Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arvella Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Abigail S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Best and safest place to stay. The owners of the guesthouse were amazing; my son was taken care of in my absence. The place is clean and so secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Great experience! I enjoyed my stay very much. Thank you for the hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
1 nag
5.0
Jul 2024

Goeie keuse vir die langpad met als wat jy benodig. Het alles gehad wat ek benodig het vir die oornag verblyf. Ek slaap net en reis alweer baie vroeg, so dit het nie my sak geruk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Favourite home away from home. The hostess was very welcoming and friendly, and the bed was super comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was fun, my dogtertjie het dit geniet. Sal weer vir 'n volgende geleentheid kom. Ja, dit was fantasties. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, veilig, skoon, waarde vir geld verblyf! Dit was heerlik om, na 'n dag by die Bloemskou, huistoe te kom na 'n heerlike, skoon kamer wat wag om ons te koester met 'n bederfie op die spieëllas en koffie of tee wat wag om geniet te word. Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Super spesiaal. Ons het sommer baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mare S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik, netjies, skoon. Lieflike eenheid, great diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Netjies. Baie netjies skoon. Perfekte ligging vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolutely amazing - definitely stay here! We stayed here on our way to Cape Town. What a joy it was to walk into our room after six hours on the road with two cats in the car. The owners are so friendly and helpful, and the cleaning staff are very accommodating. I definitely recommend staying here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 15, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbc3d0899113a65ad9f48ef766e08d625fcc75f554719fa1cb5afab262d7a1546bbf5abb01746e23005989e219e33c583b3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 15 Gustav Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.145072094434 26.172100147152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang