Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arum Lily Guest Cottages

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Piet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam. Dit was baie lekker. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin N
1 nag
5.0
Aug 2023

Pragtig, waarde vir geld. Baie vriendelik. Net soos die foto's was die plek perfek. Pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Arum Lily Guest Cottages
Hello Karin. Thank you for the review. Hope to accommodate you again.

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Die tweede keer wat ons Arum Lily se oornagverblyf gebruik en weereens was dit 'n aangename ondervinding. Die personeel was besonder hulpvaardig, al het ons bietjie laat daar aangekom. Alles was gereed en het die TV en dekodeerder aangeskakel. Selfs vir ons ys aangebied dat dit nie nodig was om weer te ry na die winkels nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie goed, alles soos verwag. Ons sal weer van hulle gebruik maak. Uiters gerieflike kamer met alles wat jy nodig het. Vinnige in- en uitboek. Baie naby aan Pta-oos hospitaal asook verskeie restaurante (binne loopafstand).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richelle L
1 nag
4.8
Mrt 2024

Beautiful guesthouse and lovely service! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita O
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Goed en vriendelike personeel en eienaar. Baie vriendelik en hulpvaardig. Skoon en netjies en rustig! Naby Pta Oos hospitaal. Die stort se drukking is net baie laag en het nie warm water die aand gehad nie, het wel warm water in die oggend gehad. Die toilet of wasbak lek en maak vloer nat, moet net daarna kyk. Dankie vir alles. Daar word wel gesê dat daar 'n kragopwekker is vir ligte en TV vir loadshedding, wat nie so was nie, maar daar is wel 'n gasstofie met ketel en noodlig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deirdre
Arum Lily Guest Cottages
Beste Anita Dankie vir jou terugvoering. Dit help ons baie om te verbeter. Ongelukkig het die 'inverter' gegroet. Ons is besig om 'n nuwe een te probeer bekom. Sal dadelik aandag gee aan die lek. Groetnis D

Linda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Goed vir een aand. Plek was baie mooi, vurk was ongelukkig vuil, en die handdoeke het soos muf geruik, anders as dit was dit 'n aangename plek met vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Deirdre
Arum Lily Guest Cottages
Hallo Linda Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is belangrik dat ons kliënte gelukkig is en sonder terugvoering sal ons nie weet as daar 'n probleem is nie. Ons gee dadelik aandag daaraan. Groetnis Deirdre

Mymoena I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Excellent. Excellent facility and friendly guests. Very impressive and spacious unit, and cleaning services are available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus V
1 nag
4.8
Des 2023

Kalm en tuis. Die verblyf was gerieflik. Hier en daar is klein goedjies soos afwerkings op die vertrekke wat nie voltooi is nie of so lyk. Verder is alles mooi en rustig en kon 'n goeie nagrus inkry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lianie E
1 nag
4.8
Apr 2023

Netjies, veilig, rustig. Ons het gesukkel om die plek te kry, want dit was baie donker. Ek het gebel en die man het vir ons in die straat gewag. Ons was baie dankbaar daaroor. Hy het gehelp met ons tasse en ons alles mooi verduidelik. Ons het lekker geslaap. Dis goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deirdre
Arum Lily Guest Cottages
Hallo Lianie. Baie dankie vir die boodskap. Ja, die beurtkrag maak ons klaar. Ons is tans besig om te kyk na oplossings met sonkrag. Hoop om julle weer te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wekkerweg 687, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA769ec62c795c7d850d56474e70edd91a2a5858cb73fe20ae7b5977a8e3299e18790a1bbe231646d7983fcb94d0c45dbadbdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 687 Wekker Road Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.819056 28.294381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang