Arvella Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Antonet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Angelique B - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was fun, my dogtertjie het dit geniet. Sal weer vir 'n volgende geleentheid kom.
Katleho M - Mei 2024
Algehele gradering
Some improvement in a few things.
Anneli S - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon, waarde vir geld verblyf!
Nico B - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker stil omgewing en netjiese skoon kamer.
Diard V - Apr 2024
Algehele gradering
Super spesiaal.
Lize-mare S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies, skoon.
Jenna O - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies.
Jessica S - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing - definitely stay here!
Joanne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money, secure, comfortable and clean. Lovely owners.
Tammy M - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean and friendly.
Anthony B - Feb 2024
Algehele gradering
Adequate for what I needed.
Stephanie M - Jan 2024
Algehele gradering
Oorslaap met 2 klein kinders.
Amanda S - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het dit geniet om daar oor te slaap.
Lorren J - Jan 2024
Algehele gradering
We had a great overnight stay.
Louisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon en vriendelike diens!
Gideon B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Leandri S - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Ulanda K - Nov 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou wat uit haar pad sal gaan om haar gaste te help.
Ursula L - Sep 2023
Algehele gradering
I had a lovely stay.
Portia M - Aug 2023
Algehele gradering
Value for money.
Barry T - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklike oornag op pad huis toe.
Gerald J - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker en geniet.
Natasha S - Jun 2023
Algehele gradering
Oornag in Bloemfontein.
Wayne C - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marita J - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en 'n goeie bed.
Lize F - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf in 'n stil area.
Samantha S - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Edna S - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, baie netjies en skoon.
Arvella Guesthouse se terugvoer
Môre Edna.
Dis was lekker om julle hier by ons te hê. Kom kuier gou weer.
Groete
Antonet
Welna M - Mrt 2021
Algehele gradering
Die eenheid is luuks en gerieflik, ons het gemaklik gebly.
Annie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Not self catering, no cutlery except coffee mugs.
Juanita V - Jan 2020
Algehele gradering
Guesthouse was easy to find, friendly hosts. Secure.
Botes A - Sep 2019
Algehele gradering
Gasvryheid en flinke diens van die oomblik toe ons daar aankom.
Lees meerNiekie E - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Niekie E - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker daar oornag, Sal definitief weer daar bly.
Riaan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Irene F - Des 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en baie goed toegerus!
Noqhubeni L - Des 2018
Algehele gradering
Perfect place.
Hester O - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Deniece N - Aug 2018
Algehele gradering
Worth the while booking in. Was lovely.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Barbara R - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Maryna D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Barbara R - Feb 2018
Algehele gradering
Luuks.
Leon S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie goeie ondervinding.
Marlé S - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Wikus M - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Jaco H - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en lekker ingerigte kamer.
Chrisjan V - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf.
Lees meerSuzette B - Des 2017
Algehele gradering
Baie goed, dankie!
Leone' B - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike diens! Baie tevrede!
Suret S - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker en skoon.
Martin V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Lynn M - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jacques V - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekende oornaggeriewe.
August P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik geslaap met veilige parkering vir my kar.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gustav-singel 15, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat