gesellige eetplekke is loopafstand van verblyf af. Die geriewe is skoon en netjies. Alles in 'n gerieflike kamer bymekaar.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie. Ons probeer daagliks verbeter.

Arum Lily Guest Cottages
Ursula M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M

Great hostess.

Very comfortable. Heater supplied as it was freezing cold.

Theunis B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis B

Gemaklik met vriendelike diens.

Baie gemaklik ingerig en lekker geslaap. Graag sou ek 'n tafel vir besigheidsdoeleindes kon verwelkom aangesien die kas waarop TV staan net te ver van bed is om op te werk.

Daleen V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Kuier was baie aangenaam.

Diens baie vriendelik en die kamer baie netjies.

Cila J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cila J

Baie vriendelik en veilig.

Sal net asb. meer privaatheid in badkamer verlang, omdat bure uit hul venster in die stort kan sien!

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Cila. Ons bestel sommer dadelik 'n blind vir die venstertjie.

Arum Lily Guest Cottages
Izanne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne S

Oornag.

Baie netjies en skoon.

Piet P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P

Aangenaam.

Die perseel was goed geleë en maklik toeganklik. Die doel was om 'n bed te hê om te oornag, die waarde ontvang het dit oortref.

Graham H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

Comfortable, affordable, easy access accommodation.

Comfortable, affordable, conveniently situated for hospital visit.

Theunis B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis B

Gasvry en vriendelike diens.

Goed gevestigte plek. Alles wat nodig is en genoeg ruimte in kamer.

Willem J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J

Veilig en skoon

Gerieflike bed en linne, stort gordyn effens lastig en badkamer deur maak nie mooi toe nie.

Eska B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eska B

Voldoende.

Voldoende vir oornag.

Karen R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen R

The first night we were upgraded to Room 1, which is the bigger room.

The paint on the floor is peeling, work has been done on the ceiling and hole has not been repaired. The kitchen cupboard has been painted, but the paint job is poor and paint is on the edge of the top surface. A pane of glass is missing from the large side board. The place looks tired. The location is good, but the photos on the website are misleading. The rooms need to be repainted, especially the floor in room 1. The second time we checked in we got Room 2, there was no soap or shampoo provided. Milk was provided, but not replenished. There was only one cereal bowl. There is no sink, except the bathroom basin, but one cannot refill the kettle from the basin because it is too small. The advert says something about a private deck, there is no private deck. It was disappointing.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Dear Guest

Thank you for your review.
We agree that some maintenance is needed. The industry was without an income for eight months last year and earlier this year on levels 3 and 4 we also had limited guests, while we still had all the expenses. We are still recovering. Please bear with us during this process. We look forward to hosting you again in the near future with a revamped look.

Kind regards,
Didi.

Arum Lily Guest Cottages
Arinda K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Arinda K

Dit was nie wat ons verwag het nie. Voel nie dat dit waarde vir jou geld is nie.

Die kamer het nie vars geruik nie. Elke mat in die kamer was vuil, asof dit nie met seep gewas word nie. Die bad was nie uitgewas nie, die teëls in die badkamer rondom die bad en stort, het oral aanpaksels gehad, dit was nie aangenaam om daar te stort nie. Verder was die beddegoed mooi en skoon en die aircon was 'n groot plus, maar die kamer kort beslis meer aandag met spesifieke aandag aan klein detail. Die kaste wat wit is, se rakkies was bruin en lyk of mense hulle skoene daarop rondskuif. Die verlengingskoord is ook bruin van die stof waar die tweepuntproppe ingeprop word. Anders as dit het ons die plekkie maklik gekry, ons was dadelik ontvang en het onderdakparkering gehad, wat 'n groot plus was met die swaar weer wat ons gehad het.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Beste Arinda. Jammer om te hoor. Ek sal dit verseker met Housekeeping opneem.
Sonder gaste se insette is mens nie altyd bewus van wat aangaan nie, maar ek probeer gereeld in die kamers ingaan.
Ons is egter een van die goedkoper gastehuise in die area en sal jy nie sommer beter waarde vir geld kry nie.

Arum Lily Guest Cottages
Angelique J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J

Gemaklik en super netjies.

Dis ons tweede keer by Arum Lily en het weereens baie lekker oorgeslaap op pad Krugerwildtuin toe vanaf die Kaap. Dit is sentraal geleë, veilig en die kamer is baie ruim en ons is ook vriendelik ontvang. Sal vir seker aanbeveel.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Angelique. Sien julle gou weer. Hoop julle sien 'n verbetering elke keer as julle ons besoek.
Veilig ry.
Deirdre

Arum Lily Guest Cottages
Yolande O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O

Baie vriendelike ontvangs.

Die eienaar was daar met ontvangs en het ons vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjies en was alles wat ons nodig gehad het vir die 1 aand. Die omgewing was lekker stil en rustig.

Lizani M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizani M

Pragtig, netjies en skoon.

Ons het weereens heerlik gebly! Dankie vir jou gasvryheid!

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Julle is welkom.

Arum Lily Guest Cottages
Amy S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy S

Baie dankie dit was heerlik.

Die kamer was baie gerieflik en skoon. Sy het ons gehelp met vervoer na Moraleta Congregation. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om die boere-nooientjies van Kakemas te ontmoet.
Sien julle weer volgende jaar.

Arum Lily Guest Cottages
Chris P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Uitstekend en beslis bekostigbaar.

Ons het baie lekker oorgebly en die kamer was gerieflik, skoon en netjies, veilig en ons is baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar oornag.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Goeie dag Chris,

Baie dankie. Bly julle was gelukkig.

Arum Lily Guest Cottages
Estelle G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Beslis die moeite werd!

Arum Lily Guest Cottages is regtig die ideale plek as mens Pretoria Oos Hospitaal moet besoek. Behalwe dat dit stylvol versier is, is dit skoon en netjies en daar is moeite ingesit met die kleiner details. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Arum Lily is reg oorkant 'n restaurant en sleg 6 min vanaf die hospitaal en Mall. Sal beslis weer besoek as ons in Moreleta area is.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie. Julle gerief is my doel.

Arum Lily Guest Cottages
Desiree N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N

Ruim en netjiese akkommodasie.

Die kamer is ruim met baie kasspasie. Ons het bedkassies langs die bed gemis.

Steven R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven R

Baie netjiese plek.

Baie behulpsaam en goeie ligging.

Nicolette V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V

Went the extra mile!

Deidre went out her way to accommodate our need for warmth and comfort in a week of cold weather. After a long day at a conference, we came back to a warm room which was immaculately cleaned and prepared for our next night. The heater was switched on every night before we arrived back. Richard, her help, was always very friendly and helpful.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Thank you, Nicolette, for the compliment. It is always nice to hear. Hope to accommodate you again in future.

Arum Lily Guest Cottages
Louis V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Comfortable stay.

I stayed in room 2. Very clean and comfortable. Well equipped for cold winters night. Very safe off road parking and well located. Definitely recommended.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Thank you, Louis. Your comfort is my priority and hope to see you again!

Arum Lily Guest Cottages
Neil K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neil K

The adverts look way nicer.

On arrival I was offered a parking (I had a trailer). I went out and came back and it was given away to another client. I had to spend quite some time trying to squeeze into the only other parking available. If I went and got dinner there was nowhere to sit and eat it - I don't like eating my dinner on a bed. The TV was not working - perhaps because the toaster and microwave are on either side of the TV - and you have to squeeze past the fridge to get to the bed? I just found it to squashed and not practically laid out. The owner did eventually get the TV working - very limited DStv channels. So overall I would not return to this property. This after I was told by the website that I got upgraded (?) due to a misunderstanding not having picked up the payment that was indeed made.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die advertensie lyk beter.

Toe ek aankom het hulle vir my 'n parkeerplek gegee, ek het 'n wa gehad. Ek het uitgegaan en terug gekom toe het hulle die parkeerplek vir iemand anders gegee. Ek het toe lank gesukkel om by 'n ander parkeerplek in te kom. As ek aandete gaan koop het was daar nêrens om te sit en eet nie - ek hou nie daarvan om my aandete op my bed te eet nie. Die TV het nie gewerk nie - miskien omdat die broodrooster en mikrogolf aan beide kante van die TV is - en jy moet verby die yskas sukkel na die bed toe. Ek het dit te klein gevind en is nie prakties uitgelê nie. Die eienaar het uiteindelik die TV reggemaak - baie beperkte DStv-kanale. Oor die algemeen sou ek nie terugkeer na hierdie plek nie. Dit nadat ek op die webwerf meegedeel is dat ek opgegradeer is (?) weens 'n misverstand dat die betaling wat gemaak is, nie opgetel is nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Dear Neil,
Thank you for your feedback.
I am however a bit shocked by your remarks. We have 1 parking per room available. I went out of my way to accommodate you with your trailer which was standing next to my house.
The TV did not work because it was not plugged in. The moment that we plugged it in it was working.
I have all the hospitality channels and all the Supersport Channels. I do not know who upgraded you, but I know nothing about this as all my rooms were fully booked.
Kind regards,
Deirdré

Arum Lily Guest Cottages
Pieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Basies.

Die lakens van een van ons kamers was nie skoon nie, dit het gelyk of dit nie geruil was nadat die vorige persoon daarin geslaap het nie.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Hallo
Dankie vir jou terugvoering. Ons linne word geruil na elke klient die gastehuis verlaat en ook elke 3de dag vir langtermynbesprekings. Ek sal verseker ondersoek instel, maar glo dat dit dalk net nie gestryk was nie, maar dit bly steeds onaanvaarbaar. Ek sal 'n beter ogie hier hou. Sonder kritiek van ons gaste sal ons nie weet as daar 'n probleem is nie.

Groetnis
Deirdre

Arum Lily Guest Cottages
Barry D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D

Uitstekende diens.

Baie vriendelike ontvangs, netjiese kamer met alle bykomstighede. Kan definitief aanbeveel vir 'n goeie waarde-vir-geld-opsie.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, Barry. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Arum Lily Guest Cottages
Samantha C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C

Had an awesome time.

Great value for money, will definitely visit again.

Kobus W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Verkwikkend.

Heerlik gerus na lang pad, verversings in yskas baie welkom. Sal weer gaan.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Kobus. Hoop om julle gou weer te sien.

Arum Lily Guest Cottages
Angelique J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J

Perfekte oornagverblyf.

Ons was verras met die groot en stylvolle kamer. Niks was uit plek en daar was alles wat ons benodig het. Kamer was superskoon en die bed is baie gemaklik. Ons het ongelukkig net een aand oorgeslaap op pad Kruger Wildtuin toe, sal vir seker Arum Lily Guest Cottages aanbeveel.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Angelique. Hoop om julle gou weer te sien.

Arum Lily Guest Cottages
Elsie K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie K

Netjiese, veilige, bekostigbare verblyf.

Veilig, modern en netjiese verblyf. Mooiste linne en breekgoed. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Faan. Hoop om julle weer te ontvang.

Arum Lily Guest Cottages
Sally B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally B

Didi was great, very accommodating and helpful. Lovely rooms.

Did was great! Nice place to stay.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Thank you Sally. It is always nice to accommodate international guests.

Arum Lily Guest Cottages
Charles S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Goeie ligging, baie stil omgewing end goeie prys.

Arum Lily het aan ons verwagtinge voldoen. Ons het naweekverblyf gesoek in die omgewing en dit was uitstekend vir daardie doel. Dis geleë in n baie stil omgewing en ons kon rustig slaap. Persoonlik sou ons dalk bedkassies met lampies verkies het maar dit het glad nie die kwaliteit van verblyf negatief beïnvloed nie. Vriendelike gasvrye ontvangs, ek kan die eenheid aanbeveel en natuurlik was ons hondjie welkom wat 'n groot pluspunt was.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Shelly. Ek beplan vir nuwe bedlampies.

Arum Lily Guest Cottages
Melissa L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Fantasties.

Sal die plekkie definitief aanbeveel. Baie veilig. Die dame wat vir ons die sleutel gegee het was baie vriendelik en baie behulpsaam. Die skoonmaakdienste ook baie vriendelik. Baie dankie, dit was regtig fantasties, sal weer by julle plekkie kom oorslaap.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Arum Lily Guest Cottages
Alta D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Baie vriendelik ontvang en plek is baie netjies en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang. Selfs in 'n groter kamer geakkomodeer sonder enige bybetaling. Daar is ook heelwat eetplekkies daar naby wat loopafstand is. Ons het net so bietjie gesukkel om die naam van die gastehuis te kry, want die bordjie is bietjie klein en nommer is bietjie ver in.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Alta, hoop om julle gou weer te sien. Ons sit Saterdag ekstra beligting in vir die hek.

Arum Lily Guest Cottages
Anna-marie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

Wonderlik!

Pragtige plek! Vriendelike mense! Was heerlik, ons sal weer daar gaan bly!

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Arum Lily Guest Cottages
Cila J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cila J

Baie behulpsaam en vriendelik.

Alhoewel die dame in 'n krisis was, haar vader is oorlede, was sy uiters professioneel en behulpsaam.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie dat julle verstaan het, ek waardeer dit opreg.

Arum Lily Guest Cottages
Ronel B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Waarde vir geld. Netjies en keurig ingerig.

Baie goed geleë. Uiters netjies en keurig ingerig. Vriendelik en effektiewe diens. My gunsteling-blyplek tot dusver.

Anita L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Pragtige plek, sentraal geleë.

Pragtige plek, bekostigbaar. Kan dit beslis aanbeveel!

Cecilia S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Excellent place to stay, will go back any time. Friendly, kind, helpful and trustworthy staff.

See stars.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Thank you very much. We hope to see you again.

Arum Lily Guest Cottages
Moses` E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses` E

The place is excellent.

The place is amazing. I recommend the place for all clients that value quality.

Annelie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Dit was puik! Kyk die sterre!

Ek sal Arum Lily Guest Cottages vir enige een aanbeveel. Baie netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Beslis 10 uit 10! Fantastiese gastehuis! Sal beslis aanbeveel!

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Thank you Moses.
We hope to see you again.

Arum Lily Guest Cottages
Gerhard V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Skoon, netjies en baie vriendelik.

Was te vroeg daar, maar ons was baie vriendelik ontvang.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Dankie Gerhard. Ons maak altyd 'n plan. Hoop ons sien julle gou weer.

Arum Lily Guest Cottages
Hannatjie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannatjie D

Baie veilig en lekker gekuier.

Pragtige, veilige plek, Deidre baie gasvry.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Hannatjie. Sien julle weer volgende jaar met Afrikaans Is Groot.

Arum Lily Guest Cottages
Nico A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Baie netjies.

Baie goeie waarde vir geld.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Nico. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Arum Lily Guest Cottages
Belinda L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L

Clean and neat.

We enjoyed our stay. Nice place.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Thank you Belinda, hope to see you soon.

Arum Lily Guest Cottages
Santa V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa V

Heerlike rustige omgewing.

Kamer beskik oor al die geriewe om 'n aangename verblyf te verseker.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Hallo Santa, dankie. Daar kom nog heelwat verbeteringe en ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Arum Lily Guest Cottages
A.j. R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A.j. R

Excellent stay.

Was good to interact with the owner. She was very helpful.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Beste A.J,

Baie dankie, ek hoop om julle weer te sien in beter omstandighede.

Groetnis,
Deirdre

Arum Lily Guest Cottages
Gerrie N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie N

Baie lekker.

Goeie waarde vir geld, skoon, netjies en veilig.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Arum Lily Guest Cottages
Eugénie E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugénie E

Dit was lekker, net te kort.

Baie dankie aan Deidre, sy was baie gasvry. Baie oulike plekkie.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie. Sien gou weer.

Arum Lily Guest Cottages
Madeleine G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine G

Nice place and clean. Like home.

Very nice place safe, clean and feels like home.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Madeleine. Hoop om julle gou weer te sien.

Arum Lily Guest Cottages
Mari V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Ons het lekker gebly.

Ons was in PTA vir besigheid en Arum Lily het aan al ons vereistes voldoen.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lizelle S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle S

Ligging.

Goed geleë. Mooi kamer met 'n extra lang bed wat wonderlik was aangesien my voete nie oorgehang het nie. Sal net nie kamer 2 aanbeveel vir mense wat lig- of klanksensitief is nie.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Goeiedag Lizelle,

Dankie vir jou terugvoering. Dit is vir my belangrik dat my gaste gelukkig moet wees. Kontak my asseblief rakende die punte wat jy genoem het. Ek wil dit graag wil regstel.

Groetnis

Arum Lily Guest Cottages
Japie L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie L

Baie netjies en voldoende.

Die ontvangs was goed en effektief. Die kamer netjies en gemaklik. Netjiese badkamer. Parkering was veilig en onder dak. Sleutels en afstandbeheer vir die hek was reg en gemerk sodat 'n mens nie moet sukkel nie.

Arum Lily Guest Cottages se terugvoer

Dankie Japie. Hoop om julle gou weer te sien.

Arum Lily Guest Cottages
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wekkerweg 687, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA769ec62c795c7d850d56474e70edd91a2a5858cb73fe20ae7b5977a8e3299e18790a1bbe231646d7983fcb94d0c45dbadbdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 687 Wekker Road Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.819056 28.294381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang